Smuts v Booyens Markplaas (Edms) Bpk en 'n Ander v Booyens
| Jurisdiction | South Africa |
| Judge | Vivier AR, Nienaber AR, Olivier AR, Schutz AR en Cameron AR |
| Judgment Date | 02 April 2001 |
| Citation | 2001 (4) SA 15 (SCA) |
| Docket Number | 222/99 en 257/99 |
| Hearing Date | 05 March 2001 |
| Counsel | F A Ras en H J de Wet namens die appellante in beide sake. Q Pelser SC (bygestaan deur D E van Loggerenberg) namens die respondent in beide sake. |
| Court | Supreme Court of Appeal |
Cameron AR:
[1] Hierdie is twee aanverwante appèlle. In beide is die kernvraag of 'n privaatmaatskappy se aandele, strydig met bepalings in I die maatskappy se statute wat oordrag daarvan verbied of beperk, aan 'n onskuldige derde oorgedra kan word. In die eerste appèl het die vraag in die Hof a quo ter sprake gekom omdat die kurator van die verkoper se insolvente boedel die tersydestelling van 'n ooreenkoms waarvolgens die verkoper se aandeelhouding in 'n privaatmaatskappy verkoop is, teen die koper as J
Cameron AR
verweerder aangevra het. Du Plessis R het aan die einde van die eisers se saak absolusie A van die instansie toegestaan. Kort daarna het die koper 'n aansoek geloods om deur middel van rektifikasie van die lederegister registrasie van die betrokke aandele op sy naam te verkry. Coetzee WnR het die verlangde regshulp toegestaan. Teen beide bevele word nou geappelleer, in die eerste met die verlof van hierdie Hof en in die tweede met die verlof van die Hof a quo. Die partye was dit B tydens argument eens dat indien die eerste appèl suksesvol is die tweede ook moet slaag.
[2] In 1983 is Markplaas (Edms) Bpk ('Markplaas') (die eerste appellant in die tweede appèl) gestig. Die twee stigters, Smuts (die eerste appel- lant in die eerste appèl en die tweede appellant in die tweede appèl) en Roux, was gelyke houers van die uitgereikte aandele asook die enigste direkteure. In 1993 het Roux sonder Smuts se C wete en in stryd met 'n voorkoopsreg wat in die statute van Markplaas ten gunste van Smuts vervat is, 'n ooreenkoms ('die koopooreenkoms') met Booyens (die respondent in beide appèlle) gesluit. Daarin is onder meer ooreengekom dat Booyens Roux se aandeelhouding in Markplaas (tesame met Roux se belang in verskeie leningsrekeninge wat deur D Markplaas aan vier maatskappye verskuldig is waarin Roux 'n belang het) teen 'n bedrag van R250 000 aankoop. Roux het daarna in Januarie 1994 'n vergadering van Markplaas se aandeelhouers bygewoon en in daardie hoedanigheid standpunt oor 'n aangeleentheid wat die maatskappy raak ingeneem. Later in dieselfde maand het hy 'n ooreekoms E onderteken waarin hy die betrokke aandele gesedeer het as sekuriteit vir 'n lening. Gedurende September 1994 is Roux voorlopig gesekwestreer. Die bevel is gedurende Oktober 1994 bekragtig. Die eerste vergadering van skuldeisers het op 28 November 1994 plaasgevind. Die dag daarna het Roux die aandelesertifikaat by F Markplaas se ouditeure afgehaal en dit aan Booyens besorg.
[3] In die Hof a quo is om tersydestelling van die koopooreenkoms by wyse van 'n aansoek gedoen met die kurator van Roux se boedel as eerste applikant, met Smuts, Roux se mede-direkteur en -aandeelhouer as tweede applikant, en die sessionaris wat by die Januarie 1994-lening betrokke was as derde applikant. Die sewe G respondente was onderskeidelik Booyens, Markplaas, die Meester van die Hooggeregshof en die vier maatskappye waarin Roux 'n belang gehad het en wat by die koopooreenkoms betrokke was. Die aansoek is vir verhoor verwys. Die gronde vir tersydestelling wat in die verhoorhof deur die kurator aangevoer is, het in hoofsaak op die bepalings van die H Insolvensiewet 24 van 1936 gesteun. Met die wegval van die kurator as gedingsparty is hulle tans nie meer ter sake nie. Daar is egter ook deur Smuts op Roux se versuim gesteun om die bepalings van Markplaas se statute betreffende die verkoop van aandele na te kom en 'n bevel is aangevra waarin verklaar word dat die betrokke verkoop ongeldig was en I dat Roux se aandeelhouding in die kurator vestig.
[4] Du Plessis R het onder andere bevind dat die statute bloot 'n persoonlike reg geskep het en dat Smuts gevolglik moes bewys het dat Booyens van die bestaan en nie-nakoming van Smuts se voorkoopsreg J
Cameron AR
bewus was. (Vergelyk Associated South African Bakeries (Pty) Ltd v Oryx & Vereinigte Bäckereien (Pty) Ltd en A Andere.) [1] By gebrek aan enige sodanige getuienis het hy absolusie van die instansie verleen.
[5] Coetzee WnR het daarna bevind dat die blote aangaan van die koopooreenkoms vir Booyens die reghebbende ten aansien van die aandele gemaak het en dat Booyens derhalwe prima facie geregtig was om as aandeelhouer in die lederegister aangeteken en geregistreer te B word. Hy was van mening dat geeneen van Markplaas en Smuts se verwere teen dié aansoek deugdelik was nie. Hy het die betoog dat die Hof sy diskresie teen Booyens moes uitoefen, verwerp, asook dat die aansoek in die lig van die verrigtinge vir tersydestelling voor Du Plessis R (ten C aansien waarvan daar 'n petisie om verlof tot appèl hangende was) voorbarig was.
[6] In hierdie Hof het Smuts sy argument in hoofsaak daarop gegrond dat die bepalings in die maatskappy se statute op 'n ooreenkoms neergekom het om nie regte oor te dra nie ('n pactum de non cedendo) wat, by onstentenis van voldoening van die D prosedure in die statute neergelê, verhoed het dat Booyens ooit reghebbende van die aandele kon word. Die kernvraag op appèl is dus of die Verhoorhof korrek was in sy bevinding dat bewys dat Booyens kennis gedra het (van die bepalings en van die nie-voldoening daaraan) noodsaaklik was. Die betoog verg oorweging van vrae wat nog nie E vantevore in dié opsig deur hierdie Hof besleg is nie. In vorige analoë gevalle (waar 'n privaatmaatskappy se statute afgedwing is), was die koper se kennis van die beletsel nie as sodanig ter sprake nie en het die statute daarbenewens 'n uitdruklike verbod op oordrag bevat. [2] Die advokaat namens Booyens het tereg F toegegee dat indien bevind sou word dat Booyens se kennis van die beletsel irrelevant was, die appèl moet slaag en dat Smuts op ooreenstemmende regshulp geregtig sou wees.
[7] Die vraag vereis oorweging van Roux se bevoegdheid om regte deur middel van die koopooreenkoms aan Booyens oor te dra en die effek van daardie ooreenkoms. In Liquidators, Union Share Agency v G Hatton[3] het Innes HR beklemtoon dat die grondslag van aandeelhouding in 'n maatskappy aan wetgewing ontleen word en dat die aard daarvan derhalwe deur wetgewing bepaal word:
'A share in a joint stock company is a jus in personam, a right of action, the extent and nature of which and H the liability attaching to the ownership of which depend upon statute.'
Uiteraard moet die beginpunt by die beantwoording van dié vraag dus I
Cameron AR
die bepalings van die Maatskappywet 61 van 1973 ('die Maatskappywet' of 'die Wet') wees. Volgens art 20(1) 'beteken die A uitdrukking ''private maatskappy''' in die Wet
''n maatskappy met 'n aandelekapitaal wat deur sy statute -
die reg om sy aandele oor te dra beperk; en
sy ledetal (met uitsondering van persone wat in diens van die maatskappy is en van persone wat voorheen in diens van B die maatskappy was en gedurende sodanige dienstyd lede van die maatskappy was en na afloop van hulle dienstyd lede gebly het), tot vyftig beperk; en
'n aanbod aan die publiek vir inskrywing op aandele of skuldbriewe van die maatskappy verbied'.
Volgens art 20(3) mag geen private maatskappy sy statute op so 'n wyse wysig dat dit nie meer al die bepalings in subart (1) bevat nie C tensy hy terselfdertyd in 'n publieke maatskappy omskep word. Artikel 20(4)...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Financial Services Board and Another v De Wet NO and Others
...to Smith v KwaNonqubela Town Council 1999 (4) SA 947 (SCA): considered H Smuts v Booysens; Markplaas (Edms) Bpk en 'n Ander v Booysens 2001 (4) SA 15 (SCA): Staatspresident en Andere v United Democratic Front en 'n Ander 1988 (4) SA 830 (A): considered Standard Bank of South Africa Ltd v On......
-
Advancing the Statutory Remedy for Unfair Prejudice in South African Company Law: Perspectives from International Jurisprudence
...pre-emptive rights ofshareholders in private companies and also restricts the free transferability their shares. InSmuts v Booysens 2001 (4) SA 15 (SCA), a case decided under the Companies Act, 1973, it wasconfirmed that the restricted transferability of shares is a fundamental attribute o......
-
Visser Sitrus (Pty) Ltd v Goede Hoop Sitrus (Pty) Ltd and Others
...Brand Gold Mining Co Ltd 1969 (3) SA 629 (A): dictum at 678H applied C Smuts v Booyens; Markplaas (Edms) Bpk en 'n Ander v Booyens 2001 (4) SA 15 (SCA): referred Australia Cassegrain & Co Pty Ltd v Cassegrain [2011] NSWSC 1156: considered Catalano v Managing Australia Destinations Pty Ltd (......
-
A Comprehensive Suggestion to Bring the Pactum de Non Cedendo into the 21st Century
...1946 OPD 209; Van der Ber g v Transkei Devel opment Corporation 1991 4 SA 78 (Tk); Smuts v Booyens, Mark plaas (Edms) Bp k v Booyens 2001 4 SA 15 (SCA); Sindler NO v Gee s 2006 5 SA 501 (C) See Sunkel The pac tum de non cedendo 1 91 466 STELL LR 2010 3 © Juta and Company (Pty) This creates ......

Capespan (Pty) Ltd v Any Name 451 (Pty) Ltd
...at 617 applied I Pretoria Stadsraad v Ebrahim 1979 (4) SA 193 (T): applied Smuts v Booyens; Markplaas (Edms) Bpk en 'n Ander v Booyens 2001 (4) SA 15 (SCA): referred to Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd 1968 (3) SA 166 (A): dictum at 189D - G applied Vawda v Vawda......
-
Visser Sitrus (Pty) Ltd v Goede Hoop Sitrus (Pty) Ltd and Others
...of the D table B articles in sch 1 of the Companies Act 26 of 1973 (and cf Smuts v Booyens; Markplaas (Edms) Bpk en 'n Ander v Booyens 2001 (4) SA 15 (SCA) para 15). The new Companies Act does not contain a table of standard clauses for an MOI, though it does specify certain matters which m......
-
Advancing the Statutory Remedy for Unfair Prejudice in South African Company Law: Perspectives from International Jurisprudence
...pre-emptive rights ofshareholders in private companies and also restricts the free transferability their shares. InSmuts v Booysens 2001 (4) SA 15 (SCA), a case decided under the Companies Act, 1973, it wasconfirmed that the restricted transferability of shares is a fundamental attribute o......
-
A Comprehensive Suggestion to Bring the Pactum de Non Cedendo into the 21st Century
...1946 OPD 209; Van der Ber g v Transkei Devel opment Corporation 1991 4 SA 78 (Tk); Smuts v Booyens, Mark plaas (Edms) Bp k v Booyens 2001 4 SA 15 (SCA); Sindler NO v Gee s 2006 5 SA 501 (C) See Sunkel The pac tum de non cedendo 1 91 466 STELL LR 2010 3 © Juta and Company (Pty) This creates ......
-
Rights of First Refusal or Preferential Rights to Contract: A Historical Perspective on a Controversial Legal Figure
...the only remedy anyway – the transfer may be set aside byreason of the doctrine of notice. Smuts v Booyens; Markplaas (Edms) Bpk v Booyens 2001 4 SA 15(SCA).16Cooper Landlord and Tenant 144.17Reinecke & Otto 1986 TSAR 18 20.18Eiselen ‘‘Souteriou v Retco Poyntons (Pty) Ltd 1985 2 SA 922 (A):......
-
Interpreting Some Core Concepts Governing the Taxation of Capital Gains
...1983 (1) SA 276 (A) at 288H and Botha v Fick 1995 (2) SA 750 (A) at 762A-B. See also Smuts v Booyens; Markplaas (Edms) Bpk v Booyens 2001 (4) SA 15 (SCA) at 20H.26 See s 91 of the Companies Act 61 of 1973 (the ‘Companies Act’).27 Section 91A(4)(c) of the Companies Act.28 Section 133(1) of t......