SA Associated Newspapers Ltd v Schoeman

JurisdictionSouth Africa
JudgeSteyn HR, Van Blerk AR, Rumpff AR, Botha AR en Van Winsen AR
Judgment Date31 March 1962
Citation1962 (2) SA 613 (A)
Hearing Date15 March 1962
CourtAppellate Division

D Steyn, H.R.:

Die appellant kom in hoër beroep teen die afwysing in die Hof a quo van 'n eksepsie teen 'n lasteraksie, wat uit hoofde van gebrek aan eisoorsaak opgewerp is. Die aksie ontstaan uit die volgende berig wat op 8 November 1958 in die Sunday Times verskyn het:

'Two well-known men on sex law charges:

E Son of Transvaal Tobacco King held;

Two men well known in the Northern Transvaal - one of them a member of the rich and influential Schoeman family of Potgietersrust - have been arrested. They will appear in court this week on charges under the Immorality Act. Native women are alleged to be concerned in both cases. One of the men is Jacob Arnoldus ('Japie') Schoeman, 29 year old son of Mr. Fritz Schoeman, one of the Schoeman brothers who are known as the toabacco 'kings' of Potgietersrust.

F The Schoemans are reputed to be the biggest private tobacco farmers in the world; Mr. Fritz Schoeman is a director of a number of big commercial and industrial enterprises. Jacob Schoeman is married and has two young children. He is a popular farmer in the district. He was charged in the Potgietersrust magistrate's court with Anna Pago, 23 year old native servant, with offences under the Act. He was defended by Mr. G J. du Preez. No evidence was led, and Schoeman was released on bail of £100.

The native woman was released later on payment of bail of £100.

The hearing will be resumed on Thursday.'

Volgens para. 12 van die konklusie van eis het die appellant (die verweerder in die Hof benede) met dié berig bedoel dat die respondent (die eiser in daardie Hof)

H 'die vader is van 'n persoon van wie dit beweer word dat hy ontug gepleeg het en 'n persoon wie deur die polisie aangehou is; dat die eiser 'n persoon is wie sy seun so sleg groot gemaak het en onderrig het dat hy hom aan immorele handelinge en misdade skuldig maak; dat die eiser 'n persoon is wie op erge wyse sy vaderlike pligte versaak het en dit ten spyte van die feit dat hy 'n welgestelde persoon is en die hoof van 'n bekende familie en dat die eiser assosieer met 'n persoon wie ontug pleeg'.

Verder beweer die respondent dat 'n groot aantal lesers wat aanvaar het dat die berig na hom verwys, die berig so verstaan het, en gaan dan voort:

Steyn HR

'13. Inderdaad is geen kind van die eiser ooit aangehou weens beweerde ontug nie en voor publikasie van die berig en opskrif was dit nooit beweer dat enige kind van eiser ontug gepleeg het nie.

14. Deur gemelde publikasie is eiser verneder en verlaag in die beskouing van sy medemens en het hy gely in sy waardigheid en fyngevoel A en het hy skade gely ten bedrae van £25,000.'

Die Hof a quo het besluit dat die toespeling op die versuim van vaderlike pligte en assosiasie, in para. 12 gepleit, omdat dit slaan op werklik skuldige gedrag van die kant oor die beweerde seun, nie ingelees kan word nie in die berig wat slegs van aanhouding en 'n aanklag melding maak. Vervolgens het die Hof ingegaan op die vraag of die oorblywende B onjuiste bewering dat die respondent die vader is van 'n persoon van wie dit beweer word dat hy ontug gepleeg het en wat deur die polisie aangehou is, lasterlik kan wees. Die vraag is bevestigend beantwoord, en is tans die vraag voor hierdie Hof.

C Die appellant voer twee gronde aan waarom die Hof benede sou misgetas het. Die eerste is dat die...

To continue reading

Request your trial
31 practice notes
  • Mineworkers Investment Co (Pty) Ltd v Modibane
    • South Africa
    • Invalid date
    ...considered SA Associated Newspapers Ltd en 'n Ander v Samuels 1980 (1) SA 24 (A): referred to SA Associated Newspapers Ltd v Schoeman 1962 (2) SA 613 (A): referred to E Setlogelo v Setlogelo 1914 AD 221: dictum at 227 Sim v Stretch [1936] 2 All ER 1237 (HL): dictum at 1240 applied Sindani v......
  • Johnson v Beckett and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...JOHNSON v BECKETT ANO ANOTHER 1992 (1) SA 762 AD A and Others 1966 (3) SA 470 (W) at 474A-C; SA Associated Newspapers Ltd v Schoeman 1962 (2) SA 613 (A) at 616E-H; Demmers v Wyllie (supra at 848H). The ordinary meaning of the word 'depraved' is 'morally corrupted or perverted'. See The Conc......
  • In Loco Parentis: Le Roux v Dey
    • South Africa
    • Juta Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...Uitgewers (Edms) Bp k 1979 3 SA 286 (A) 294-295; Ngcobo v Shemb e 1983 4 SA 66 (D) 70-7113 SA Associate d Newspapers Lt d v Schoeman 1962 2 SA 613 (A) 616; Argus Printing and Pub lishing Co Ltd v Inkhatha Free dom Party 1992 3 SA 579 (A) 587-58814 Sokhulu v Ne w Africa Publicat ions Ltd 200......
  • Herselman NO v Botha
    • South Africa
    • Invalid date
    ...van Joubert AR. HM Raubenheimer SC namens die appellant het na die volgende gesag verwys: SA Associated Newspapers Ltd v Schoeman 1962 (2) SA 613 (A) op 616G; Botha en 'n Ander v Marais 1974 (1) SA 44 (A) op 48D; Johnson v Rand Daily Mails 1928 AD 190 op 204; Sutter v Brown 1926 AD 155 op 1......
  • Request a trial to view additional results
30 cases

    • Witwatersrand Local Division
    • 18 June 2002
    ...and Others 1940 AD 258 at 282; Rhodes University College v Field 1947 (3) SA 437 (A) at 461; SA Associated Newspapers Ltd v Schoeman 1962 (2) SA 613 (A) at 616G; Botha en 'n Ander v Marais 1974 (1) SA 44 (A) at 44E; South African Associated Newspapers Ltd and Another v Estate Pelser 1975 (4......
  • Request a trial to view additional results
1 books & journal articles
  • In Loco Parentis: Le Roux v Dey
    • South Africa
    • Juta Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...Uitgewers (Edms) Bp k 1979 3 SA 286 (A) 294-295; Ngcobo v Shemb e 1983 4 SA 66 (D) 70-7113 SA Associate d Newspapers Lt d v Schoeman 1962 2 SA 613 (A) 616; Argus Printing and Pub lishing Co Ltd v Inkhatha Free dom Party 1992 3 SA 579 (A) 587-58814 Sokhulu v Ne w Africa Publicat ions Ltd 200......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT