Case Note: S v Manguanyana 1996 (2) SACR (E)

JurisdictionSouth Africa
AuthorEJS Steyn
Published date28 August 2019
Pages94-97
Date28 August 2019
Citation(1997) 10 SACJ 94
CASE NOTES • VONNISBESPREKINGS
S v Manguanyana
1996 (2) SACR (E)
Die beperking van regsverteen
woordiging 'n hersenskim?
EJS STEYN
Universiteit van Kaapstad
1
Inleiding
Artikel 73(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 bepaal dat 'n beskuldigde op
die bystand van 'n regsadviseur geregtig is en a 25(3)(e) van die Interim
Grondwet van die Republiek van Suid Afrika 200 van 1993 bepaal dat elke
beskuldigde die reg het op 'n billike verhoor. Hierby inbegrepe is die reg om
deur 'n regspraktisyn van sy of haar keuse verteenwoordig te word. Die
aanname van laasgenoemde artikel het gevolglik die pennestryd wat daar
geheers het as gevolg van beslissings soos
S v Khanyile
S v Mthwana
1992 (1) SA 343 (A) tot 'n einde gebring. Die vraag wat egter nou
na yore tree is tot watter mate die reg uitgeoefen kan word en of 'n hof 'n
beskuldigde kan beperk in die uitoefening van die fundamentele reg indien
daar goeie rede daartoe bestaan. 'n Oorsig van die feite van
S v Hanguanyana
1996(2) SACR (E) laat die indruk dat die reg selde beperk sal kan word,
nieteenstaande die opmerking van Kroon R, op 287H, dat 'n lyn wel iewers
getrek moet word. (Word daar voorts gelet op die inhoud van a 35
(g)
en 35
(h)
van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996, welke artikels selfs
'n beter beskerming bied as a 25(3)(e), blyk 'n beperking van die reg haas
ondenkbaar te wees).
2 Feite van
S v Manguanyana
Die feite van die saak is eenvoudig en kan soos volg saamgevat word: M is in
die streekhof aangekla van verskeie aanklagte van roof en poging tot moord
asook klagtes van onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie. Hy het
tydens die verrigtinge verskeie keuses met betrekking tot regsverteenwoordi
ging uitgeoefen. Eerstens het hy aangedui dat hy persoonlik 'n regsverteen-
94
(1997) 10 SACJ 94
© Juta and Company (Pty) Ltd

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT