S v Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie

JurisdictionSouth Africa
Judgment Date06 June 1989
Citation1991 (2) SA 698 (W)

S v Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
1991 (2) SA 698 (W)

1991 (2) SA p698

Citation

1991 (2) SA 698 (W)

Court

Witwatersrandse Plaaslike Afdeling

Judge

Spoelstra R, M J Strydom R, Streicher R

Heard

June 6, 1989

Judgment

June 6, 1989

Flynote : Sleutelwoorde

Maatskappy — Verrigtinge teen en deur — Strafregtelike aanspreeklikheid van maatskappy vir nalatigheid van direkteur of dienaar — Strafproseswet 51 van 1977 art 332(1) — Artikel 332(1) nie van toepassing nie waar slegs C nalatigheid aan die kant van 'n direkteur of dienaar bewys word en regspersoon nie self nalatig nie — Handeling in stryd met uitdruklike opdragte van regspersoon of wat buite beheer van regspersoon geskied altyd ter sake by toepassing van art 332(1) mits handeling verrig is by uitvoering van pligte van direkteur of ter bevordering van belange van regspersoon en daarom geag word handeling van regspersoon te gewees het. D

Headnote : Kopnota

Artikel 332(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 vind, wat skuld aanbetref, nie toepassing nie waar slegs nalatigheid aan die kant van 'n direkteur of dienaar van die regspersoon bewys word en die regspersoon self nie nalatig was nie. Die nalatigheid van 'n persoon is by die E toepassing van art 332(1) tersake tot die mate waarin dit, tesame met die handeling van die werknemer wat ingevolge art 332(1) aan die regspersoon toegeskryf word, 'n misdaad daarstel. 'n Handeling van 'n direkteur of dienaar wat in stryd is met die uitdruklike opdragte van die regspersoon of wat buite die beheer van die regspersoon geskied, is altyd tersake by die toepassing van art 332(1) mits die handeling verrig is by die uitoefening van die bevoegdhede of die uitvoering van die pligte van so 'n direkteur of dienaar of ter bevordering of gepoogde bevordering van die belange van die regspersoon en wat daarom ingevolge F art 332(1) geag word die handeling van die regspersoon te gewees het.

Die respondent, die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie, is in 'n landdroshof aangekla van 'n oortreding van art 44(1)(e) (iv) van die Wet op Gevangenisse 8 van 1959 deurdat hy tydens 'n televisie-uitsending 'n foto van 'n gevangene uitgesaai het. Dit het geblyk dat die publikasie van die foto 'n fout was van 'n dienaar van die respondent wat strydig G met uitdruklike opdragte opgetree het. Die landdros het bevind dat die dienaar van die respondent wat vir die fout verantwoordelik was onregmatig en nalatig opgetree het en dat daardie optrede ten minste 'n poging was om respondent se belange te bevorder. Die landdros het verder bevind dat die graad van die werknemer se nalatigheid nie bepaal kon word nie en dat dit gevolglik as geringe nalatigheid beskou kon word. Die landdros was van mening dat die Wetgewer nie bedoel het dat die H geringste nalatigheid van 'n werknemer ingevolge die bepalings op die regspersoon geprojekteer moes word nie en, in die lig daarvan dat die respondent nie self nalatig was nie en sy optrede en beheermaatreëls om so 'n gebeurlikheid te voorkom redelik was, was dit op vryspraak geregtig. In 'n appèl deur die Prokureur-generaal, het die Hof beslis met inagneming van die bogenoemde beginsels dat art 332(1) nie toepassing gevind het nie en dat die respondent gevolglik nie aanspreeklik was nie. Appèl van die hand gewys. I

Flynote : Sleutelwoorde

Company — Proceedings by and against — Criminal liability of company for negligence of director or employee — Criminal Procedure Act 51 of 1977 s 332(1) — Section 332(1) not applicable where only negligence on the part of a director or employee is proved and not on the part of the juristic J person itself — Act in conflict with the express instructions of juristic person or beyond control of juristic person always

1991 (2) SA p699

A relevant to the application of s 332(1) if act is performed in the execution of duties or in furtherance of interests of juristic person and is therefore regarded as being act of the juristic person.

Headnote : Kopnota

Section 332(1) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 is not applicable, in respect of fault, where only negligence on the part of a director or servant of the juristic person is proved and the juristic B person itself was not negligent. The negligence of a person is relevant to the application of s 332(1) to the extent to which it, together with the act of the employee which in terms of s 332(1) is attributed to the juristic person, constitutes a crime. An act of a director or employee which is in conflict with the express instructions of the juristic person or which occurs beyond the control of the juristic person, is always relevant to the application of s 332(1) provided the act is performed in the the execution of the powers and duties of such a director or employee or in the furtherance or attempted furtherance of C the interests of the juristic person and therefore is regarded as being the act of the juristic person.

The respondent, the South African Broadcasting Corporation, was charged in a magistrate's court with contravening s 44(1)(e) (iv) of the Prisons Act 8 of 1959 in that it had broadcast a photograph of a prisoner during a news broadcast. It appeared that the publication of the photograph was an error on the part of an employee of the respondent who had acted contrary to express instructions. The magistrate found that the employee D responsible for the error had acted unlawfully and negligently and that that action was at least an attempt to further the interests of the respondent. The magistrate found further that the degree of the employee's negligence could not be determined and that it accordingly had to be regarded as slight. The magistrate held that the Legislature had not intended that in terms of the provisions of s 322(1) of Act 51 of 1977 the slightest negligence on the part of an employee was to be E attributed to the juristic person and, in the light of the fact that the respondent had not itself been negligent and its actions and control measures to prevent such an occurrence were reasonable it was entitled to its discharge. In an appeal by the Attorney-General the Court held that, in the light of the abovementioned principles, s 332(1) did not apply and that the respondent was accordingly not liable. Appeal dismissed. F

Case Information

Appèl deur die Prokureur-generaal teen 'n beslissing in 'n landdroshof. Die feite blyk uit die uitspraak.

J A Swanepoel SC namens die appellant.

S A Cilliers SC namens die respondent. G

Judgment

Spoelstra R:

Die respondent het in die landdroshof Johannesburg tereggestaan op 'n aanklag van 'n oortreding van art 44(1)(e) (iv) van die Wet op Gevangenisse 8 van 1959. Die Staat het aangevoer dat die respondent, wederregtelik en sonder skriftelike magtiging van die Kommissaris van Gevangenisse, 'n foto van 'n gevangene, te wete Helena H Therese Judith Marie Pastoors, gepubliseer het of laat publiseer het. Die respondent het op die aanklag onskuldig gepleit en is aan die einde van die saak onskuldig bevind en ontslaan.

Die Prokureur-generaal het daarop ingevolge die bepalings van art 310(1) van die Strafproseswet 51 van 1977, die landdros versoek om 'n I casus -posisie op te stel. Dit is gedoen en die Prokureur-generaal het daarop appèl aangeteken teen die landdros se beslissing van sekere regsvrae met betrekking tot die vertolking en toepassing van art 332(1) van Wet 51 van 1977. Voordat ek meer volledig na die regsvrae verwys en daarmee handel, is dit gepas om kortliks die agtergrond te skets soos J wat dit van die casus -posisie blyk.

1991 (2) SA p700

Spoelstra R

A Dit is gemeensaak dat die respondent in 'n televisie-nuusbulletin op 9 Julie 1987 om 20:00 'n foto van die genoemde Pastoors vertoon en derhalwe gepubliseer het. Hierdie publikasie het sonder die toestemming van die Kommissaris van Gevangenisse geskied. Die respondent was bewus dat 'n publikasie van 'n foto van 'n gevangene sonder die voorgeskrewe toestemming wederregtelik is. Die publikasie van die foto in die B betrokke nuusbulletin was 'n 'fout' van 'n dienaar van die respondent. Dit het in stryd met die uitdruklike opdragte van die respondent geskied.

Die 'fout' het soos volg gebeur: Ter voorbereiding van 'n nuusbulletin word nuus deur verskeie ervare verslaggewers ingesamel. Afskrifte van die filmmateriaal word by die bestemde afdeling van die respondent C ingehandig. Die verslaggewer berei 'n kopie van die nuusitem voor en oorhandig dit aan die insamelingsredakteur. Die bulletinredakteur besluit waar dit op die nuusbulletin sal inpas. Verdere aanpassing, samestelling en inkleding daarvan saam met ander materiaal word deur verdere joernaliste en sub-redakteurs versorg. Daarna word dit D gefinaliseer deur 'n opname en 'n redigering op 'n bepaalde videokasset. Streng kontrole oor die samestelling van nuusbulletins word by wyse van vergaderings van senior personeel uitgeoefen en begin daagliks reeds vanaf 09:00. Wysigings en aanpassings vind deurlopend plaas. Die hoofredakteur is beskikbaar vir voorligting oor en kontrolering van E sensitiewe materiaal. Om 16:00 en voordat hy van diens gaan, kontroleer hy die finale kopie. Sekere wysigings of aanvullings kan egter nog onder kontrole van sub-redakteurs tot enkele minute voor die uitsending aangebring word.

Op 9 Julie 1987 is 'n berig oor ene Klaas de Jonge vir die 18:00 televisie-nuusbulletin in Afrikaans voorberei. Dit het geen verwysing na Pastoors bevat nie. Dieselfde berig is egter deur 'n ander persoon vir F die 20:00 televisie-nuusbulletin in Engels voorberei. Aan die einde van die berig is toegevoeg: 'His former wife, Helena Pastoors, was sentenced to 10 years' imprisonment last year for ANC activity.' Tydens uitsending van hierdie woorde is 'n wit en swart foto van Helena Pastoors vertoon. Geen verwysing na Pastoors of die vertoon van die foto kom in die G oorspronklike kopie voor nie. Daar is geen...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

8 practice notes
2 cases
  • Ex parte Minister van Justisie: In re S v Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
    • South Africa
    • Appellate Division
    • 28 Septiembre 1992
    ...aangeteken na die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling. Die appèl is van die hand gewys - sien S v Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie 1991 (2) SA 698 (W) ('die SAUK-saak'). Twee uitsprake is gelewer - een deur Spoelstra R E en een deur Streicher R. Hoewel dit nie uit die verslag van die uitspr......
  • Ex parte Minister van Justisie: In re S v Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
    • South Africa
    • Appellate Division
    • 28 Septiembre 1992
    ...aangeteken na die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling. Die appèl is van die hand gewys - sien S v Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie 1991 (2) SA 698 (W) ('die SAUK-saak'). Twee uitsprake is gelewer - een deur Spoelstra R en een deur Streicher R. Hoewel dit nie uit die verslag van die uitsprak......
3 books & journal articles