Edmund Woodhouse (Pty) Ltd v Brits

JurisdictionSouth Africa
Citation1967 (4) SA 318 (T)

Edmund Woodhouse (Pty) Ltd v Brits
1967 (4) SA 318 (T)

1967 (4) SA p318

Citation

1967 (4) SA 318 (T)

Court

Transvaalse Provinsiale Afdeling

Judge

Hiemstra R

Heard

September 15, 1967

Judgment

September 15, 1967

Flynote : Sleutelwoorde D

Praktyk — Aansoeke en mosies — Aansoekverrigtinge — Prokurasie nie verpligtend nie — Prokureur — Prokurasie — Nie verpligtend in aansoekverrigtinge nie. E

Headnote : Kopnota

Die Eenvormige Hofreëls bevat geen voorskrif dat 'n prokurasie in aansoekverrigtinge verpligtend is nie.

Flynote : Sleutelwoorde

Practice — Applications and motions — Application proceedings — Power of attorney not compulsory — Attorney — Power of attorney — Not compulsory in application proceedings.

Headnote : Kopnota

The Uniform Rules of Court contain no provision that a power of attorney is compulsory in application proceedings.

Case Information

Hersiening van taksasie ingevolge Hofreël 48.

Judgment

Hiemstra, R.:

Dit is 'n hersiening van taksasie ingevolge Hofreël 48. F Die bedrag waarom dit gaan, is minder as R10, maar omdat 'n vraag ontstaan het waaroor uitsluitsel in hierdie Afdeling verlang word, het die takseermeester toegestem tot hersiening ooreenkomstig die voorbehoudsbepaling by Reël 48 (1).

G Die vraag is of daar by aansoeke, in teenstelling met aksies of appèlle, ook 'n prokurasie ingedien moet word waarin die prokureur deur die kliënt gemagtig word om die verrigtinge voort te sit. Voor die invoering van die eenvormige Hofreëls op 15 Januarie 1965, was dit in geen van die provinsies 'n vereiste dat daar 'n prokurasie moes wees in aansoeke nie. Omdat daar in die Oranje - Vrystaatse Provinsiale Afdeling en in die Plaaslike Afdeling Griekwaland - Wes beslissings gegee is dat H prokurasies nou wel nodig is, het die prokureur in hierdie geding, wat 'n sekwestrasie-aansoek is, 'n prokurasie verkry, maar die takseermeester het die betrokke items nie toegelaat nie. Hulle was:

1967 (4) SA p319

Hiemstra R

Opstel van prokurasie om instelling van geding te magtig (2 folios)

1.00

Maak van afskrif om te hou

20

Opwagting by ondertekening daarvan

50

Seël daarop

10

Die takseermeester het die items geweier op grond van voortsetting van A die gebruik wat nog altyd in hierdie Afdeling bestaan het, en vanweë 'n informele reëling van die REGTER - PRESIDENT. Volgens navraag wat op my versoek deur die takseermeester gedoen is, word in die ander...

To continue reading

Request your trial
6 practice notes
  • Brown v Oosthuizen en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...ander standpunt in-geneem. Sien Ex parte De Villiers 1973 (2) SA 396 (NK) waarin die beslissing in Edmund Woodhouse (Pty) Ltd v Britz 1967 (4) SA 318 (T) goedgekeur is. In bierdie Afdeling sou die Furstenburg-beslissing egter B gevolg moet word tensy dit duidelik verkeerd is. Ek meen dat di......
  • Caledon Afdelingsraad v Matthee en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...uitgele soos ek rneen dit behoort uitgele te word, met Hofreel 16, is bevredigend opgelos in Edmund Woodhouse (Pty.) Ltd. v. Brits, 1967 (4) S.A. 318 (T). Bygevolg word 'n bevel verleen ooreenkomstig smeekbede (a) van die A kennisgewing van mosie. B C D E F Applikant se Prokureurs: Duncan &......
  • Administrator, Transvaal v Mponyane and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...amendment it only required powers of attorney to be lodged in the case of actions and appeals. See Edmund Woodhouse (Pty) Ltd v Brits 1967 (4) SA 318 (T) and Brown v Oosthuizen en 'n Ander 1980 (2) SA 155 (O). I have no doubt that the underlying intention of the recent amendment of Rule 7 w......
  • Ex parte De Villiers
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(1) uitgelê soos ek meen dit behoort uitgelê te word, met Hofreël 16, is bevredigend opgelos in Edmund Woodhouse (Pty.) Ltd v. Brits, 1967 (4) SA 318 (T). A Bygevolg word 'n bevel verleen ooreenkomstig smeekbede (a) van die kennisgewing van Applikant se Prokureurs: Duncan & Rothman. ...
  • Request a trial to view additional results
6 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT