Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisverspreiders (Edms) Bpk

JurisdictionSouth Africa
CourtAppellate Division
JudgeSteyn HR, Rumpff AR, Holmes AR, Trollip AR en Miller Wn AR
Judgment Date12 May 1970
Citation1970 (3) SA 367 (A)
Hearing Date03 March 1970

F Steyn, H.R.:

In die Hof van eerste instansie het die respondent by wyse van kennisgewing van mosie gedagteken 6 Mei 1968 aansoek gedoen om 'n verklarende bevel ten effekte dat hy bevoeg is om 'n skriftelike kontrak aan te neem en te ratifiseer wat op 6 Oktober 1965 aangegaan is tussen die appellant aan die een kant en aan die ander kant vier persone, nl. N. J. Oelofse, J. F. Bredenkamp, C. J. Labuschagne en H. P. de Jager, in G hul respektiewe persoonlike hoedanighede en in hul hoedanigheid as 'trustees' van 'n maatskappy wat geregistreer staan te word; dat die respondent, wat geïnkorporeer is met die doel om die kontrak aan te neem, dit wel aangeneem het; en dat die kontrak bygevolg tussen die respondent en die appellant geldig en bindend is.

H Die geskilpunt wat, aanvanklik altans, op die voorgrond gestel is, het gegaan oor die respondent se bevoegdheid ingevolge art. 71 van die Maatskappyewet, 46 van 1926, soos gewysig, om die kontrak aan te neem. Genoemde artikel bepaal:

'Enige skriftelike kontrak aangegaan deur iemand wat beweer te handel as verteenwoordiger of kurator van 'n nog nie opgerigte, geïnkorporeerde of geregistreerde maatskappy, kan bekragtig of aangeneem word deur, of andersins verbindend teenoor, en afdwingbaar deur die maatskappy gemaak word nadat hy behoorlik geregistreer is, asof hy behoorlik opgerig, geïnkorporeer en geregistreer was op die tydstip toe die kontrak aangegaan is en die kontrak aangegaan was sonder sy magtiging, mits die akte van oprigting, as een van die doeleindes

Steyn HR

van die maatskappy bevat die aanneming of bekragtiging van die kontrak of die verkryging van regte en verpligtings in verband daarmee en mits twee kopieë van die kontrak waarvan een deur 'n notaris of deur 'n ondertekenaar van die akte van oprigting gesertifiseer is tesame met die aansoek om registrasie van die maatskappy by die Registrateur ingelewer is.'

Volgens die respondent was daar, luidens die stukke waarmee die proses A aangelê was, 'n verdere geskilpunt, nl. of die kontrak 'n ooreenkoms behels ten behoewe van 'n destyds nog nie bestaande maatskappy, in teenstelling met 'n ooreenkoms aangegaan deur 'n verteenwoordiger van so 'n maatskappy. Die appellant het dit betwis dat so 'n ooreenkoms uit die stukke blyk.

Dit blyk dat, toe die kontrak op 6 Oktober 1965 gesluit is, genoemde B vier persone reeds besluit het om 'n maatskappy te stig met die oog op toetrede tot so 'n kontrak. Op 29 September 1965 het hulle aan 'n prokureur opdrag gegee om 'n maatskappy te registreer, en in die tweede helfte van Oktober het hulle hom in besit gestel van die kontrak. Luidens die aanhef van die kontrak het hulle, soos aangedui in die kennisgewing van mosie, opgetree

C 'in hulle respektiewelike persoonlike hoedanighede en in hulle hoedanighede as trustees van 'n maatskappy wat geregistreer staan te word'.

Hulle word die tweede party genoem. Die kontrak maak voorsiening vir die verkoop deur die tweede party in 'n bepaalde aantal gebiede van kunsmis D wat deur die eerste party, d.w.s. appellant, bemark word. Die aanvangsdatum van die kontrak word gestel op 1 Oktober 1965, en die duur daarvan op vyf jaar, met 'n reg van hernuwing aan die kant van die tweede party vir 'n verdere tydperk van vyf jaar. Klousule 10 bepaal egter:

'Die tweede party verstaan duidelik dat kunsmisverkope aanvang sal neem sodra die Triomf fabriek in produksie kom en die eerste party sal geen E waarborg hoegenaamd uitreik vir voorrade voor hierdie tydperk nie.'

Op 25 Maart 1966 is die respondent geïnkorporeer. Op 1 April 1966 word op 'n vergadering van aandeelhouers van die respondent besluit dat die kontrak 'geratifiseer en bekragtig word' en dat die respondent alle regte en verpligtinge ingevolge daarvan 'oorneem en aanvaar'. In 'n F brief van dieselfde datum is die appellant van die registrasie van die respondent in kennis gestel en is navraag gedoen wanneer kunsmis beskikbaar sal wees vir verspreiding Ten antwoord is die respondent in 'n skrywe van 15 April 1966 meegedeel dat die appellant, om redes wat nie tans ter sake is nie, die kontrak as gekanselleerd beskou. Na verdere korrespondensie het die respondent in November 1966 stappe G gedoen vir 'n verklarende bevel dat die kansellasie van die kontrak regtens ongegrond en van geen waarde is nie, dat dit nog van krag is en dat die appellant verplig is om dit na te kom. Die appellant het onder meer aangevoer dat die respondent nie bevoeg was om die kontrak aan te neem en te bekragtig nie, omdat sy akte van oprigting geen doelstelling H bevat nie wat hom magtig om die kontrak te ratifiseer. Hierdie bewering insake the akte van oprigting was korrek en die aansoek is laat vaar. Daarop is die akte van oprigting by spesiale besluit van 20 Februarie 1967, geregistreer op 6 Maart 1967, gewysig deur toevoeging van die volgende doelstelling:

'Om met of sonder wysigings 'n ooreenkoms geteken te Johannesburg op 6 Oktober 1965 tussen Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms.) Beperk as eerste party en Nicolaas Jacobus Oelofse, Johannes Frederick Bredenkamp, Cornelius Johannes Labuschagne en Hendrik Petrus Johannes de Jager, in hulle respektiewelike persoonlike hoedanighede en in hulle hoedanighede as trustees van 'n

Steyn HR

maatskappy wat geregistreer staan te word, en waarvan 'n afskrif hierby aangeheg word, gemerk 'A', te aanvaar en te bekragtig met terugwerkende krag.'

Vervolgens is op 30 Augustus 1967 op 'n direksie vergadering van die respondent besluit dat die onderhawige kontrak

'sonder wysigings bekragtig en aanvaar word en wel met terugwerkende krag'.

A In 'n brief van 18 Januarie 1968 is die appellant verwittig dat alle moontlike gegronde besware wat hy geopper het, uit die weg geruim is, dat die respondent begerig is om voort te gaan met die kontrak, en word van die appellant verneem of hy bereid is om te presteer. Die appellant het egter volhard in sy houding dat daar geen afdwingbare kontrak B bestaan nie. Daarop het die respondent die huidige proses ingestel. Die appellant het hom weereens beroep op die beweerde onbevoegdheid van die respondent ingevolge nie-voldoening aan art. 71.

Die appellant se bewering dat die respondent ook nou nog nie aan die voorskrifte van genoemde artikel voldoen het nie, berus daarop dat, soos C blyk wel die geval te wees, toe die toegevoegde doelstelling op 6 Maart 1967 geregistreer is, slegs een ongesertifiseerde afskrif van die kontrak by die Registrateur ingelewer is, en nie twee afskrifte nie, waarvan een, soos in genoemde artikel bepaal, deur 'n notaris of 'n ondertekenaar van die akte van oprigting gesertifiseer is. Die Hof van eerste instansie het bevind dat bedoelde voorskrif gebiedend is, dat dit D nie nagekom is nie, en dat die aansoek daarom van die hand gewys moet word. By appèl na die Provinsiale Afdeling het die Hof a quo akkord gegaan daarmee dat die respondent nie op art. 71 kon steun nie, maar het bevind dat die kontrak 'n ooreenkoms ten behoewe van 'n derde is, en dat die aanvaarding van die ooreenkoms deur die respondent ook sonder E voldoening aan die bepalings van genoemde artikel geldig is. Die appèl het bygevolg geslaag.

Die eerste vraag is of die voorskrif insake die twee afskrifte, wat nie nagekom is nie, wel gebiedend is, in die sin dat nie-nakoming daarvan die toevoeging van die onderhawige doelstelling van nul en gener waarde maak, met die gevolg dat die respondent geen bevoegdheid aan art. 71 kan F ontleen nie. Die appellant se betoog dat die respondent, by ontstentenis van 'n teenappèl, nie hierdie vraag in hierdie Hof kan opper nie, is, om redes deur my kollega TROLLIP genoem, sonder enige grond.

Voor die opname van genoemde artikel in die Maatskappyewet, kon die oprigters van 'n maatskappy voor inkorporasie, d.w.s. terwyl die G maatskappy nog nie bestaan nie, wel in persoonlike hoedanigheid 'n kontrak ten behoewe van die te stigte maatskappy aangaan, wat die maatskappy dan na sy stigting kon aanneem, maar hulle kon nie as verteenwoordigers van die nie-bestaande maatskappy 'n kontrak namens hom aangaan nie; en blote aanvaarding of bekragtiging deur die maatskappy nadat hy gestig is, was in laasgenoemde geval nie voldoende om 'n H kontrak tot stand te bring en die maatskappy 'n party by die kontrak te maak nie. Dit is blykbaar as 'n belemmering of ongerief ondervind, en hierdie artikel was die gevolg. Toe dit aanvanklik in 1926 in die Wet opgeneem is, het dit met die eerste voorbehoudsbepaling geëindig. Hoewel skrif 'n uitdruklike vereiste vir die betrokke kontrak was, was daar geen voorsiening vir inlewering van enige afskrif daarvan nie. In daardie vorm het dit bevoegdheid verleen om so 'n skriftelike kontrak verbindend teenoor en afdwingbaar deur die maatskappy te maak, by wyse van bekragtiging of aanname deur die maatskappy,

Steyn HR

onderworpe aan die enkele beperking dat die bekragtiging of aanname van die kontrak, as een van die doeleindes van die maatskappy, in sy akte van oprigting opgeneem is. Hierdie beperking is wel, sou ek reken, van gebiedende aard. Dit hang ten nouste saam met die bestaan en A bepaalbaarheid van die verleende bevoegdheid as sodanig. Die Wetgewer het vereis dat dit, as een van die bevoegdhede aan die akte van oprigting ontleen, uitdruklik daarin gemeld en omskryf moet word. Dit spreek haas vanself dat die desbetreffende doelstelling die bepaalde kontrak so sou moes beskryf dat dit met sekerheid uitgeken sou kon word as die onderwerp van die bevoegdheid.

Voor die latere wysigings was daar na my mening niks in die bewoording B van hierdie artikel of van art. 11 wat sou verhinder het dat die desbetreffende doelstelling na inkorporasie deur 'n verandering ingevolge art. 11 in die akte van oprigting opgeneem word nie. Vir so 'n verandering was dit wel nodig dat die doelstelling onder een of ander van die hoofde in art. 11 (1) (a) tot (g) tuisgebring kon word. Ek kan...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

61 practice notes
  • Francis George Hill Family Trust v South African Reserve Bank and Others
    • South Africa
    • 30 March 1992
    ...Study of Procedure' (1979) 96 SALJ 203 at 212-16; Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisverspreiders (Edms) B Bpk 1970 (3) SA 367 (A) at 404E-G; Shaaban Bin Hussien and Others v Chong Fook Kam and Another [1969] 3 All ER 1627 (PC) at 1630; Shidiack v Union Government (Minister......
  • Rosherville Vehicle Services (Edms) Bpk v Bloemfonteinse Plaaslike Oorgangsraad
    • South Africa
    • 19 August 1997
    ...v Moller 1949 (3) SA 949 (0): dictum at 957-8 applied Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisverspreiders (Edms) Bpk 1970 (3) SA 367 (A): referred to Serobe v Koppies Bantu Community School Board 1959 (2) SA 206 (0): referred to B Shill v Milner 1937 AD 101: compared South Afri......
  • Voorinlywingskontrakte : hoofstuk 3
    • South Africa
    • Sabinet Transactions of the Centre for Business Law No. 2008-43, January 2008
    • 1 January 2008
    ...maatskappy ook nie gemeenregtelik as verteenwoordigers van die te stigte maatskappy optree nie.7 Daar kan egter van ’n rakmaatskappy 3 1970 3 SA 367 A.4 Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisversprei-ders (Edms) Bpk 1970 3 SA 367 A.5 De Wet en Yeats 1964:464 verkies “voorlopig......
  • State President and Others v United Democratic Front and Others
    • South Africa
    • 29 September 1988
    ...NO en 'n Ander 1965 (3) SA 138 (O) at 140C - D, 146A; Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisverspreiders (Edms) Bpk 1970 (3) SA 367 (A) H at 395G; Winter and Others v Administrator-in-Executive Committee and Another 1973 (1) SA 873 (A) at 889B - D; Turnbull v Van Zyl NO 1974 (......
  • Get Started for Free
56 cases

  • Staatspresident en Andere v Release Mandela Campaign en Andere
    • South Africa
    • 13 September 1988
    ...v Central News Agency Ltd 1977 (1) SA 717 (A) op 748A - C; Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisverspreiders (Edms) Bpk 1970 (3) SA 367 (A) D op 395G. A Cur adv Postea (September 13). E Judgment Rabie Wn HR: In die Plaaslike Afdeling Durban en Kus het Leon R op 28 April 1987,......
  • Get Started for Free
5 books & journal articles
  • Voorinlywingskontrakte : hoofstuk 3
    • South Africa
    • Sabinet Transactions of the Centre for Business Law No. 2008-43, January 2008
    • 1 January 2008
    ...maatskappy ook nie gemeenregtelik as verteenwoordigers van die te stigte maatskappy optree nie.7 Daar kan egter van ’n rakmaatskappy 3 1970 3 SA 367 A.4 Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisversprei-ders (Edms) Bpk 1970 3 SA 367 A.5 De Wet en Yeats 1964:464 verkies “voorlopig......
  • Inleiding
    • South Africa
    • Sabinet Transactions of the Centre for Business Law No. 2008-43, January 2008
    • 1 January 2008
    ...A; Wolpert v Uitzigt Properties (Pty) Ltd 1961 2 SA 257 W.36 Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisverspreiders (Edms) Bpk 1970 3 SA 367 A.37 Sien hoofstuk 3 vir ’n volledige bespreking van voorinlywings-kontrakte.38 Ar tikel 64(1) van Wet 61 van 8verband ontstaan, is dat die ......
  • External relations / Eksterne verhoudings : caput 5
    • South Africa
    • Sabinet Transactions of the Centre for Business Law No. 2010-44, January 2010
    • 1 January 2010
    ...Corporate Law (1992) 5.04–5.10 (hereafter Cilliers et al); Sen-trale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisverspreiders (Edms) Bpk 1970 3 SA 367 (A) 396.245 See Henning 1984 Jour nal for Juridical Science 172.246 See Twenty Seven Bellevue CC v Hilcove 1992 4 SA 523 (N) and also Mi-chae......
  • Konsep Maatskappywetsontwerp 2007 : sekere opmerkings in verband met verteenwoordiging : hoofstuk 9
    • South Africa
    • Sabinet Transactions of the Centre for Business Law No. 2008-43, January 2008
    • 1 January 2008
    ...or understanding that the company will be incorporated …”53 Sentrale Kunsmis Korporasie (Edms) Bpk v NKP Kunsmisverspreiders (Edms) Bpk 1970 3 SA 367 A; Rasec (Mooifontein) (Pty) Ltd v Devon-port Investment Holding Co (Pty) Ltd 1976 1 SA 299 234van die maatskappy sowel as die moontlike aanv......
  • Get Started for Free