S v Selane

JurisdictionSouth Africa
JudgeHuman R en Moll R
Judgment Date12 October 1978
CourtTransvaal Provincial Division
Hearing Date12 October 1978
Citation1979 (1) SA 318 (T)

Human R:

Die beskuldigde is aangekla van 'n oortreding van art 2 (a) van Wet 41 van 1971, was skuldig bevind en gevonnis tot twee jaar gevangenisstraf.

F Die Hersieningsregter het die skuldigbevinding bevraagteken. Die verhoorlanddros het redes vir die skuldigbevinding verstrek.

Beskuldigde was saam aangekla met 'n ander persoon Paulus Nkosi (haar vader), maar hy is onskuldig bevind en ontslaan.

Human R

Beskuldigde het onskuldig gepleit. In haar verklaring ingevolge die bepalings van art 115 (1) van Wet 51 van 1977 het sy gesê dat die dagga A aan haar vader behoort en dat sy in opdrag van hom die dagga verkoop teen R7 'n arm. Sy het nie geweet dit is dagga nie. Hierdie verklaring is nie in terme van art 115 (2) (b) van voornoemde Wet as 'n erkenning aangeteken nie.

Die Bantoekonstabels het namens die Staat getuig, nl konstabels Motau en Pilane. Volgens Motau is hy na 'n huis 5658 Orlando-Oos op 11 Julie 1978 B om 2 nm vergesel van oa Pilane en adjudant offisier Marx. Hulle was in privaat klere. In die huis vind hulle twee vrouens asook beskuldigde. Hulle is verlof toegestaan om die huis te deursoek en het beskuldigde gevra om hulle te vergesel. Naby die kombuisdeur het 'n drom gestaan en in die drom het hy dagga gevind. Hy sê in sy getuienis:

"Ek het daarin gesoek. Ek het daar twee plastieksakke gevind. Daar was pakkies in. Elkeen van die pakkies bevat drie pakkies in die vorm van 'n C arm. Dis die twee plastieksakke - bew I. Binne in die arms was dagga."

Hy het beskuldigde ondervra omtrent die dagga en sy het gesê:

"Dis my pa se dagga en sy bynaam is Gold Dollar en sy regte naam is Paulus Nkosi."

In die huis woon die ouma van beskuldigde en Paulus Nkosi sowel as beskuldigde. Die dagga is op 'n geykte skaal geweeg en het 'n massa van D een kilogram. Konstabel Pilane het die getuienis van Motau bevestig. Beskuldigde sowel as Nkosi het getuienis afgelê.

Dit is nie in geskil dat die dagga in die drom gevind is nie maar beskuldigde het die polisie na die vonds meegedeel dat sy nie weet wie se dagga dit was nie. Sy het ontken dat sy sou gesê het dat die dagga aan E haar pa behoort; ook dat sy die dagga in opdrag van Nkosi verkoop teen R7 vir 'n arm. Sy woon permanent in Natal en het nege dae voor die polisie besoek daar aangekom om te kuier. Sy het erken dat sy in die hof gesê het dat die dagga haar pa se eiendom is, maar sy beweer dat sy gedreig was deur die polisie met arrestasie indien sy nie so 'n erkenning maak nie.

Die landdros het haar getuienis verwerp as synde ongeloofwaardig. Hy sê:

F "Blote deurlees van haar getuienis bewys dat dit nie as redelik moontlik waar aanvaar kan word nie maar gerieflikheidshalwe haal ek 'n paar kernpunte aan:

"1.

Sy beweer deurgaans dat sy die verklaring ingevolge art 115 gemaak het omdat sy met arrestasie gedreig is. Dit kan nooit waar wees nie want sy was nooit gearresteer nie.

2.

G Sy hou aanvanklik vol dat sy by die hof gedreig is, maar later gee sy voor sy...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

15 practice notes
  • S v Mjoli and Another
    • South Africa
    • 29 May 1981
    ...te 409F - G; S v Molele 1978 (2) SA 668; S v Dreyer 1978 (2) SA 182; S v Mkhize 1978 (2) SA 249; S v Papenfus 1978 (4) SA 32; S v Selane 1979 (1) SA 318; S v Thela 1979 (3) SA E 1018; S v Van den Berg 1979 (3) SA 1028 en S v Makoba 1980 (1) SA te 101H. (m) Vir sake wat die teenoorgestelde m......
  • S v Mpongoshe and Another
    • South Africa
    • 11 September 1980
    ...whatsoever: S v Mayedwa 1978 (1) SA 509; S v Moloyi 1978 (1) SA 516; S v Mkhize 1978 (2) SA 249; S v Molele 1978 (2) SA 668; S v Selane 1979 (1) SA 318; S v Thela 1979 (3) SA 1018; S v Van den Berg 1979 (3) SA 1027; S v Dingoos 1980 (1) SA 595. See E also the article by Du Plessis 97 SALJ (......
  • S v Becket
    • South Africa
    • 19 September 1986
    ...van die pleitverduideliking druis in teen die onlangse uitspraak van die Transvaalse Provinsiale Afdeling in S v G Selane 1979 (1) SA 318 (T).' It is not necessary to discuss the facts in S v Selane 1979 (1) SA 318 (T); Hiemstra CJ did so at 639E - 640B. What is important and should be emph......
  • S v Mpongoshe and Another
    • South Africa
    • Appellate Division

  • Get Started for Free
15 cases
  • S v Mjoli and Another
    • South Africa
    • Invalid date