S v Steyn en Andere
Jurisdiction | South Africa |
Judge | Le Roux R |
Judgment Date | 22 October 1985 |
Citation | 1987 (1) SA 353 (W) |
Hearing Date | 21 October 1985 |
Court | Witwatersrand Local Division |
Le Roux R:
Die Staat het 'n getuie geroep, 'n sekere Francois John Dressler. Dié getuie het in hoof getuig dat hy twee D verklarings gemaak het aan die ondersoekbeampte, kolonel Taljaard, een gedurende 1984 (hy het gesê 1982, maar dit is 1984) en een in 1985. Dit het geblyk toe dit deur die Staatsadvokaat, mnr Du Toit, aan hom gestel is, dat hy nie langer sekere van die bewerings in hierdie verklarings as die waarheid voordra nie. Die verklarings, terloops, is albei onder E eed gemaak. Dit is nie nodig op hierdie stadium om in te gaan op presies wat die verskille is wat daar uit sy getuienis geblyk het nie, maar dit het aanleiding gegee laat gistermiddag tot 'n aansoek van die kant van die Staatsadvokaat of advokate om hom tot 'n vyandiggesinde getuie te verklaar ten einde aan die Staat die geleentheid te bied om hom te kruisverhoor.
F Hierdie aansoek word bestry deur al die advokate wat namens die beskuldigdes optree op verskillende gronde. Hoofsaaklik word dit bestry op die grondslag dat daar geen bewys van vyandiggesindheid geblyk het nie en dat die Staat nie nou toegelaat behoort te word om hom te kruisverhoor nie omdat dit uit kruisverhoor deur die advokate mag blyk dat die weergawe G wat hy in die Hof gegee het en wat meer ten gunste is van die beskuldigdes as die verklarings wat hy afgelê het aan die ondersoekbeampte, waarskynlik die korrekte een is; dat daardie geleentheid aan hulle gegee moet word voordat die Staat sy kruisverhoor op die getuie rig.
H Die kwessie van die vyandigverlaring van 'n getuie het heelwat aandag geniet. Dit is vandag in 'n seker sin van mindere belang as wat dit was véór 1935 toe die Engelse praktyk en wetgewing in hierdie verband gegeld het. Dit blyk dat die agtergrond van die huidige wetgewing' naamlik art 190(2) van die Strafproseswet 51 van 1977, 'n redelike lang geskiedenis het en sy oorsprong het in 'n Algemene Regswysigingswet wat in 1935 op I die Wetboek geplaas is. Voorheen, soos blyk uit die beslissings van die Howe, het, soos ek reeds gemeld het, die Engelse praktyk gegeld. Hierdie praktyk of hierdie praktyksreël was dat geen getuie gekruisverhoor mag word deur die party wat hom roep nie, en onder kruisverhoor is ook verstaan 'n teenstrydige verklaring wat vantevoor deur hom afgelê is aan sy J regsverteenwoordigers. Dit geld vandag, of dit het gegeld in sowel die siviele as die strafreg.
Le Roux R
Vanaf 1935, egter, is die reg aan litigante gegee om aan 'n eie A getuie 'n teenstrydige verklaring te stel. Die huidige artikel in die Strafproseswet lui soos volg:
'So 'n party wat 'n getuie opgeroep het wat by bedoelde verrigtinge getuienis afgelê het (hetsy daardie getuie na die oordeel van die hof teenoor die party wat hom opgeroep het vyandiggesind is aldan nie) kan, nadat bedoelde party of die hof die getuie gevra het, of hy voorheen 'n verklaring gemaak B het aldan nie waarmee sy getuienis by bedoelde verrigtinge onbestaanbaar is, en nadat voldoende besonderhede van die beweerde vorige verklaring aan die getuie verstrek is om die geleentheid waarby dit gemaak is te bepaal bewys dat hy voorheen 'n verklaring gemaak het waarmee bedoelde getuienis onbestaanbaar is'.
Die doel van hierdie bepaling is duidelik, nl om 'n getuie te neutraliseer wat afwyk van 'n verklaring wat hy aan sy eie C regsverteenwoordiger gemaak het. Die verdere stap om hom vyandig verklaar te kry het 'n groot deel van sy waarde verloor, omdat normaalweg die reg om hom te kruisverhoor geen besondere voordele vir daardie kant inhou nie. Mnr Du Toit verseker my dat in hierdie geval daar wel sekere voordele vir die Staat se saak bestaan om die getuie onder kruisverhoor te D neem. Ek het aanvanklik gemeen dat enige antwoorde wat hy in kruisverhoor gee nadat hy reeds gediskrediteer is op die wyse wat voorsien word in subart (2) van art 190, nie van waarde kan wees nie, maar mnr Du Toit het my oortuig dat daar wel sekere aspekte van sy getuienis kan wees wat nog van waarde kan wees.
Die vraag ontstaan egter of hierdie getuie wel 'n E vyandiggesinde getuie is teenoor die Staat. Dit bring 'n mens onmiddellik by die vraag wat presies 'n 'vyandiggesinde getuie' (in Engels 'n 'hostile witness') is. Dié saak het heelwat aandag geniet en ook in die jongste tyd is daar 'n aantal beslissings daaroor. Sover my navorsing in die kort tyd tot my beskikking my daartoe in staat gestel het, het ek tot die F gevolgtrekking gekom dat...
To continue reading
Request your trialUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
2012 index
...190S v Stellmacher 1983 (2) SA 181 (SWA) ............................................... 53-54S v Steyn 1987 (1) SA 353 (W) ............................................................. 422 S v Steyn 2001 (1) SACR 25 (CC) ......................................................... 174S v Stey......
-
S v Makhala and Another
...S v Ramavhale 1996 (1) SACR 639 (A): referred to S v Rathumbu 2012 (2) SACR 219 (SCA) ([2012] ZASCA 51): followed S v Steyn en Andere 1987 (1) SA 353 (W) ([1987] 3 All SA 19): dictum at 355 S v Tandwa and Others 2008 (1) SACR 613 (SCA) ([2007] ZASCA 34): dicta in paras [117] – [120] applied......

Brunel Logistics Southern Africa (Pty) Ltd v Os Trading
...calling him". It has been held that an antagonistic animus must be proved, with the test being a subjective one. S v Steyn en andere 1987 (1) SA 353 (W) at 58G-H. The party seeking a declaration of hostility must prove that the witness has an antagonistic animus so that he may cross-examine......