S v Van Aswegen
Jurisdiction | South Africa |
Judge | Harms AR, Zulman AR, Cameron AR, Navsa AR en Brand Wn AR |
Judgment Date | 17 May 2001 |
Citation | 2001 (2) SACR 97 (SCA) |
Hearing Date | 10 May 2001 |
Counsel | P A van Wyk namens die appellant. P C B Luyt namens die Staat. |
Court | Supreme Court of Appeal |
Cameron AR:
A [1] In die landdroshof te Orkney het die appellant tereggestaan op 'n aanklag van roof. Hy het onskuldig gepleit, maar is skuldig bevind en tot 12 maande gevangenisstraf, waarvan vier maande voorwaardelik opgeskort is, gevonnis. Hy het teen beide die skuldigbevinding en vonnis geappelleer na die Transvaalse Provinsiale Afdeling. Hierop het die Staat kennis gegee van sy voorneme om die vonnis te laat verhoog deur die Hof van appèl te versoek om die opgelegde vonnis ter syde te B stel en die aangeleentheid na die streekhof vir vonnisoplegging te verwys. By die aanvanklike aanhoor van die appèl het 'n meningsverskil tussen die twee regters daartoe gelei dat die aangeleentheid na 'n volle bank van drie regters verwys is. Die Volbank (Le Roux R, met wie Van Dyk R en Botha Wn R saamgestem het) het C die appèl teen die skuldigbevinding afgewys. Wat straf betref, het die Volbank die Staat gelyk gegee dat die vonnis te lig was, maar toe self ingegryp en 'n vonnis van vier jaar gevangenisstraf ingevolge art 276(1)(i) van die Strafproseswet 51 van 1977 ('die Strafproseswet') opgelê. [1] Met verlof van die Volbank ten aansien van vonnis en van hierdie Hof ten aansien ook van D sy skuldigbevinding, kom die appellant nou in hoër beroep.
[2] In die vroeë oggendure van Saterdag 6 September 1997 is die klaer, mnr Nunu Dlamini, 'n mynwerker op pad na sy skof, deur drie mans aangeval en van R1 500 kontant beroof. In die loop van die E aanranding het die klaer 'n swart beursie vir die eerste keer op die grond waargeneem. Hy het kort na die aanval na die toneel teruggekeer en die beursie opgetel. Terwyl hy daar was, het sy aanvallers teruggekeer. Hy het gevlug en hulle van 'n veilige afstand ongesiens dopgehou terwyl hulle op die grond rondgesoek het. Hulle is later ongedane sake vort. F
[3] Die beursie het die identiteitsdokument, bankkaart, salarisstrokie en ander eiendom van die appellant bevat. Hy is opgespoor en gearresteer. Tydens die verhoor was dit gemeensaak dat die beursie aan die appellant behoort. In sy getuienis het die klaer die appellant geïdentifiseer as een van sy aanvallers. Die appellant se alibi-verweer, eers ná die Staatsaak geopenbaar, was dat hy die G beursie moes verloor het toe hy laat die Vrydagaand met sy verloofde vanaf 'n dansklub huis toe gestap het. Beide sy verloofde en sy vader, wat na bewering nog wakker was by hulle tuiskoms, is geroep om die alibi te staaf. Die verhoorlanddros, mev Du Toit, het die getuienis van die klaer aanvaar en dié van die appellant en sy vriendin verwerp. H Die appellant se vader se getuienis, op sigself genome, is nie uitdruklik verwerp nie.
[4] Hoewel die Staat die getuienis van verskeie persone aan wie die klaer na die aanval mededelings gemaak het (insluitend sy werkskollega, die polisie-beampte by wie die klag aanhangig gemaak is en die ondersoekbeampte), geroep het, was die klaer ten aansien van I die roof 'n enkel getuie. Wat die toepaslike versigtigheidsreëls betref, het die verhoorlanddros
Cameron AR
haarself gepas voorgelig. Om gegronde redes het sy die klaer as 'n goeie getuie beskou en kritiek ingebring A teen die getuienis van veral die appellant en sy verloofde.
[5] In sy betoog voor ons het mnr Van Wyk...
To continue reading
Request your trial-
Law of Evidence
...Oudtshoorn 2013 (1) SACR 615 (WCC).23 Para 67.24 Para 63.25 2019 (2) SACR 53 (ECG).26 1999 (1) SACR 447 (W). See also S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA); S v Trainor 2003 (1) SACR 35 (SCA); S v Crossberg 2008 (2) SACR 317 (SCA).27 Van der Meyden (note 26) 448f–g.28 2019 (2) SACR 216 (FB......
-
S v Masoanganye and Others
...139i–140bpara 15:‘The trial court’s approach to the case was, however, holistic and in thisit was undoubtedly right: S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA).The correct approach is to weigh up all the elements which pointtowards the guilt of the accused against all those which are indicative......
-
S v GR
...v Sikhipha 2006 (2) SACR 439 (SCA): referred to S v Trainor 2003 (1) SACR 35 (SCA) ([2003] 1 All SA 435): referred to S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA): referred to C S v Van der Meyden 1999 (1) SACR 447 (W) (1999 (2) SA 79): referred England Andre Paul Terence Ambard v The Attorney-Ge......
-
An introduction to proof in South Africa
...(per Holmes AJA); S v Zith a 1993 (1) SACR 718 (A) at 720J; S v Van der Meyden 1999 (1) SACR 447 (W) at 450; S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA) para 8; S v Cha balala 2003 (1) SACR 134 (SCA) para 15; S v Trainor [2003] 1 Al l SA 435 (SCA) para 9; S v Hadeb e 1998 (1) SACR 422 (SCA) at 4......

S v Crossberg
...BCLR 519; [1998] 2 All SA 613): referred to D S v Trainor 2003 (1) SACR 35 (SCA) ([2003] 1 All SA 435): referred to S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA): referred S v Van der Meyden 1999 (1) SACR 447 (W) (1999 (2) SA 79): referred to S v Zake 2007 (2) SACR 475 (E): compared Shabalala and ......
-
S v SMM
...dicta at 866A – C applied B S v RO 2010 (2) SACR 248 (SCA): applied S v Samuels 2011 (1) SACR 9 (SCA): referred to S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA): dictum in para [8] S v Vilakazi 2009 (1) SACR 552 (SCA) (2012 (6) SA 353; [2008] 4 All SA 396): referred to S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A)......
-
Law of Evidence
...Oudtshoorn 2013 (1) SACR 615 (WCC).23 Para 67.24 Para 63.25 2019 (2) SACR 53 (ECG).26 1999 (1) SACR 447 (W). See also S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA); S v Trainor 2003 (1) SACR 35 (SCA); S v Crossberg 2008 (2) SACR 317 (SCA).27 Van der Meyden (note 26) 448f–g.28 2019 (2) SACR 216 (FB......
-
An introduction to proof in South Africa
...(per Holmes AJA); S v Zith a 1993 (1) SACR 718 (A) at 720J; S v Van der Meyden 1999 (1) SACR 447 (W) at 450; S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA) para 8; S v Cha balala 2003 (1) SACR 134 (SCA) para 15; S v Trainor [2003] 1 Al l SA 435 (SCA) para 9; S v Hadeb e 1998 (1) SACR 422 (SCA) at 4......
-
Recent Case: Sentencing
...the penal jurisdiction of the trial court (cf Attorney-General, Eastern Cape v D 1997 (1) SACR 473 (E) 478g; S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA); Kriegler and Kruger Hiemstra: Suid-Afrikaanse Strafproses (2002) 839), this sentence was actually illegal. © Juta and Company (Pty)...
-
Recent Case: Sentencing
...SACJ • (2001) 14 • SAS Sentencing JAMES LUND University of Natal, Pietermaritzburg General Aspects Appeal S v Van Aswegen 2001 (2) SACR 97 (SCA) reaffirms the rule that a court of appeal is not empowered to impose a sentence that exceeds the penal jurisdiction of the trial court. In casu a......