S v Olkers
| Jurisdiction | South Africa |
| Court | Cape Provincial Division |
| Judge | Griesel R |
| Judgment Date | 09 November 2001 |
| Citation | 2002 (1) SACR 179 (C) |
| Hearing Date | 09 November 2001 |
| Counsel | Pothier namens die beskuldigde. D Greyling namens die Staat. |
Griesel R:
Die beskuldigde het in die streekhof tereggestaan op 'n aanklag van verkragting. Hy het onskuldig gepleit, maar is op 12 Julie 2000 skuldig bevind soos aangekla. F Aangesien die klaagster ten tyde van die voorval 'n meisie onder die ouderdom van 16 jaar was, het die streeklanddros die verrigtinge ingevolge die bepalings van art 52(1) van die Strafregwysigingswet 105 van 1997 ('die Wet') gestaak en die saak na hierdie Hof verwys vir vonnis.
Meer as 'n jaar later, op 21 September 2001, het die aangeleentheid voor my gekom vir vonnis. By daardie geleentheid was die G beskuldigde onverteenwoordig, nieteenstaande sy versoek in die streekhof dat regshulp regsverteenwoordiging vir hom aangestel word. Ten einde regsverteenwoordiging vir die beskuldigde te bekom en aangesien ek in ieder ook twyfel gehad het of die skuldigbevinding ooreenkomstig die reg is, het ek die H aangeleentheid tot 26 Oktober 2001 uitgestel en die streeklanddros ingevolge die bepalings van art 52(3)(b) van die Wet versoek om 'n uiteensetting van sy redes vir die skuldigbevinding van die beskuldigde te verskaf. Die advokate vir die Staat sowel as die verdediging is terselfdertyd aangesê om skriftelike betoogpunte ten opsigte van die skuldigbevinding uit te ruil en te liasseer nie I later nie as twee dae voor die uitgestelde verhoordatum.
Ek het voorts die Direkteur van Openbare Vervolgings ingevolge art 342A van die Strafproseswet 51 van 1977 versoek om 'n verduideliking te verskaf vir die vertraging in verband met (a) die verkryging van 'n Hooggeregshofdatum hierin sedert Julie 2000; asook (b) die versuim om J
Griesel R
betyds regshulpregsverteenwoordiging vir die beskuldigde aan te stel, nieteenstaande sy versoek tot daardie effek. A
By die hervatting van die verhoor voor my op 26 Oktober 2001 het Adv Pothier, wat in daardie stadium namens die beskuldigde verskyn het, betoog dat die skuldigbevinding tersyde gestel behoort te word op grond daarvan dat die skuldigbevinding nie ooreenkomstig die reg was nie. Adv Greyling, namens die Staat, het hierdie B aansoek opponeer.
Na oorweging van die oorkonde sowel as die betoë van die advokate, was ek van oordeel dat die verrigtinge nie ooreenkomstig die reg was nie. Ek het gevolglik ingevolge art 52(3)(e)(iv) van die Wet gelas dat die skuldigbevinding tersyde gestel word en het aangedui dat volledige geskrewe redes vir my besluit mettertyd verskaf sou word. C Daardie redes volg hieronder.
Regsposisie
Waar 'n beskuldigde ingevolge die bepalings van art 52(2) van die Wet na skuldigbevinding in die streekhof na 'n Hooggeregshof verwys word vir vonnis, bly die uitspraak van die streekhof staan vir D doeleindes van vonnis en is voldoende vir die Hooggeregshof om so 'n vonnis op te lê. Die voorbehoudsbepaling tot art 52(3)(b) van die Wet bepaal egter dat indien die Regter van mening is dat die verrigtinge nie ooreenkomstig die reg is nie of dat twyfel bestaan of die verrigtinge ooreenkomstig die reg is, hy of sy E van die streeklanddros 'n uiteensetting van sy of haar redes vir die skuldigbevinding van die beskuldigde verkry. Nadat sodanige uiteensetting verkry is, kan die Hof dan die bevoegdhede ingevolge art 52(3)(e) uitoefen, wat onder andere insluit die bevoegdheid om die skuldigbevinding tersyde te stel. [1]
Die bepalings van art 52(3)(b) van die Wet is klaarblyklik ontleen aan die gelykluidende bepalings van art 304(2)(a) F van die Strafproseswet, wat met die prosedure by outomatiese hersiening handel. Volgens Hiemstra [2] het hierdie bepaling meer die karakter van 'n informele appèl as van hersiening stricto sensu: dis nie tot onreëlmatighede beperk nie en enige punt wat op appèl oorweging kon geniet, word hier oorweeg. G
Heelwat kritiek is reeds teen die betrokke Wet uitgespreek sedert dit op 1 Mei 1998 in werking gestel is. In S v Swartz and Another [3] het Davis R, met verwysing na die bepalings van die Wet, onder andere die volgende gesê:
'The provisions are appallingly drafted. This Court now finds itself in the position of a chain novelist. The first chapter has been H written by another court and this Court is now expected to complete the work on the basis of a framework determined by another author. It is a most unsatisfactory system.' [4]
Ek vereenselwig my met eerbied met daardie sentimente van my kollega. Die posisie word in die huidige geval gekompliseer deur die feit dat die Hof te doen het met 'n eerste hoofstuk, geskryf deur 'n I ander
Griesel R
outeur, wat nou deur hierdie Hof oorgeskryf moet word. Verskeie A anomalieë word hierdeur teweeggebring:
Normaalweg geniet elke beskuldigde wat in 'n laerhof skuldig bevind word 'n outomatiese reg van appèl na die relevante Afdeling van die Hooggeregshof teen daardie skuldigbevinding. [5] Wat word nou van daardie reg indien die skuldigbevinding deur die Regter bekragtig word en die beskuldigde daarna gevonnis word? Is dit B dan steeds 'n skuldigbevinding in 'n laer hof, waarteen 'n beskuldigde 'n outomatiese reg van appèl het na (minstens) twee Regters van die Hooggeregshof ingevolge art 309 van die Strafproseswet? Of moet die beskuldigde ingevolge art 316 aansoek doen om verlof om te appelleer na die Hoogste Hof van Appèl of na 'n volle Hof van die betrokke Provinsiale Afdeling? C
En wat van vonnis? Die vonnis word ongetwyfeld deur die Hooggeregshof opgelê. 'n Appèl teen sodanige vonnis word derhalwe gereguleer deur die bepalings van art 316(1), met die gevolg dat dit deur 'n appèlhof van minstens drie Regters verhoor moet word (mits die nodige verlof natuurlik verkry word). D
Gestel beide die skuldigbevinding en vonnis word...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Mandatory and minimum sentences: Considering s 51 of the Criminal Law Amendment Act 1997
...in all the courts as a result of poor drafting); S v Mangesi 1999 (2) SACR 570 (E) at583; S v Snyders (n 8) 132; S v Olkers 2002 (1) SACR 179 (C) at 182–3; S v Swartz;S v Longane 2002 (1) SACR591 (NC) at 593e(‘onelegante en ondeurdagte stuk wetgewing’);S v Sukwazi 2002 (1) SACR 619 (N) at 6......
-
Recent Case: Sentencing
...offenders (aged 16 and 15 years) convicted of rape had received inadequate legal representation. While the decision in S v Olkers 2002 (1) SACR 179 (C) does not directly concern the issue of sentencing, it may be noted that Griesel J drew attention to a number of unsatisfactory and unresolv......
-
S v Thobela
...Courts. In my opinion section 52 of the Act clearly was not intended to provide for either an appeal or a review. In S v Olkers 2002 (1) SACR 179 (CPD) some of the difficulties encountered in interpreting section 52 were raised by Griesel J as follows at 182f - "Die bepalings van art 52(3)(......
-
S v Isaacs
...duration - in this case no more than nine months. When account is taken of the four central factors in imposing a sentence being the J 2002 (1) SACR p179 Davis offender, the offence, the community and the victim, a partly suspended A sentence is wholly inappropriate. For these reasons, the ......