S v Sithole en Andere
| Jurisdiction | South Africa |
| Judge | Cillié AR, Botha AR en Smuts Wn AR |
| Judgment Date | 30 May 1983 |
| Citation | 1983 (3) SA 610 (A) |
| Hearing Date | 05 May 1983 |
| Court | Appellate Division |
Cillié AR:
Die drie appellante het op 8 Augustus 1981 saam met ene Livingstone Mbali (Livingstone) in Witrivier voor die Rondgaande Hof, Transvaalse Provinsiale Afdeling, op twee ernstige aanklagte tereggestaan. Die eerste aanklag was roof met verswarende omstandighede soos omskryf in art 1 van die Strafproseswet 51 van 1977, en die tweede huisbraak met die C opset om te roof en roof met verswarende omstandighede soos in die genoemde Wet omskryf. Al vier het onskuldig op albei aanklagte gepleit maar is in alle gevalle skuldig bevind. Ten opsigte van die eersgenoemde misdryf is hulle elkeen tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis; ten opsigte van die tweede is al vier ter dood veroordeel.
D Die Verhoorhof het die veroordeeldes se aansoeke om verlof om te appelleer van die hand gewys maar hierdie Hof het die drie appellante verlof verleen om teen hulle vonnisse op die tweede skuldigbevinding appèl aan te teken. Besonderhede van die eerste misdryf asook die aandeel van Livingstone en die tweede word slegs genoem en behandel waar dit nodig mag wees by die E oorweging van die ander se appèlle. Omtrent die feite van die tweede misdryf hoef in hierdie stadium net die volgende vermeld te word. Livingstone en die appellante het op 29 September 1981 die plaashuis van mev E J Prinsloo, 'n 76-jarige dame, gewapenderhand aangeval en binnegegaan, haar aangerand, beseer, F beledig en bedreig; uiteindelik het hulle haar van 'n groot aantal huishoudelike goedere en 'n duur motorkar beroof; die lys van gesteelde goedere was meer as drie foliovelle lank.
Om verwarring te voorkom word in hierdie uitspraak na Dokter Sithole (beskuldigde nr 4 in die Verhoorhof en appellant nr 1 in hierdie Hof) as Dokter verwys; na Patrick Mazibuko (beskuldigde nr 2 en appellant nr 2) as Patrick en na James G Mazibuko (beskuldigde nr 3 en appellant nr 3) as James.
Die argumente wat namens die appellante aangevoer is waarom hierdie Hof die vonnisse moet wysig, kan soos volg saamgevat word. Ten eerste sou die Verhoorregter misgetas het deur by die vonnisoplegging geen onderskeid te maak tussen die view H veroordeeldes nie; hy het twee van hulle geharde misdadigers genoem en die ander twee, hulle is Dokter en Patrick, het geen of min vorige veroordelings gehad. (Die vonnis opgelê vir die skuldigbevinding op die eerste aanklag, roof op 3 September 1981, kan nie in hierdie geval buite rekening gelaat word nie.) Verder is betoog dat die vier nie ewe oud is nie en dat die jongeres onder die invloed van die oueres mag opgetree het. Ook het hulle nie al vier ewe groot of ewe belangrike aandele in die pleging van die misdaad gehad nie. Vir...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
S v Bapela and Another
...be very cautious before deciding it in a summary fashion. Subject to the considerations stated in cases such as S v Sithole en Andere 1983 (3) SA 610 (A) at 614 in fine and 615C and S v Tshomi en 'n Ander 1983 (3) SA 662 (A) at 666F, the broad principle remains that the death penalty should......
-
S v Eiman
...se saak supra op 729C - F; S v M 1976 (3) SA 644 (A) op 650F - H; S v Ntuli 1978 (1) SA 523 (A) D op 527C - E; S v Sithole en Andere 1983 (3) SA 610 (A) op 615B - D; S v Mooi 1985 (1) SA 625 (A) op 631A; Tshomi se saak supra of 667A - D. Oor die risiko van herhaling van misdaad deur die app......
-
S v Morris en 'n Ander
...(3) SA 717 (A), veral op 734E en 728E - H; S v Matthee 1971 (3) SA 769 (A); S v Saaiman 1967 (4) SA 440 (A) E ; S v Sithole en Andere 1983 (3) SA 610 (A); S v Berliner 1967 (2) SA 193 (A) op 200E - F; S v Madlala 1969 (2) SA 637 (A) op 640F - H, 642A - E; S v Malinga 1963 (1) SA 692 (A) op ......
-
S v Oosthuizen
...McBride 1988 (4) SA 10 (A) at F 24B-D; S v Matthee 1971 (3) SA 769 (A) at 771B-C; R v Roberts 1957 (4) SA 265 (A) at 269H; S v Sithole 1983 (3) SA 610 (A) at 615B-C; S v Mooi 1985 (1) SA 625 (A) at 631A; S v G 1989 (3) SA 695 (A) at 705B-E; S v B 1985 (2) SA 120 (A) at 124; S v Bapela and A......