Twayie en 'n Ander v Minister van Justisie en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
JudgeKlopper RP, De Wet R en Kotzé R
Judgment Date11 October 1985
Citation1986 (2) SA 101 (O)
CourtOrange Free State Provincial Division

Twayie en 'n Ander v Minister van Justisie en 'n Ander
1986 (2) SA 101 (O)

1986 (2) SA p101

Citation

1986 (2) SA 101 (O)

Court

Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling

Judge

Klopper RP, De Wet R en Kotzé R

Heard

February 9, 1985; February 28, 1985; March 4, 1985

Judgment

October 11, 1985

Flynote : Sleutelwoorde

*Strafproses — Borg — Toestaan van borg deur laerhowe D — Laerhof het, op korrekte uitleg van art 60 van Wet 51 van 1977, bevoegdheid asook verpligting om borgaansoeke buite normale hofure op werksdae en op nie-hofdae aan te hoor en te bereg.

Headnote : Kopnota

Artikel 60 van die Strafproseswet 51 van 1977 bepaal dat 'n E beskuldigde "kan by sy eerste verskyning in 'n laerhof...'n aansoek rig...om op borgtog vrygelaat te word". Die woorde "eerste verskyning" is nie aanduidend van 'n bedoeling van die Wetgewer dat vrywillige borgaansoeke nie voor die verpligte eerste verskyning in die laerhof in terme van art 50 van die Wet gebring mag word nie of van 'n omskrywing van regsbevoegdheid nie. Die woorde verwys dus nie net na die F eerste verpligte verskyning ingevolge art 50 nie maar sluit ook in 'n eerste verskyning op die versoek van die beskuldigde. Derhalwe het 'n laerhof die bevoegdheid asook 'n verpligting om borgaansoeke buite normale hofure op werksdae en op ander dae as normale hofdae aan te hoor en te bereg in terme van art 60 van Wet 51 van 1977.

Flynote : Sleutelwoorde

*Criminal procedure — Bail — Granting of by lower courts — Lower court is, on proper construction of s 60 of Act 51 of G 1977, competent as well as obliged to hear and decide bail applications outside normal court hours and on non-court days.

Headnote : Kopnota

Section 60 of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 provides that an accused may "at his first appearance in a lower court...apply to such court...to be released on bail". The words H "first appearance" are not indicative of an intention on the part of the Legislature that voluntary applications for bail may not be brought before the compulsory first appearance in the lower court or of an intention to circumscribe the court's powers. The words, therefore, do not only apply to the first compulsory appearance in terms of s 50 of the Act but include the first appearance at the request of the accused. A lower court is consequently competent, as well as obliged, to hear I and decide bail applications outside normal hours and on non-court days.

Case Information

Beredenering van 'n gestelde regsvraag, die aard waarvan uit die uitspraak blyk.

C Ploos van Amstel namens die applikante.

C B Cillié namens die respondente. J

1986 (2) SA p102

Cur adv vult. A

Postea (Oktober 11).

Judgment

Kotze R:

Die twee applikante is op 'n Vrydagaand, weens B beweerde oortreding van art 84 (1) (a) van Wet 73 van 1964, gearresteer. Die polisie het geen beswaar teen verlening van borgtog of selfs voorwaardelike vrylating op eie verantwoordelikheid gehad nie maar kon, vanweë die bepalings van deel II van Bylae 2 en van art 59 van die Strafproseswet 51 van 1977, nie self borgtog verleen het nie. Die plaaslike C hooflanddros, tweede respondent in hierdie aansoek, het nieteenstaande goeie redes waarom borgtog dringend verleen moes word, die standpunt ingeneem dat dit vir 'n landdros "onwettig" sal wees om 'n borgaansoek "na ure" aan te hoor en sy houding is tans nog steeds dat 'n landdros nie "na ure" in die middag D of gedurende naweke of op vakansiedae borgaansoeke "mag" aanhoor nie. Hy het nietemin aangedui dat hy bereid sal wees om 'n hof saam te stel om borgtog te bereg indien hy deur hierdie Hof beveel word om so te doen. Applikante het na kennisgewing aan die teenparty, die Hooggeregshof by wyse van 'n dringende aansoek genader en die Regter-president het op die E daaropvolgende Saterdagaand die verlangde hulp, insoverre dit die borgtog aanbetref, verleen. Verdere aspekte in verband met koste het oorgestaan en na verskeie verdagings en beraadslagings van die advokate is die posisie tans dat dit slegs van hierdie Volbank geverg word om die volgende vraag te besleg:"Of 'n laerhof die bevoegdheid het om op ander dae as normale hofdae en/of buite normale hofure op 'n bepaalde hofdag borgaansoeke in terme van die Strafproseswet 51 van 1977, aan te hoor en te bereg."

Mnr Ploos van Amstel het namens applikante opgetree terwyl mnr Cillié, in opdrag van die...

To continue reading

Request your trial
20 practice notes
  • Prinsloo v Nasionale Vervolgingsgesag en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...13 appliedTsose v Minister of Justice and Others 1951 (3) SA 10 (A): referred toTwayie en ’n Ander v Minister van Justisie en ’n Ander 1986 (2) SA 101 (O):appliedVan Rensburg v City of Johannesburg 2009 (2) SA 101 (W): appliedVandenhende v Minister of Agriculture, Planning and Tourism, West......
  • Attorney-General, Eastern Cape v Blom and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...lose its meaning.' G See Stack v Boyle 342 US 1; 72 S Ct 1; 96 L Ed 3. See also Twayie en 'n Ander v Minister van Justisie en 'n Ander 1986 (2) SA 101 (O) at 104F. In determining whether or not bail should be granted, it has been repeatedly held that the guiding principle was the upholding ......
  • Prinsloo v Nasionale Vervolgingsgesag en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...C Tsose v Minister of Justice and Others 1951 (3) SA 10 (A): referred to Twayie en 'n Ander v Minister van Justisie en 'n Ander 1986 (2) SA 101 (O): Van Rensburg v City of Johannesburg 2009 (2) SA 101 (W): applied Vandenhende v Minister of Agriculture, Planning and Tourism, Western Cape, an......
  • Minister van Wet en Orde en Andere v Dipper
    • South Africa
    • Invalid date
    ... ... Twayie en 'n Ander v Minister van Justisie en 'n Ander 1986 (2) SA 101 (O) ... ...
  • Request a trial to view additional results
18 cases

2 books & journal articles
  • Unsustainable and unjust - criminal justice policy and remand detention since 1994
    • South Africa
    • Sabinet SA Crime Quarterly No. 2014-48, June 2014
    • 1 June 2014
    ...Procedure Act, as amended by the Criminal Procedure Second Amendment Act 1997, Section 50(6)(b).4 See Twayie v Minster van Justisie 1986 (2) SA 101 (O); S v Du Preez 1991 (2) SACR 372 (Ck); Novick v Minister of Law and Order 1993 (1) SACR 194 (W) 197.5 J van der Berg, Bail: A practitioners’......
  • Recent Case: Criminal procedure
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...occurred in South Africa — and not Namibia — this would not have been an issue since the decision in Twayie v Minister van Justisie 1986 (2) SA 101 (0) constitutes clear authority for after-hour bail applications thereby creating an obligation on the part of the authorities to arrange for a......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT