Die Integrasiereël in die Suid-Afrikaanse Kontraktereg

JurisdictionSouth Africa
Pages265-279
AuthorT Bekker
Published date16 August 2019
Date16 August 2019
265
dIE INTEGRASIEREËL IN dIE SuId-
AfRIKAANSE KONTRAKTEREG
T Bekker
BIUR LLB LLM LLD
Senior Lektor, Universiteit van Pretoria
1 Inleiding
Daar is nie net slegs een onverdeelde ekstrin sieke getuienis-reël (parol
evidence rule) in die Suid-Af rikaanse kontraktereg nie,1 maar ten minste
twee nouer konsepte wat binne die reël se trefwydte val. 2 Die een konsep
handel met die mate waari n ’n sk riftelike kontrak as die enigste uitee nsetting
van sy bedinge (sole memorial of its terms) beskou kan word, waarna daar
in hierd ie art ikel as die “i ntegrasiereël” verwys word. Die ander konsep het
te doen met uitleg, of die mate waarin die betekenis va n die bedinge van ’n
skrifteli ke kontrak geraa k kan word deur ekstrinsieke getuienis, wa arna daar
in hierdie art ikel as die “interpretasiereël” verw ys word.3
Die bestaan en toepassing van beide hierdie reëls is egter uit ers omstrede,
nie net wat die versk illende buitelandse regstelsels aanbetr ef nie,4 maar
1 Hierdie artikel is gebaseer o p PM Bekker Die Ek strinsieke Ge tuienis-reël in die Suid-Af rikaanse
Kontrakte reg LLD tesis Universit eit van Suid-Afri ka (2009)
2 DT Zeffertt & AP Pai zes Parol Evidence w ith Particular Refe rence to Contrac t (1986) 1 Na nou keurige
oorweging is daar beslu it om die ter minologie aan te neem soos ge bruik deur S van der Mer we, LF van
Huyssteen, MFB Reine cke & GF L ubbe Contrac t: General Principles 3 uitg (2007) 173, dit wil s ê om
te ver wys na die ek strinsieke getuienis-r eël as ’n oorkoepele nde begr ip wat b estaan uit twee subreëls
naamlik die integra siereël en die interpret asiereël Van der Merwe et al C ontract 173 verwys a s volg in
Engels na hulle gebr uik van die ter minologie ten aa nsien van die reëls:
“The pa rol evidence rule ha s been sa id to compr ise two d istinct r ules, namely the ‘inte gration r ule’
and the ‘inter pretation ru le’”
Daar is besluit dat die gebr uik van hierdie ter minologie al die verskil lende standpunte en to epassings van
die reëls ten aa nsien van die toela atbaarheid van eks trinsieke getu ienis die beste sal ve rwoord
3 Zeffertt & Paizes Pa rol Evidence 1
4 Sien byvoorbeeld The En glish Law Commission Law o f Contr act: T he Parol Eviden ce Rul e Repor t
154 (1986); Haryant o (Yani) v ED & F Man (S ugar) Ltd [1986] 2 Lloyd’s Rep 44 47; A L Zuppi “The
Parol Evi dence Rule: A Compa rative St udy of t he Common Law, the Civil Law Tradition , and Lex
Mercatoria” (2007) 35 Ga J Int’l Comp L 2 33 243 (E ngeland), J Sweet “Contra ct Mak ing and Parol
Evidence: Diagnos is and Tr eatment of a Sick Rule” (1968) Cornell L Rev 1036; MN K niffin “A New
Trend in C ontract Inte rpretation: The Search for Reality a s Opposed t o Virtual Reality” (1995) Or L
Rev 663; P Linz er “The Comfort of Cert ainty: Plai n Meani ng and the Parol Evidence Rule” (2002)
Fordham L Rev 802; EA Posner “The Parol Evidence Rule, the Plain Meaning Rule and the Principles
of Cont ractual Interpretat ion” (1998) U Pa L Re v 533; JL Daniel “ K I S S th e Parol Evidence Rule
Goodbye: Simpli fying the Concept of Protecti ng th e Par ties’ Wr itten Agreem ent” (2007) Syracuse
L Rev 2 27; MO Morris & E Evensen “What’s Happe ning to t he Parol Eviden ce Rule? More Holes in
the Dike” (20 00) Defense Counsel Journal 209; Trident Center v Connecti cut Gener al Life Ins urance
Co 847 F2d 564 (9th Cir 1988) (VSA), Law Reform Comm ission of British Colu mbia Report on Parol
Eviden ce Rule LRC 44 (1979); SM Wad dams “Do We Ne ed a Parol Evid ence Rule?” (1991) Can B us LJ
385 (Kan ada)
(2012) 23 Stell LR 265
© Juta and Company (Pty) Ltd

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT