De Wet v Greeff NO en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
CourtTransvaal Provincial Division
JudgeHeyns R
Judgment Date03 September 1990
Citation1991 (2) SACR 17 (T)
Hearing Date03 September 1990
CounselV Basserman namens die applikant S M Venter namens die respondente

F Heyns R:

Die applikant doen aansoek by wyse van 'n kennisgewing van mosie om ingevolge Eenvormige Hooggeregshofreël 53 die verhoor en uitspraak van die eerste respondent in saak nr 160/90 verhoor in die landdroshof op Warmbad op 4 April 1990 te hersien. In dié saak is die applikant aangekla van die misdaad van strafbare manslag deurdat dit beweer word dat op 17 November 1989 hy 'n motorkar bestuur het wat gebots het met 'n kind en as gevolg waarvan die kind oorlede is. Ten G spyte daarvan dat die applikant onskuldig gepleit het, is hy skuldig bevind en hy is beboet met R750. Die applikant het die boete betaal.

Die regshulp wat die applikant vra word soos volg bewoord:

'Dat die uitspraak en vonnis van landdros D B Greeff gelewer op 4 April 1990 in die landdroshof te Warmbad onder saak nr 160/90 hersien word en die gesegde skuldigbevinding en vonnis tersyde gestel word. Alternatiewelik dat hierdie agbare Hof gelas dat die oorkondes bygehou H deur landdros D B Greeff gerektifiseer word om aan te dui op watter aspekte landdros Greeff die hoofondervraging en die kruisondervraging gedoen het, soos uiteengesit in applikant se aansoek in terme van Hofreël 66(6) van die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 en verder in die alternatief dat die agbare Hof gelas dat die aansoek in terme van Reël I 66(6) van die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 se afwysing deur landdros Greeff tersyde gestel word, en dat die aansoek terugverwys word na die landdroshof te Warmbad vir beregting voor 'n ander landdros de novo.'

Soos ek reeds gesê het, die applikant was gedagvaar om in die landdroshof op Warmbad te verskyn op 19 Februarie 1990. Volgens die oorkonde het die beskuldigde op daardie dag voor die eerste respondent verskyn en onskuldig gepleit. Die saak is daarna uitgestel tot 4 April J 1990. Omdat die

Heyns R

A opnamemasjien op daardie dag, 4 April 1990, nie gebruik kon word nie, het die eerste respondent die verrigtinge in handskrif opgeteken en die hersiening gaan basies oor wat eerste respondent daar aangeteken het. Toe die verhoor op daardie dag voortgesit is, was die applikant verteenwoordig deur 'n prokureur, mnr C J Reyneke. Die applikant is daardie dag skuldig bevind, dit wil sê op 4 April 1990, en daarna op 12 B April 1990 is die volgende aansoek op die eerste respondent bestel:

'Aansoek in terme van Reël 66(6) van die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 om verbetering van die saaknotule:

1.

Geliewe kennis te neem dat hiermee deur die beskuldigde in terme van bovermelde Reël aansoek gedoen word om die verbetering van die saaknotule in die onderhawige saak en wel as volg:

1.1

C Dat die volgende woorde gebesig deur die agbare verhoorlanddros, mnr D B Greeff, ingevoeg word op bl 4 van die saaknotule: "Wag, ek ken hierdie tipe saak en weet watter vrae om te stel."

1.2

Dat daarna, ook op bl 4 van die saaknotule, aangedui word welke vrae deur die agbare verhoorlanddros gestel is.'

Ek interpoleer deur te sê dat op die oorkonde soos deur die landdros D gehou vrae wat hy gevra het nie aangeteken is nie:

'1.3

dat op bl 5 van die saaknotule, by beskuldigde se getuienis-in-hoof dit reggestel word deur die agbare verhoorlanddros, die vrae wat hy op daardie stadium aan mnr H C de Wet gestel het; en

1.4

dat op bl 6 van die saaknotule (beskuldigde onder kruisverhoor) aangedui word welke vrae deur die agbare verhoorlanddros aan die E beskuldigde gestel is.'

Weer dui ek daarop dat die landdros op die oorkonde wat hy gehou het nie enige vrae wat hy gestel het aangeteken het nie.

Paragraaf 2 van hierdie aansoek lees soos volg:

'Geliewe verder kennis te neem dat die eedsverklaring van C J Reyneke, hierby aangeheg, gebruik word ter ondersteuning van hierdie aansoek.'

F Ek moet daarop wys dat die formaat van hierdie aansoekvorm nie streng is soos voorgeskryf in Vorm 1 van die Landdroshofreëls nie, want volgens Vorm 1 van die Landdroshofreëls wanneer 'n aansoek voor 'n hof geplaas word, moet die...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

1 practice notes
  • Director of Public Prosecutions, Transvaal v Viljoen
    • South Africa
    • 2 December 2004
    ...of the Court, the legal representatives of the parties referred to the following: J 2005 (1) SACR p507 De Wet v Greeff NO en 'n Ander 1991 (2) SACR 17 (T) A Director of Public Prosecutions v Paz 2000 (1) SACR 467 (W) Ferreira v Levin NO and Others; Vryenhoek and Others v Powell NO and Other......
1 cases
  • Director of Public Prosecutions, Transvaal v Viljoen
    • South Africa
    • Invalid date