Die aanbrengersprivilegie in die konteks van Grondwetlike regte: Enkele beskouings

JurisdictionSouth Africa
Citation(1998) 9 Stell LR 297
Pages297-310
Published date27 May 2019
AuthorSteph E van der Merwe
Date27 May 2019
DIE AANBRENGERSPRIVILEGIE IN DIE
KONTEKS VAN GRONDWETLIKE REGTE:
ENKELE BESKOUINGS
Steph E van der Merwe
B Juris LLD
Professor, Universiteit van Stellenbosch
"Once an informant is known the drug traffickers
are
quick to retaliate.
Dead men tell no tales. The old penalty of tongue removal . . . has
been found obsolete."
Clark R in
Roviaro v United States
353 US 53 67 (1957).
1 Inleiding
Die aanbrengersprivilegie — soms ook die "beriggewersreel" genoem
1
— het meer as twee eeue gelede in die Engelse gemene bewysreg sy
beslag gekry.
2
Op grond van die 30 Mei 1961-bepalings soos vervat in
plaaslike wetgewing,
3
geld hierdie privilegie — met enkele noodsaaklike
aanpassings
4
— ook in Suid-Afrikaanse straf-
5
en siviele sake.
6
Die aanbrengersprivilegie plaas
in die reef
'n verbod op die openbaar
making van die identiteit
8
van 'n aanbrenger en die inhoud van die
inligting
9
wat by aan die polisie of vervolgingsgesag
10
verskaf.
11
Die
Van Niekerk, Van der Merwe & Van Wyk
Privilegies in die Bewysreg
(1984) 258.
2
Nokes
An Introduction to Evidence
4e uitg (1967) 191 verwys in hierdie verband na
R v Hardy
(1794)
24 St Tr 199. Sien ook oor die algemeen
Attorney-General v Briant
(1846) 15 M & W 169 185; Wharam
"Crown Privilege in Criminal Cases" 1971
Crim LR
675.
Sien a 202 van die Strafproseswet 51 van 1977 en a 42 van die Wet op Bewysleer in Siviele Sake 25 van
1965.
4
Ex parte Minister of Justice: in re R v Pillay
1945 AD 653. Sien ook die bespreking van hierdie saak
deur Hoffmann & Zeffertt
The South African Law of Evidence
4e uitg (1988) 275-276.
Sien oor die algemeen Paizes
Evidence
se bespreking van a 202 van die Strafproseswet 51 van 1977 in
Du Toit
et al Commentary on the Criminal Procedure Act
(1987, soos hersien deur hersieningsdiens 20
van 1997) 23-44B tot 23-46.
6
Die jongste voorbeeld van 'n geval waar die privilegie in 'n siviele saak toegepas is, word gevind in
Els
v Minister of Safety and Security
1998 2 SACR 93 (N). Hierdie saak word bespreek in par 4
infra.
7
Die situasies waar die privilegie verslap word, word in par 2
infra
identifiseer.
8
Die privilegie beskerm ook die identiteit van 'n persoon wat die polisie meedeel waar 'n verdagte hom
bevind. In
Sunman v Hansa
1971 2 SA 437 (D) 438G—H het Fannin R die aangeleentheid soos volg
gestel: "The prevention and punishment of crime involves the police not only in investigations as to
the circumstances of a crime and the identity of the criminal, but also in finding and securing the arrest
of that person . . . It is obviously of importance to the state that the missing person be apprehended,
and it is in my view in the public interest that, where a person conveys to the police information
regarding the whereabouts or identity of the wanted person, he should receive the same protection as
that afforded to an informer in the more ordinary sense in which that word is used."
9
Die rede waarom sowel identiteit as die inhoud van die inligting teen openbaarmaking beskerm word,
is soos volg gestel deur Innes HR in
Tranter v Attorney-General and the First Criminal Magistrate of
Johannesburg
1907 TS 415 423: "[T]he name of the informer could . . . be easily ascertained if the
nature of the information were allowed to be given; and to hold that the privilege did not cover the
nature of the information and the details of the information equally with the name of the informer
would be in many cases to defeat the rule itself."
10
In die res van hierdie artikel word ter wille van bondigheid bloot na die polisie verwys.
11
Wat die Engelse gemenereg betref, kan
Marks v Beyfus
(1890) 25 QBD 494 beskou word as een van die
vroeëre uitsprake waarin die privilegie omvattend in oënskou geneem en formuleer is.
297
(1998) 9 Stell LR 297
© Juta and Company (Pty) Ltd

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT