Grobbelaar v Grobbelaar

JurisdictionSouth Africa
JudgeDe Beer AR, Beyers AR, Van Blerk AR, Ramsbottom AR en Botha Wn AR
Judgment Date02 October 1959
Citation1959 (4) SA 719 (A)
Hearing Date21 September 1959
CourtAppellate Division

B Van Blerk, A.R.:

Willem Abraham Grobbelaar, hierna genoem die testateur, het in 1904 'n testament gemaak saam met sy vrou met wie hy getroud was in gemeenskap van goedere. Volgens die testament is die langslewende tesame met die kinders gebore uit die huwelik aangestel as C erfgename in gelyke dele van die goed van die eerssterwende onderworpe aan die langslewende se reg van vruggebruik daaroor.

Die testateur was die langslewende. Sy eggenote is in 1944 oorlede toe sewe meerderjarige kinders van die huwelik nagelaat is, vier seuns en drie dogters.

Die vaste eiendom behorende aan die gesamentlike boedel het bestaan uit die volgende plase geleë in die distrik van Fauresmith, naamlik:

(a) D die plaas Legkraal, groot 1,857 morge,

(b) die plaas Driehoek, groot 13 morge, en

(c) die plaas Rietpan, groot 32 morge.

Volgens die boedelrekening is die grond op so 'n basis gewaardeer dat hul moedersporsie op die bedrag van £2,723 11s. 5d. uitgewerk het.

E Met toestemming van die erfgename, die sewe kinders, het die testateur kragtens art. 51 van die Boedelwet van 1913, die bates van die boedel oorgeneem en die moedersporsie van die kinders versekureer deur 'n verband oor die vaste-eiendom te laat registreer vir die gemelde bedrag.

F Gedurende ongeveer 1956 het die testateur die plaas Legkraal laat opmeet en verdeel in vier gedeeltes. Op 24 Augustus, van dieselfde jaar het hy onderverdeling 3 van die plaas, groot 392 morge tesame met die plase Driehoek en Rietpan, dus altesaam 437 morge, aan een van die seuns, Pieter Willem, die respondent in hierdie appèl, verkoop vir die G som van £2,000. Op dieselfde datum het die testateur onderverdeling 2 van die plaas Legkraal, groot 363 morge aan een van die ander seuns, naamlik, Hendrik Petrus, geskenk volgens 'n geskrewe akte van skenking. Byna drie maande later op 13 November verkoop die testateur ook aan laasgenoemde seun die resterende gedeelte van die plaas Legkraal, groot 500 morge, vir die som van £2,000.

H Ten einde aan die respondent en sy broer, Hendrik Petrus, transport te gee van die gronde ingevolge die verkoping en skenking was dit nodig dat al die kinders toestem tot kansellasie van die verband waardeur hul moedersporsie versekureer is. Op versoek van die testateur het al die kinders skriftelik toegestem tot kansellasie van die verband, behalwe die seun Willem Abraham, die huidige appellant, wat toestemming tot kansellasie geweier het. As rede vir sy weiering het appellant aangevoer

Van Blerk AR

dat tydens die toestemming tot die testateur se oorname van die boedel laasgenoemde en die erfgename ooreengekom het dat die oorname geskied op voorwaarde, onder andere, dat die testateur in besit van die grond sou bly tot na sy dood, dat hy nie sonder die toestemming van al die A erfgename die grond sou verkoop nie, en verder dat na sy dood die erfgename in gelyke dele die grond sou kry.

As gevolg van appellant se weiering om toe te stem tot kansellasie, het die testateur in die Vrystaatse Provinsiale Afdeling aksie ingestel teen eersgenoemde vir 'n bevel wat hom verplig tot toestemming van kansellasie. Daar is egter nie met die geding voort gegaan nie, en die B volgende stap, wat die testateur gedoen het, was om op 19 Februarie 1958, 'n tweede verband vir £2,750 ten gunste van respondent te passeer oor al drie die plase Legkraal, Driehoek en Rietpan.

In die akte van skepekennis verklaar die akte-uitmaker wat dit verly het dat, nademaal sy lasgewer, die testateur, nie op die oomblik in staat is nie om...

To continue reading

Request your trial
32 practice notes
  • Stander and Others v Schwulst and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(2) SA 373 (C): referred to Gory v Kolver NO and Others 2006 (5) SA 145 (T) ([2006] 2 All SA 640): referred to Grobbelaar v Grobbelaar 1959 (4) SA 719 (A): followed G Jakins v Burton 1971 (3) SA 735 (C): followed Katz, NO v Segal and Others 1977 (2) SA 1038 (C): referred to Land and Agricul......
  • Pheko and Others v Ekurhuleni City
    • South Africa
    • Invalid date
    ...KwaZulu-Natal 2008 (6) SA 522 (SCA) ([2009] 1 All SA 39; D [2008] 11 BLLR 1023; [2008] ZASCA 99): referred to Grobbelaar v Grobbelaar 1959 (4) SA 719 (A): referred International Trade Administration Commission v SCAW South Africa (Pty) Ltd 2012 (4) SA 618 (CC) (2010 (5) BCLR 457; [2010] ZAC......
  • Ma-Afrika Groepbelange (Pty) Ltd and Another v Millman and Powell NNO and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...and Another 1984 (3) SA 774 (W) Goldseller v Hill 1908 TS 822 C Greenacre's Executors v Kemp 1916 TPD 247 Grobbelaar v Grobbelaar 1959 (4) SA 719 (A) James v Magistrate, Wynberg, and Others 1995 (1) SA 1 (C) Re Kal Assay Southern Cross Pty Ltd (in liq) (1992) 10 ACLC 1 627 Re London Flats L......
  • McAlpine v McAlpine NO and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(O) Durban City Council v Association of Building Societies 1942 AD 27 Erasmus v Havenga 1979 (3) SA 1253 (T) Grobbelaar v Grobbelaar 1959 (4) SA 719 (A) James v James' Estate 1941 EDL 67 Jewish Colonial Trust Ltd v Estate Nathan 1940 AD 163 I Jubelius v Griesel NO en Andere 1988 (2) SA 610......
  • Request a trial to view additional results
32 cases

32 provisions

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT