Subsidiêriteit as Kernbegrip by Verrykingseise, Sekerheidsregte én Statutêr Nie-Uitwinbare Vorderings

JurisdictionSouth Africa
Citation(2016) 27 Stell LR 415
Pages415-438
AuthorJC Sonnekus
Date27 May 2019
Published date27 May 2019
SUBSIDIÊRITEIT AS KERNBEGRIP BY
VERRYKINGSEISE, SEKERHEIDSREGTE ÉN
STATUTÊR NIE-UITWINBARE VORDERINGS*
JC Sonnekus
BA LLB LLM Drs Iur LLD
Professor in Privaatreg, Universiteit van Johannesburg**
1 Inleidend
Sekerheidsregte is trad isioneel ’n voorbeeld van afhanklike regte
wat meestal uitgedr uk word met verwysing na die aksessoriteit van die
sekerheidsreg.1 Geen sekerheidsreg geniet bestaansreg op sy eie nie, maar
kruk alt yd op ’n onderliggende vorderingsreg van die sekerheidsreg hebbende.
Val die onderliggende vorderingsreg van die sekerheidsreghebbende weg of
is nie meer ’n bate in dié regsubjek se boedel nie, kom die sekerheidsreg van
regsweë onmiddellik tot ’n einde.2
Ter wy l aksessoriteit die afhanklik heid of verbondenheid beklemtoon van
’n sekerheidsreg met die onderliggende vorderingsreg ter verste rking waarvan
die sekerheidsreg dien, dui die begr ip subsidiêriteit op die volgorde waarin
bepaalde eise of vorderings deur d ie skuldeiser ingestel mag word.
Soortgelyke beginsels met betrek king tot die volgorde waarin met ’n
bepaalde remedie gevorder mag word, beheer s die verrykingsvorderinge.
Eweneens onder die vaandel van die subsidiêr iteitsbeginsel word verhinder dat
* Hierdie bydra e word bedag opgedra aan my h oogs gewaardeerde kollega e n jaargenoot Gerhard Lu bbe
wat in sy voorgr aadse jare nie o m dowe neute nie ook as m nr Wubbe bekend was t er erkenni ng van
die buitengewone d eeglikheid waar mee hy hom in die Wubbe-vert aling van Kaser se beke nde leerboek
van die Romeins e reg verdiep het – ’n weloorwoë tyds besteding wat hom sy hele ak ademiese loopbaan
deur goed te pa s gekom het. Weinig van sy port uurgenote het die br eë beheersing van d ie onderliggende
algemene begi nsels van die gemener eg wat uit sy navorsing blyk.
** Die navor sing is onder ande re moontlik gema ak deur die fi nansiële onderst euning van die A lexander von
Humboldt-Stif tung en die NNS (UID nr 85323). Die standpu nte vervat in die werk is dié van die outeu r
en nie van enige fon dsverskaffer nie .
1 In die Nederla ndse BW word die begr ip afhan klike reg be nut wat in a 3:7 BW ’n “afhanklijk recht
omskry f as “een recht dat aan e en ander recht zod anig verbonden i s, dat het niet zond er dat andere rec ht
kan bestaan” – sien WHM Reehui s, AHT Heisterka mp & GE van Maanen Goederenrecht (2012) § 27:
Afhankelijk e rechten zijn zodanig me t een hoofdrecht verbon den dat zij deze in haar re chtstoestand
volgen.”
Sien ook a 3:82 BW:
Een afh ankelijke recht i s niet zelfstandig over draagbaar
WG Huijgen in JH Nieuwenhuis, CJJM Stolker, WI Valk & MH Wi ssink (reds) Tekst en Commentaa r
(2011) 9.
2 Dieselfde begi nsel onderlê vergelykba re ander regstels els soos die Duitse e n die Nederlandse r eg wat met
die Suid-Afr ikaanse reg dies elfde ontstaansbr onne gemeen het, sien F Wie acker Bodenrecht (1938) 187;
JC Out Vormen van Acce ssoriteit – Een Roman istische Studie ov er het Verschijnsel Acces soriteit bij het
Goederenrechtelijke Zekerheidsrecht (2005) 41-83. W Mincke Die Akzessorietät des Pfandrechts (1987)
31 en 191-194 onderskei in d ie verband tusse n “Entstehungsa kzessorietä t” en “Überga ngsakzessor ietät”;
HJ Lwowski, G Fischer & K La ngenbucher (reds) Das Recht der Kreditsicherung (2011) 9 met ver-
wysing na RGZ 142, 320 “Zwische n beiden besteht ei ne ‘organische, ei ne Schicksalsge meinschaft
begründ ende rechtliche Verbindun g’”; K Swinnen Accessoritei t in het Vermogensrec ht (2013) §§ 28-249;
HP Westerman n Sachenrecht (2011) 878:
Das dinglic he Recht [der Hypothek] ist al s Fremdrecht dem Glä ubiger … nur zugeordnet , wenn und
solange ihm die Forde rung zusteht.”
415
(2016) 27 Stell LR 415
© Juta and Company (Pty) Ltd
met ’n verrykingsvorderi ng geëis word waar die eiser steeds ’n vordering sreg
uit hoofde van ’n ander verbintenisskeppende feit soos ’n kontrak of delik
tot sy beskikk ing het.3 Vervolgens word agtereenvolgens die inhoud van,
en onderliggende ratio vir die voorkoms van die subsidiêriteitsbeginsel by
die verrykingsvorderings en by sekerheidsregte onder d ie loep geneem om
te bepaal of die tersake beginsels konsekwent toegepas word. Ten slotte
word kortliks verw ys na die implikasies vir derdes as sekerheidsgewers
vir anderma nsskuld indien die pr imêre skuldenaa r ingevolge ’n statutêre
moratorium of ander verskansing teen regstappe gevrywaar is na sy versuim
om tydig te presteer.
2 Subsidiêriteit in die verr ykingsreg
In verrykingsregtelike verband word onder subsidiêr iteit verstaan dat die
verrykingsvordering nie in mededinging met ’n ander vermoënsregteli ke
vordering ter sprake ká n kom nie. In werklikheid gaan dit oor die feit dat
indien ’n ander vermoënsregtelike vordering vir die eiser beskikbaar is, die
grondslag van daard ie ander vordering daarop dui dat die eiser steeds oor ’n
vorderingsreg of ’n ander vermoënsreg soos eiendomsreg beskik wat self ’n
vermoënswaarde i n sy boedel het en dus dat die eiser nie met dáárdie bedrag
wat ten grondslag van die verr ykingsvordering moes lê, verarm k an wees nie.
Weens die afwesigheid van verarmi ng word aan een van die kardina le vereistes
van ’n verrykingsvorderi ng nie voldoen nie.4 Die verrykingsvordering kan
dus slegs as sluitstuk van die verbintenisreg ter sprake kom wanneer geen
ander remedie beski kbaar is om die ongegronde vermoënsverskuiwing te
kondikee r nie.
Die tipering van die ver rykingsvordering as “subsidiêr” beteken dus n ie in
die streng formele prosesregt elike sin dat die één remed ie om prosesregtelike
redes jeens ’n ánder remedie ondergeskik gestel is nie,5 maar dat weens
die juiste inkled ing van die aanspreek likheidsvestigende elemente van
verrykingsaanspreeklik heid in die bepaalde omstandighede nie aan elkeen
3 JC Sonnekus Ongeg ronde Verrykingsreg (2007) 29, 89, 122 en veral 253 ev.
4 Die inhoud van ’n ver rykings vordering is i mmers altyd me t inagnemi ng van die gehéél van d ie onderskeie
litigante se bo edels, die minste va n die bewese ongegronde ver ryking van die ver weerder óf die bewese
ongegronde ver arming van die ver rykingseis er ten tyde van litis contestatio. Omdat met die som van die
boedels gewerk mo et word, hou dit in ’n verreke ning van alle gu nstige én skadeli ke newewerkinge in d ie
onderskeie boedels.
5 Sien die besonde r eng inkled ing van die subsid iêriteitsbeg insel deur R Br its Mortgage Foreclosure
under the Con stitution: Pro perty, Housi ng and the Nationa l Credit Act LLD proe fskrif Univer siteit
van St ellenbosch (2012) 128 wat die beg rip kla arblyklik slegs in die eng gron dwetlike ve rband ben ut
nieteenst aande die feit dat sy wer k oor saaklike se kerheidsregte ha ndel:
Subsidi arity revolve s around the quest ion whether a part y can rely directly on a se ction in the Bill of
Rights or whethe r legislation and t he common law shoul d be the first resor t
Sien ook L du Plessis “‘Subsi diarity’: What’s in th e name for constit utional inte rpretat ion and
adjudication?” (20 06) 17 Stell LR 207-231.
416 STELL LR 2016 2
© Juta and Company (Pty) Ltd

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex