Triomf Kunsmis (Edms) Bpk v AE & Ci Bpk en Andere
| Jurisdiction | South Africa |
| Judgment Date | 12 September 1983 |
| Citation | 1984 (2) SA 261 (W) |
Triomf Kunsmis (Edms) Bpk v AE & Ci Bpk en Andere
1984 (2) SA 261 (W)
1984 (2) SA p261
|
Citation |
1984 (2) SA 261 (W) |
|
Court |
Witwatersrandse Plaaslike Afdeling |
|
Judge |
Coetzee R |
|
Heard |
September 8, 1983; September 9, 1983 |
|
Judgment |
September 12, 1983 |
Flynote : Sleutelwoorde
Kontrak — Vorming van — Stilswyende kontrak — Party wat daarop steun moet gedraginge en bepaalde gedrag beweer en bewys wat op ondubbelsinnige wyse bestaan van kontrak bevestig — Moet spesifiek beweer dat hy op sodanige kontrak en die remedies wat daaruit vloei steun — Onvoldoende om slegs na groot hoeveelheid feite en getuienis te verwys.
Praktyk — Aansoeke en mosies — Diskresie van Hof om toe te laat dat nuwe sake in repliserende verklaring gerep word — Kan kwalik ten gunste van 'n applikant wat 'n nuwe en vervangende eisoorsaak openbaar uitgeoefen word.
Headnote : Kopnota
Waar daar op 'n stilswyende kontrak gesteun word is dit in die algemeen nie voldoende om slegs te verwys na 'n groot hoeveelheid feite of getuienis nie. Ten einde aan die vereiste van "unequivocal conduct which is capable of no other reasonable interpretation" te voldoen, moet 'n katalogus van gedraginge en bepaalde gedrag beweer word. Iedere desbetreffende gedraging of bepaalde gedrag moet dan bewys word. Boonop moet beweer word dat die betrokke party op so 'n aldus bewysde kontrak steun, waaruit die remedies wat hy wil afdwing vloei.
'n Hof het wel 'n diskresie "to allow new matter to remain in answering affidavits" maar, in die geval van die openbaring van 'n nuwe eisoorsaak in 'n repliserende verklaring wat die bestaande eisoorsaak vervang, is dit moeilik om omstandighede te bedink wat nie die onvermydelike gevolg het dat die proses, soos op daardie stadium, afgewys moet word nie. Teoreties gesproke mag daar aanvaar word dat die diskresie steeds bestaan, maar 'n regterlike uitoefening daarvan sou besondere feite en bevestiging daarvan by wyse van beëdigde verklaring vereis.
Flynote : Sleutelwoorde
Contract — Formation of — Tacit contract — Party relying thereon must allege and prove actions and specific conduct establishing unequivocally existence of contract — Must specifically aver reliance on such contract and the remedies flowing therefrom — Does not suffice merely to refer to a large quantity of facts and evidence.
Practice — Applications and motions — Discretion of Court to allow new matter to be raised in a replying affidavit — Can hardly be exercised in favour of an applicant who discloses a new, substituting cause of action.
Headnote : Kopnota
Where a tacit contract is relied upon it is generally insufficient merely to refer to a large quantity of facts and evidence. In order to comply with the requirement of "unequivocal conduct which is capable of no other reasonable interpretation" a catalogue of actions and specific conduct must be averred. Every relevant action or specific conduct must then be proved. It must, furthermore, be averred that the party concerned relies on a thus proven contract from which the remedies which he seeks to enforce flow.
The Court does have a discretion "to allow new matter to remain in answering affidavits", but in the case of the disclosure of a new cause of action in a replying affidavit which replaces the existing cause of action it is difficult to conceive of circumstances which would not have the inevitable consequence
1984 (2) SA p262
that the proceedings, as at that stage, have to be dismissed. Theoretically it might be accepted that the discretion still exists, but a judicial exercise thereof would require extraordinary facts and confirmation thereof on affidavit. A
Case Information
Aansoek om verwysing van 'n saak vir mondelinge getuienis. Die feite blyk uit die uitspraak.
S A Cilliers SC (bygestaan deur P E Streicher) namens die appellant.
R S Welsh SC (bygestaan deur C J Claassen) namens die eerste respondent.
Eric Morris SC (bygestaan deur J N S du Plessis en G L Grobler) names die tweede respondent. B
Cur adv vult.
Postea (September 12). C
Judgment
Coetzee R:
Ek sal geriefshalwe na die applikant verwys as Triomf, na die eerste respondent as AE & CI, na die tweede respondent as Sasol, en na die derde respondent as Fedmis.
Triomf het proses aangelê by wyse van mosieverrigtinge teen die respondente vir sekere bevele wat daarop neerkom dat Triomf geregtig is in sy eie reg, as reghebbende, om 'n kontrak wat D bestaan tussen die drie respondente, af te dwing. Hierdie kontrak word na verwys as die verskaffingskontrak. Hierdie kontrak, wat aangegaan is in 1975 tussen Sasol as verkoper en AE & CI en Fedmis as kopers, het te doen met sekere stowwe wat Sasol vervaardig en deur die kopers aangekoop word. 'n E Besondere artikel daarvan staan te midde van al die geskille tussen die partye. Dit is klousule 10 (i) wat as volg lui:
"Except as provided for in subclause 10 (ii) hereunder, the seller undertakes for the duration of this agreement, not to enter the retail fertilizer market in the Republic of South Africa, Rhodesia, Malawi, Zambia, Swaziland, Botswana, Lesotho, South West Africa, Mocambique and Angola."
Die duur van hierdie handelsverbod word beskryf in die daaropvolgende paragrawe en dit kom daarop neer dat tot 1985 F mag Sasol nie "enter the retail fertilizer market" in hierdie besondere gebiede nie.
Die oorsaak van aksie waarop die applikant steun, is die feit dat hy 'n "de facto kontraksparty" is tot hierdie verskaffingskontrak, soos dit genoem word in sy stukke. Daar word dan ook gesteun vir die vernaamste remedie wat aangevra G word, op die feit dat Triomf self as reghebbende hierdie handelsverbod kan afdwing.
Daar is niks in die stukke wat die proses aanlê wat daarop dui dat Triomf hoegenaamd steun op enige ooreenkoms anders as hierdie besondere verskaffingskontrak nie; dat daar byvoorbeeld 'n ooreenkoms sou wees wat wel aangegaan is tussen die drie respondente en homself en dat hy miskien per errorem uitgelaat H is as 'n kontraksparty en a priori rektifikasie vra van die geskrewe kontrak nie. Daar word slegs gesteun op die beweerde direkte kontraktuele band wat sou bestaan tussen Triomf en Sasol en AE & CI uit hoofde van die feit dat op een of ander manier Triomf 'n sogenaamde "de facto kontraksparty" is.
1984 (2) SA p263
Coetzee R
Op hierdie bewerings is baie volledig geantwoord deur Sasol en AE & CI. Fedmis het besluit om nie aan die geding deel te neem nie en berus by die uitspraak van die Hof. Maar toe die stadium van replisering bereik word, het Triomf 'n algehele volte-face gedoen en 'n totale ander rigting ingeslaan. Dit word as volg A in die repliserende verklaring van die deponent Louis Luyt gestel (op 621):
"By oorweging van al die getuienis wat by wyse van eedsverklaring reeds weggelê is, is die applikant tevrede om nie in hierdie aansoek te volhard in die nastrewing van die regshulp wat in para 3 (a) van die kennisgewing van mosie aangevra is nie, maar volhard wel in die restant van die regshulp aangevra. Die regsbasis vir die regshulp wat die B applikant verg, berus op kontraktuele verpligtings wat die eerste respondent teenoor die applikant onderneem het en wat, met inagneming van al die feite en die gedrag van die partye, stilswyend onderneem is."
En daar word dan na die kontraktuele (stilswyende) verbintenis tussen die applikant en die eerste respondent verwys as "die C tersaaklike ooreenkoms".
In die volgende paragraaf word die volgende gesê:
"Die tersaaklike ooreenkoms het dus die volgende behels:
Die applikant verbeur, vir die duur van die samesmeltingsooreenkoms, die reg (wat volgens klousule 'six (7) (a) (i) (B)' van die samesmeltingsooreenkoms aan hom verleen is) om die kwantitatief belangrikste 'product' waarop die verskaffingsooreenkoms betrekking het (naamlik LAN, 'n stikstofhoudende kunsmisstof) van tweede respondent D aan te koop. Die verbeuring van hierdie reg deur applikant blyk uit 221 van die oorkonde. Die verbeuring had tot gevolg dat die applikant daardie kunsmisstowwe vir die duurte van die verskaffingsooreenkoms by die eerste respondent moes koop.
Die applikant moes die volle kwotas van 'products' wat die eerste respondent van die tweede respondent volgens die verskaffingsooreenkoms moes opneem, by die eerste E respondent aankoop.
As teenprestasie vir die prestasies wat die applikant ingevolge (a) en (b) hierbo teenoor die eerste respondent onderneem, het die eerste respondent teenoor die applikant onderneem om sy regte ingevolge die verskaffingskontrak, die afdwinging waarvan in die applikant se belang...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
National Director of Public Prosecutions v Phillips and Others
...Court of the State of Nevada in and for Clark County 668 P 2d 282: considered F Triomf Kunsmis (Edms) Bpk v AE & CI Bpk en Andere 1984 (2) SA 261 (W): Trust Bank van Afrika Bpk v Eksteen 1964 (3) SA 402 (A): dictum at 410 - 411A applied Twigger v Starweave (Pty) Ltd 1969 (4) SA 369 (A): ref......
-
Swissborough Diamond Mines (Pty) Ltd and Others v Government of the Republic of South Africa and Others
...to Tractor & Excavator Spares (Pty) Ltd v Groenedijk 1976 (4) SA 359 (W): followed Triomf Kunsmis (Edms) Bpk v AE & CI Bpk en Andere 1984 (2) SA 261 (W): dictum at 269A—H Tshwete v Minister of Home Affairs (RSA) 1988 (4) SA 586 (A): dictum at 606E—F applied G Tweefontein United Collieries L......
-
National Director of Public Prosecutions v Phillips and Others
...way. G [36] In motion proceedings the parties' affidavits constitute both their pleadings and their evidence. Triomf Kunsmis v AE&CI 1984 (2) SA 261 (W) at 269; Johannesburg City Council v Bruma Thirty-Two 1984 (4) SA 87 (T) at 92; Radebe v Eastern Transvaal Development Board 1988 (2) SA 78......
-
South African Eagle Insurance Co Ltd v NBS Bank Ltd
...SA 496 (A) G Strachan v Blackbeard & Son 1910 AD 282 Trahair v ~bb & Co 1927 WLD 227 Triomf Kunsmis (Edms) Bpk v AE & CI Bpk en Andere 1984 (2) SA 261 (W) at 266H-267F Tuckers Land & Development Corporation (Pty) Ltd v Perpellief 1978 (2) H SA 11 (T) at 13H-14B, 14-15 Uxbridge Permanent Ben......