S v Siluale en Ander
| Jurisdiction | South Africa |
| Court | Supreme Court of Appeal |
| Judge | Grosskopf AR |
| Judgment Date | 26 May 1999 |
| Citation | 1999 (2) SACR 102 (SCA) |
| Hearing Date | 17 May 1999 |
| Counsel | L Barit namens die eerste en tweede appellante E Kilian namens die derde appellant A J van Rensburg namens die Staat |
Grosskopf AR:
Die drie appellante was respektiewelik beskuldigdes 1, 2 en 4 tydens die verhoor in die Transvaalse Provinsiale Afdeling voor Weyers R en twee assessore. Al drie die appellante is skuldig bevind op drie aanklagte van moord (aanklagte 1, 2 en 3), een van H poging tot moord (aanklag 8) asook aan roof met verswarende omstandighede (aanklag 4). Die eerste en tweede appellante is verder skuldig bevind aan die wederregtelike besit van AK 47-gewere en ammunisie (aanklagte 5 en 7) en die wederregtelike besit van ander vuurwapens (aanklag 6). Vir sover daar enige twyfel mag bestaan het, is die oorkonde op aansoek van die respondent, en met instemming van die derde appellant se advokaat, by die I aanvang van die appèl reggestel sodat dit nou duidelik is dat die derde appellant wel skuldig bevind is op aanklag 4 (roof met verswarende omstandighede).
Die eerste en tweede appellante is elkeen vir die volgende termyne van gevangenisstraf op die onderskeie aanklagte gevonnis: J
Grosskopf AR
|
A aanklag 1 (moord): |
35 jaar |
|
aanklag 2 (moord): |
35 jaar |
|
aanklag 3 (moord): |
35 jaar |
|
aanklag 4 (roof): |
20 jaar |
|
aanklagte 5, 6 en 7 (besit van vuurwapens en ammunisie): |
15 jaar |
|
B aanklag 8 (poging tot moord): |
15 jaar |
|
Totaal: |
155 jaar |
Die Verhoorregter het egter gelas dat die vonnisse op aanklagte 5, 6, 7 en 8 gesamentlik uitgedien word, wat meegebring het dat die eerste en tweede appellante elkeen tot 'n effektiewe termyn van 140 jaar gevangenisstraf gevonnis is.
C Die derde appellant is soos volg op die verskillende aanklagte gevonnis:
|
aanklag 1 (moord): |
30 jaar |
|
aanklag 2 (moord): |
30 jaar |
|
aanklag 3 (moord): |
30 jaar |
|
aanklag 4 (roof): |
15 jaar |
|
D aanklag 8 (poging tot moord): |
10 jaar |
|
Totaal: |
115 jaar |
In sy geval is gelas dat die vonnisse op aanklagte 4 en 8 gesamentlik uitgedien word, wat tot gevolg het dat sy vonnis 'n effektiewe termyn van 105 jaar gevangenisstraf beloop.
E Die Hof a quo het verlof tot appèl teen die skuldigbevindings en vonnisse in die geval van al drie die appellante geweier. Na oorweging van petisies gerig aan die Hoofregter is verlof tot appèl aan die eerste en derde appellante verleen, maar slegs teen die onderskeie vonnisse wat hulle opgelê is. In die geval van die tweede appellant is verlof tot appèl slegs teen die kumulatiewe effek van sy vonnisse verleen. Die vraag of die bevoegdheid van hierdie Hof om F vryelik met die tweede appellant se vonnis in te meng daardeur beperk is, sal later bespreek word.
Dit is nodig om kortliks te beskryf onder watter omstandighede die misdrywe gepleeg is, en watter rol elkeen van die drie appellante by die pleging daarvan gespeel het.
G Gedurende die vroeë oggendure van Woensdag 1 September 1993 het twee motorvoertuie van SBV Dienste vanaf hulle hoofkwartier in Midrand vertrek en in 'n noordelike rigting met die N1-snelweg gery. SBV is 'n onderneming wat banknote en munte namens sekere groot handelsbanke langs bepaalde roetes na verskillende banktakke vervoer. Die twee H SBV-voertuie wat op hierdie bepaalde Woensdagoggend noord gery het, was 'n Toyota Hi - Ace pantservoertuig, waarin 'n bedrag van R3,114 miljoen in banknote vervoer is, en 'n Toyota Corolla motor wat as begeleidingsvoertuig gedien het. In elkeen van hierdie voertuie was daar 'n bestuurder en 'n passasier gewapen met vuurwapens.
Die derde appellant het op daardie stadium reeds 'n geruime tyd by SBV gewerk en het I geweet dat SBV-pantservoertuie met geld op Woensdagoggende die N1-roete vanaf Midrand na die noorde volg. Die derde appellant het hierdie inligting aan sy vriend Trevor Liesering (beskuldigde 3 in die Hof a quo) oorgedra, en dit ook met ander mededaders bespreek. Die derde appellant het dit gedoen met die wete dat hulle beplan om 'n SBV-voertuig te beroof. J Op die dag van die rooftog
Grosskopf AR
was die derde appellant egter saam met ander SBV-voertuie wat vroeër daardie oggend na A die noorde vertrek het.
'n Swaar gewapende bende van ongeveer 15 rowers het die betrokke twee SBV-voertuie dié Woensdagoggend voorgelê en in 'n Ford bakkie en Mikrobus agtervolg. Die eerste appellant het die bakkie bestuur. Die tweede appellant was saam met 'n groep rowers agterop die B bakkie. Hulle was gewapen met AK 47-gewere. Die bakkie het die pantservoertuig op die N1-snelweg in die omgewing van Centurion ingehaal en die groep op die bakkie het met die AK 47-gewere op die twee insittendes van die pantservoertuig losgebrand. Die bestuurder van die pantservoertuig is doodgeskiet (aanklag 1), maar sy passasier (die klaer in aanklag 8) het die aanval gelukkig oorleef. Die pantservoertuig het daarna teen 'n wal langs die pad tot C stilstand gekom.
'n Broodafleweringsvragmotor het pas tevore met 'n oprit vanaf Centurion op die...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
The maximum length of imprisonment imposed by South African courts: Life, dangerous criminal or 60 years?
...83 Supra (n82) at 208c-d. 84 See report in Rapport 14 February 1999, 7. 85 S v De Kock 1997 (2) SACR 171 (T) at 208. 86 S v Siluale 1999 (2) SACR 102 (SCA) at 107a-c. © Juta and Company (Pty) The maximum length of imprisonment imposed by South African courts 217 attempts, overtly or covertl......
-
S v Mahlatsi
...566 (T): applied S v Schrich 2004 (1) SACR 360 (C): compared S v Sibiya 1973 (2) SA 51 (A): referred to G S v Siluale en 'n Ander 1999 (2) SACR 102 (SCA): referred S v Skenyana 1985 (3) SA 51 (A): referred to S v Tcoeib 1996 (1) SACR 390 (NmS) (1996 (7) BCLR 996): referred to S v Vermeulen ......
-
Recent Case: Sentencing
...commits our nation and that courts will deal severely with offenders guilty of such conduct.' Very long imprisonment S v Siluale 1999 (2) SACR 102 (SCA) will hopefully put an end to the growing tendency amongst some judges to impose unrealistic and absurdly long periods of imprisonment eith......
-
Life imprisonment in South Africa: Yesterday, today, and tomorrow
...for life, shall be detained in a prison for a period not less than 10 years and notmore than 25 years.’ In S v Siluale en ander 1999 (2) SACR 102 (SCA) at 103 the Courtobserved that ‘[i]f the circumstances of a case require that an offender should receive asentence which for all practical p......

S v Bull and Another; S v Chavulla and Others
...BCLR 665): applied S v Mhlakaza and Another 1997 (1) SACR 515 (SCA): applied S v S 1987 (2) SA 307 (A): applied S v Siluale en Ander 1999 (2) SACR 102 (SCA): S v Smith 1996 (1) SACR 250 (O): dictum at 256b - c applied G S v T 1997 (1) SACR 496 (SCA): dictum at 514b - c applied S v Williams ......
-
S v Young
...Counsel for the appellant: Mr S Hlazo Legal Aid South Africa Counsel for the State: Ms Mokwatedi [1] See State v Siluale and others 1999 (2) SACR 102 (SCA) at 106 G-J; State v Chake 2016 (2) SACR 309 (FB) at para 8.6; State v Moswathupa 2012 (1) SACR 259 (SCA) at para 8; State v Mahlatsi 20......
-
S v Bull and Another; S v Chavulla and Others
...(depending upon the life expectancy of the offender) more onerous than one of, say, 47 years.' G In S v Siluale en 'n Ander 1999 (2) SACR 102 (SCA) Grosskopf JA said the following about a sentence of life imprisonment (at 106g - 'Ondanks die erns van die misdade en al die strafverswarende o......