Wiesner v Molomo

JurisdictionSouth Africa
JudgeWessels AR, Viljoen AR en James Wn AR
Judgment Date29 March 1983
Hearing Date24 March 1983
Citation1983 (3) SA 151 (A)
CourtAppellate Division

Viljoen AR:

Die appellant (na wie ek hierna sal verwys as die H verweerder) kom in hoër beroep teen 'n vonnis wat die Hof a quo verleen het ten gunste van die respondent (na wie ek hierna sal verwys as die eiser) ten bedrae van R80 000, die ooreengekome bedrag ten aansien van skade wat die eiser gely het uit hoofde van 'n skietwond wat die verweerder hom toegedien het op 7 Julie 1979 as gevolg waarvan die eiser 'n parapleeg is.

Viljoen AR

Dit word nie betwis dat 'n koeël wat uit 'n.22 geweer afgevuur is deur die verweerder die eiser in sy rug getref het en die verlamming veroorsaak het nie. Die verweerder het egter in sy getuienis beweer dat dit 'n opslag-koël was wat die besering A veroorsaak het omdat hy nie na die eiser gemik het om hom te tref nie. Die Verhoorregter het inderdaad bevind dat dit waarskynlik is dat dit wel 'n opslag-koeël was wat die skade aangerig het.

Die skietery het plaasgevind op Saterdagmiddag 7 Julie 1979 op 'n landbouhoewe, die verweerder se eiendom, in die omgewing van B Bedfordview, Transvaal, waar hy destyds gewoon het. Sy relaas van die gebeure was dat hy dikwels met sy honde en sy geweer op sy eiendom en in die onmiddellike omgewing daarvan rondgestap het en dat hy op sy eiendom voëltjies, molle, tarentale, ens geskiet het. Hy het hom die middag op 'n punt noord van sy woonhuis bevind toe hy suid van sy woonhuis en C naby die suidelike grens van sy perseel 'n Swart man wie se bewegings vir hom verdag voorgekom het, opgemerk het. Hy, die verweerder, het nader gehardloop in 'n suidwestelike rigting om beter te kon sien wat die man besig was om te doen. Hy het die persoon later by die bediendekamers gesien waar hy verdag rondgesluip het. Hy het op die persoon geskree om te staan maar D die persoon het in 'n gebukkende houding in 'n westelike rigting weggehardloop. Hy het na 'n beter posisie gehardloop en weer op die persoon geskree om te staan maar toe laasgenoemde weer eens nie gehoor gee nie het die verweerder 'n skoot afgevuur in 'n rigting wes van die persoon terwyl hy die vuurwapen heuphoogte langs sy sy gehou het. Sy bedoeling was om E die persoon te intimideer om te staan en nie om hom raak te skiet nie. Toe die persoon nie gehoor gee nie, het hy nog nader na hom gehardloop en 'n tweede skoot afgetrek. Op daardie stadium was hy, 'n bejaarde man van diep in die sestig jaar wat bowendien aan emfiseem ly, al baie moeg. Die persoon het agter 'n klomp rommel in die suidwestelike hoek van sy eiendom F verdwyn en toe hy die persoon weer sien was laasgenoemde reeds buite sy eiendom en het hy in die aangrensende eiendom van die St George-tehuis vir seuns aangestap asof hy doodonskuldig was. Die verweerder het weer eens op hom geskree om te staan maar die persoon het begin draf. Toe nog 'n slag se geskreeu dat hy moes staan nie die gewenste uitwerking gehad het nie, het hy 'n G derde skoot afgetrek, weer eens op dieselfde wyse as tevore, dws terwyl hy die vuurwapen heuphoogte gehou het met die loop in 'n algemene rigting wes van die persoon. Nadat hy die skoot afgetrek het, het die persoon geval. Die verweerder het gemeen dat die persoon slegs voorgee dat hy raakgeskiet is want dit was, soos hy die vuurwapen gehanteer het, nie moontlik dat die H skoot die persoon kon tref nie. Die verweerder het nader gestap en die eiser aangetref waar hy op die grond gelê het. Die verweerder het die eiser toe herken as 'n persoon vir wie hy voorheen toegelaat het om op sy perseel te woon as teenprestasie vir los werkies wat die eiser vir hom op die landbouhoewe verrig het, maar vir wie hy later moes laat gaan omdat hy hom nie wettiglik as bewoner op sy eiendom geregistreer kon kry nie.

Die eiser se relaas was dat hy op hierdie betrokke dag laat van die

Viljoen AR

werk gekom het en op pad stasie toe, soos hy en vele ander Swartes dikwels gedoen het, langs Economidesweg, 'n pad wat van oos na wes langs die verweerder se eiendom geloop het, tot by die noordwestelike hoek van die verweerder se perseel, gestap het; vandaar het hy kortpad gekies in 'n suidelike rigting deur A die perseel van die St George-tehuis vir seuns, welke perseel aan die westekant van die verweerder se perseel grens. Nadat hy reeds by die suidwestelike hoek van die verweerder se perseel verby was, is hy skielik deur iets in sy rug getref en het hy geval. Hy kon nie opstaan nie want hy was heeltemal verlam. Hy B het geen geweerskote voor die tyd gehoor nie. Terwyl hy daar lê het hy 'n stem gehoor van iemand wat skree: "Hardloop, hardloop, jou kaffer". Hy het sy kop gedraai in die rigting van die stem en vir die verweerder sien aankom wat hom toe herken het as die persoon wat vroeër op sy perseel gewoon het. Behalwe die partye self het ook ander getuies sowel vir die eiser as die verweerder getuienis afgelê, maar vir doeleindes van C hierdie uitspraak is dit nie nodig om daarna te verwys nie.

Na die voltooiing van die getuienis en voor argument het die verweerder se advokaat aansoek gedoen om 'n wysiging van para 3 (iv) van die verweerder se verweerskrif wat soos volg lui:

D "In die omstandighede was verweerder geregtig om die nodige stappe te doen om die aard van eiser se optrede op...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

40 practice notes
  • Ex parte Minister of Safety and Security and Others: In re S v Walters and Another
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 21 May 2002
    ...98g - 99a (SACR) and 95B - F (BCLR) applied Tennessee v Garner 471 US 1 (1985) (85 L Ed 2d 1; 105 S Ct 1694): applied Wiesner v Molomo 1983 (3) SA 151 (A): referred Zantsi v Council of State, Ciskei, and Others 1995 (4) SA 615 (CC) (1995(10) BCLR 1424): dictum in para [5] applied. C Statute......
  • Ex parte Minister of Safety and Security and Others: In re S v Walters
    • South Africa
    • South Africa Criminal Law Reports
    • 21 May 2002
    ...618D - H (SA) and 95B - F (BCLR) applied G Tennessee v Garner 471 US 1 (1985) (85 L Ed 2d 1; 105 S Ct 1694): applied Wiesner v Molomo 1983 (3) SA 151 (A): referred Zantsi v Council of State, Ciskei, and Others 1995 (4) SA 615 (CC) (1995(10) BCLR 1424): dictum in para [5] applied. H Legislat......
  • Minister of Law and Order and Another v Parker
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 24 February 1989
    ...the NPD given in case No 1912/86); R v Mazema 1948 (2) SA 152 (E) at 154; R v Malindisa 1961 (3) SA 377 (T) at 380C; Wiesner v Molomo 1983 (3) SA 151 (A) at 158E - F; Nqumba and Others v State President and Others 1987 (1) SA 456 (E) at 468I - 469H; Steyn Uitleg van Wette 5th ed at 127; Du ......
  • Minister of Law and Order, Kwandebele, and Others v Mathebe and Another
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 29 September 1989
    ...No 1028/86) per Eksteen J at pp 16, 20, 23 and 24; Apleni v Minister of Law and Order and Others 1989 (1) SA 195 (A); Wiesner v Molomo 1983 (3) SA 151 (A) per Viljoen JA at 159B - F; Macu v Du Toit en 'n Ander 1983 (4) SA 629 (A) per Cilliè JA at 633G - H and per Botha JA F at 647D - F; May......
  • Get Started for Free
40 cases
  • Ex parte Minister of Safety and Security and Others: In re S v Walters and Another
    • South Africa
    • Invalid date