Schermbrucker v Klindt, NO

JurisdictionSouth Africa
JudgeSteyn CJ, Rumpff JA, Botha JA, Williamson JA and Trollip AJA
Judgment Date28 September 1965
Citation1965 (4) SA 606 (A)
Hearing Date26 August 1965
CourtAppellate Division

Rumpff, A.R.:

Sekere feite waaroor dit in hierdie saak gaan, word weergegee in die uitspraak van my Kollega BOTHA. Sub-arts. (1), (2) en (3) van art. 17 van Wet 37 van 1963 (tans leweloos) lui soos volg:

'(1) Ondanks andersluidende wetsbepalings kan 'n offisier soos omskrywe in art. 1 van die Polisiewet, 1958 (Wet 7 van 1958), enige persoon wat hy op redelike gronde daarvan verdink dat hy 'n misdryf ingevolge die Wet op die

Rumpff AR

onderdrukking van Kommunisme, 1950 (Wet 44 van 1950), of ingevolge laasgenoemde Wet soos toegepas deur die Wet op Onwettige Organisasies, 1960 (Wet 34 van 1960), of die misdryf van sabotasie gepleeg het of voornemens is of was om so 'n misdryf te pleeg, of wat na sy oordeel oor enige inligting beskik met betrekking tot die pleeg van so 'n misdryf of die voorneme om so 'n misdryf te pleeg, van tyd tot tyd sonder lasbrief in hegtenis neem of laat neem en vir ondervraging in verband met die A pleeg van daardie misdryf of die voorneme om dit te pleeg in hegtenis aanhou of laat aanhou by enige plek wat hy goedvind, totdat daardie persoon na die oordeel van die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie alle vrae by bedoelde ondervraging op bevredigende wyse beantwoord het, maar geen sodanige persoon word by 'n bepaalde geleentheid wanneer hy aldus in hegtenis geneem word, langer as negentig dae aldus aangehou nie.

(2) Niemand het tot 'n kragtens sub-art. (1) aangehoudene toegang behalwe met toestemming van die Minister van Justisie of 'n offisier B soos voormeld nie: Met dien verstande dat die aangehoudene minstens een keer per week deur die landdros of 'n addisionele of assistent-landdros van die distrik waarin hy aangehou word, in afsondering besoek moet word.

(3) Geen hof is bevoeg om die vrylating uit hegtenis van so 'n aangehoudene te beveel nie, maar genoemde Minister kan te eniger tyd gelas dat so 'n aangehoudene uit hegtenis vrygelaat word.'

In die petisie is beweer dat in 'n boodskap wat appellante se man C uitgesmokkel het - en waarin hy aanvanklik versoek het dat sy bewerings wêreldkundig gemaak moet word: 'send this news overseas immediately' het hy gesê, maar die woorde is later doodgekrap - haar man beweer het dat hy vir 28 uur aanmekaar moes staan terwyl hy ondervra D word deur twee tot ses beamptes. Ook het hy beweer dat hy tweemaal in die tyd geval het en dat koue water op hom gegooi is en hy weer opgetrek is. Vloeke en dreigemente is teenoor hom gebesig en daar is gedreig dat as hy nie antwoord nie, hy nog vier dae en nagte en selfs langer so ondervra sal word. Die Polisie het hierdie bewerings ontken en mediese teenbewys gelewer dat appellante se man se toestand normaal is en geen E tekens toon van enige geestelike of liggaamlike mishandeling nie. By die verhoor van die aansoek voor Regter SNYMAN, het daar gevolglik 'n feitegeskil ontstaan uit die teenstrydige skriftelike Beëdigde verklarings wat voor die Hof gelê is, en, om die geskil op te los, is aansoek gedoen deur die appellante onder Reël 9 van die Hofreëls om die F aangehoudene as getuie te roep om mondelinge getuienis af te lê. Namens die Polisie is beswaar gemaak teen hierdie aansoek, nie omdat Reël 9 'n ontoepaslike reël vir so 'n aansoek is nie, maar omdat die Polisie vooraf te kenne gegee het dat hulle weier om die aangehoudene as getuie te laat verskyn omdat die gesag van die Hof nie die gesag wat aan die Polisie onder art. 17 (2) gegee is kragteloos kan maak nie. In die G uitspraak van Regter SNYMAN word die aansoek onder Reël 9 gemeld en dan lui die uitspraak verder:

'This raised a difficulty, namely, that the respondent in stating his case to this Court has indicated that he has refused the request for a legal representative to see the detainee. It is common cause that he was within his rights in so refusing. Furthermore, the respondent says that he has also refused the detainee permission to come to Court in person. He makes the submission - and that is the respondent's case before me H - that this Court has no power to make an order compelling the respondent to produce the detainee in Court. Finally, he says that in any event it is not in the public interest that the detainee should be brought into a public Court.

By agreement between counsel this submission by the respondent has been taken before me as a preliminary point and they have confined themselves to arguing whether or not this Court has the power to order the detainee to be brought before it. It was also inherent in the preliminary point that, if I found in favour of the applicant, I should also decide whether I should exercise my discretion under Rule 9 (a) of the Rules of Court and order that the detainee be brought to Court to give viva voce evidence.'

Rumpff AR

Ek dink dit volg ook duidelik uit die betoog wat tot Regter SNYMAN gerig is dat die Polisie nie die gesag van die Hof onder die gemene reg betwis het nie om te gelas dat 'n getuie wat onder een of ander beperking is, A toegelaat moet word om getuienis af te lê. Die kern van die saak waaroor Regter SNYMAN moes beslis, was of so 'n gesag van die Hof deur die bepalings van art. 17 (2) gestuit is. Die Polisie het dus wesenlik 'n aansoek om 'n bevel wat as 'n habeas corpus ad testificandum beskou kan word geantisipeer, en aangevoer dat die Hof, weens art. 17 (2), so 'n aansoek nie kan toestaan nie en die bevel van Regter SNYMAN was dan B ook van breë omvang en het gelui:

'I rule therefore that this Court is precluded from ordering the detainee to appear before it in person either to conduct his own case or to give viva voce evidence.'

By die vertolking van die kort maar ingrypende art. 17 tree die vraag C dus na vore wat die bedoeling van die Wetgewer was aangaande die verhouding Hof-individu by die toepassing van die artikel. Ter inleiding is 'n paar opmerkings nodig. Die doel van die artikel is onverbloemd, kyk die uitspraak van hierdie Hof in Rossouw v Sachs, 1964 (2) SA 551 (AA) te bl. 561. Die tydsgewrig waarin dit die lewenslig gesien het, was een waarin die Staat gekwel is deur persone wat om hulle politieke D doelwit te bereik nie geskroom het om geweld en sabotasie aan te wend nie. Om hierdie lewensgevaarlike aktiwiteite die kop in te druk is dit nodig geag om - tydelik altans - drasties in te gryp in die vryheid en tradisioneel-demokratiese reg van die individu. Die burger kan deur 'n offisier omskrewe in die Polisiewet aangehou en van sy naaste geïsoleer word met die doel om hom te dwing om aan die Polisie E mee te deel wat hy weet aangaande sekere gepleegde misdrywe of misdrywe wat nog gepleeg mag word. Die naakte aanhouding en volkome isolasie (onderbreek alleen deur die landdrosbesoek) is die dwang wat die Wetgewer in duidelike taal toegelaat het. By implikasie moet in hierdie wetgewing ingelees word dat die aanhouding gepaard sal gaan met elementêrmenslike geriewe en voorsorgmaatreëls aangaande higiëne, en dit F is implisiet omdat die Republiek 'n beskaafde staat is op Westers-demokratiese norme gevestig. Die artikel maak egter nie by implikasie voorsiening vir enige persoonlik-luukse geriewe nie. Die aanhouding is klaarblyklik nie vir ontspanning bedoel nie of van so 'n aard dat die omstandighede daarvan aangepas moet word by die G meer-as-elementêre behoeftes van elke aangehoudene. Aan die ander kant moet ook implisiet uitgesluit word enige reg van die polisie tot 'n manier van aanhouding of 'n wyse van ondervraging wat enigsins as afdreiging tot bekentenis - 'n sgn. 'third degree' - metode - beskou kan word. In hierdie wetgewing word nie aan die Polisie die reg toegeken om deur geestelikof liggaamlik-uitputtende metodes van H ondervraging 'n vorm van dwang uit te oefen nie en dit bevat geen vrybrief aan die Polisie om op enige wyse geestelike of liggaamlike aanranding in enige vorm te pleeg nie. Om die ondervraging met sukses te bekroon, is die enigste dwangmiddels dié wat deur die Wetgewer self geskep is, nl. aanhouding en isolasie. Enige suggestie dat 'n noodsaaklik-tydelike onderbreking van die aanhouding sielkundig of andersins die sukses van die ondervragingsproses van die Polisie kan versteur, sou m.i. erkenning wees van 'n metode van geestelike dwang wat die Polisie sou geregtig wees om uit te oefen en dit

Rumpff AR

sou 'n toelating wees, deur die agterdeur, van 'n ongemagtigde vorm van afdreiging van informasie.

Die bepaling in art. 17 (2) dat niemand toegang het tot 'n kragtens sub-art. (1) aangehoudene nie, is prima facie bedoel om regsadviseurs, A maagskap en vriende uit te sluit en volkome isolasie as dwangmiddel te bewerkstellig. Sub-art. (3) bepaal dat geen hof bevoeg is om die vrylating van so 'n aangehoudene te beveel nie. So 'n aangehoudene is natuurlik 'n aangehoudene wat binne die bevoegdhede deur art. 17 (1) verleen aangehou word en hierdie sub-artikel verklaar met ander woorde dat wanneer die bepalings van die artikel behoorlik uitgeoefen is, geen B hof jurisdiksie het ten opsigte van so 'n aangehoudene nie. 'n Voorvereiste vir die uitsluiting van die bevoegdheid van die hof is dat die aangehoudene kragtens die bepalings van art. 17 (1), eksplisiet sowel as implisiet, aangehou word. Wanneer dit bv. bewys kan word dat iemand anders as 'n omskrewe offisier die aangehoudene laat arresteer C het, of dat so 'n offisier nie op redelike gronde verdink het dat die aangehoudene in verband gebring kan word met sekere in die artikel genoemde misdade nie, het die hof wel deeglik die bevoegdheid om die aangehoudene te ontslaan. Dat so 'n aangehoudene nie maklik 'n saak by die hof aanhangig kan maak nie, of nie maklik so 'n saak kan bewys nie, is momenteel irrelevant.

D Art. 17 (1) bepaal dat 'n persoon aangehou kan word vir ondervraging, en soos hierbo aangedui, kan hierdie bevoegdheid tot ondervraging nie deur die Polisie in 'n afdreigingsproses omskep word nie. Die jurisdiksie van die hof is ook nie deur die Wetgewer weggeneem om die vraag te beslis of 'n aanhouding...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

60 practice notes
  • Staatspresident en Andere v United Democratic Front en 'n Ander
    • South Africa
    • Appellate Division
    • 13 Septiembre 1988
    ...Police and Others 1986 (2) SA 421 (OK) op 425 - 7, 438G; Union Government v Fakir 1923 AD 466 op 469 - 70; Schermbrucker v Klindt NO 1965 (4) SA 606 (A) op 623; Baxter Administrative Law op 726 - 7; Mkhize v Swemmer and Others 1967 (1) SA 186 (D); South West African H People's Democratic Un......
  • Omar and Others v Minister of Law and Order and Others; Fani and Others v Minister of Law and Order and Others; State President and Others v Bill
    • South Africa
    • Invalid date
    ...and Another 1986 (3) SA 568 waar verwys is na die belangrikste sake oor hierdie aangeleentheid, naamlik Schermbrucker v Klindt NO 1965 (4) SA 606 (A) te 618A en Lenz Township Co (Pty) Ltd v Lorentz NO en Andere 1961 (2) SA 450 (A). In die Schermbrucker -saak supra het dit gegaan oor art 17 ......
  • Nkwentsha v Minister of Law and Order and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...the Courts to protect detainees and, indeed, the Courts have a duty to protect them by appropriate relief. Schermbrucker v Klindt NO 1965 (4) SA 606 (A) at 618C and 623F - G; Ngxale v Minister of Justice of the Ciskei 1981 (2) SA 554 (E) at 557F. The Court's duty includes protecting detaine......
  • Cabinet for the Territory of South West Africa v Chikane and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...822E - F; S v Prefabricated Housing Corporation (Pty) Limited and Another 1974 (1) SA 535 (A) at 539E - F; Schermbrucker v Klindt NO 1965 (4) SA 606 (A); SWAPDUF v E Administrateur Generaal Suidwes-Afrika en Andere 1983 (1) SA 411 (A); Nkwinti v Commissioner of Police and Others 1986 (2) SA......
  • Get Started for Free
58 cases

2 books & journal articles