S v Singh

JurisdictionSouth Africa
JudgeVan Heerden R en Lategan R
Judgment Date16 May 1986
Citation1986 (4) SA 263 (C)
Hearing Date02 December 1985
CourtCape Provincial Division

Lategan R:

In hierdie geval het die appellant voor die D streekhofverskyn vir verhoor op aanklag van strafbare manslag. Toe hy gevra was deur daardie hof om op die aanklag te pleit het die beskuldigde se regsverteenwoordiger die hof meegedeel dat die beskuldigde 'n spesiale pleit van autrefois acquit opper in limine. Dit blyk dat die appellant, voor hy so vir verhoor voor die streekhof verskyn het, by 'n vorige E geleentheid voor die distrikslanddros in opdrag van die Prokureur-generaal verskyn het om op die aanklag van moord, alternatieflik strafbare manslag ingevolge die bepalings van art 119 van Wet 51 van 1977 te pleit, en dat hy inderdaad by daardie geleentheid onskuldig gepleit het op die hoof-sowel as alternatiewe klagte.

Dit blyk verder dat die Prokureur-generaal, na die landdros die verrigtinge verdaag het vir die Prokureur-generaal se F beslissing, die landdros skriftelik meegedeel het dat hy weier om die beskuldigde op daardie stadium te vervolg. By latere geleentheid egter, so blyk dit, besluit die Prokureur-generaal, vir redes wat nie bekend is nie, om tog die beskuldigde aan te kla en wel van strafbare manslag voor die streekhof. Dit was G dan by verskyning vir verhoor op hierdie aanklag dat die beskuldigde die pleit van autrefois acquit geopper het. Die verhoorlanddros het hierdie pleit verwerp en die saak uitgestel vir verhoor, wat in wese beteken dat beskuldigde aangesê sal word om op die aanklag te pleit. Hierdie beslissing van die landdros kom nou voor ons op appèl.

Appellant argumenteer dat die Prokureur-generaal in terme van H art 122 van die Wet, na oorweging van die geval volgende op die art 119 verrigtinge, slegs tot twee alternatiewe optredes gemagtig word, naamlik om òf 'n verhoor te gelas òf 'n voorlopige ondersoek te laat instel. Hy wys daarop dat die artikel nie in terme die Prokureur-generaal magtig om na die pleit van I onskuldig in die art 119 verrigtinge te weier om te vervolg nie en daarom, so argumenteer hy, moet die Prokureur-generaal se "weiering" gehou word in wese 'n staking van vervolging te wees in terme van art 6 (b) van die Wet, in welke geval die beskuldigde op vryspraak geregtig was.

Hy wys verder daarop dat die landdros wat by art 119 verrigtinge voorgesit het, inderdaad jurisdiksie gehad het om oor 'n aanklag van strafbare manslag te beslis en argumenteer J dat indien gedurende die art 119 verrigtinge die beskuldigde dus gevaar geloop het om aan die aanklag

Lategan R

...

To continue reading

Request your trial
10 practice notes
  • S v Singh
    • South Africa
    • Invalid date
    ...of the Supreme Court it suffered the same fate. The judgment of Lategan J, with Van Heerden J concurring, has been reported: S v Singh 1986 (4) SA 263 (C). Leave was, however, granted by C the Court a quo for a further appeal to this Court. From the record the facts giving rise to the speci......
  • Van Vuuren v Esterhuizen NO en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...B S v Pienaar 1992 (1) SACR 178 (W) op 180F-G S v Ramaligela en 'n Ander 1983 (2) SA 424 (V) S v Sheehama 1991 (2) SA 860 (A) S v Singh 1986 (4) SA 263 S v Swanepoel 1979 (1) SA 478 (A) op 488E-F; 490D C Timol and Another v Magistrate, Johannesburg and Another 1972 (2) SA 281 (T) op 287-8; ......
  • Van Vuuren v Esterhuizen NO en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...S v Pienaar 1992 (1) SASV 178 (W) op 180F-G S v Ramaligela en 'n Ander 1983 (2) SA 424 (V) S v Sheehama 1991 (2) SA 860 (A) F S v Singh 1986 (4) SA 263 (K) S v Swanepoel 1979 (1) SA 478 (A) op 488E-F; 490D Timol and Another v Magistrate, Johannesburg, and Another 1972 (2) SA 281 (T) op 287-......
  • S v Lubbe en Andere
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • 29 June 1987
    ...'n aanvang neem'. In hierdie verband het mej Wait staatgemaak op die beslissings in S v Hendrix and Others (supra ) en S v Singh 1986 (4) SA 263 'n Verdere betoog deur mej Wait geopper is dat, aangesien die landdroshof oorkonde slegs deel van die verhoorhof se oorkonde word, dit vir die bes......
  • Request a trial to view additional results
10 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT