S v Nkosi
| Jurisdiction | South Africa |
| Court | Transvaal Provincial Division |
| Judge | Human Wn R |
| Judgment Date | 30 November 1989 |
| Citation | 1990 (1) SACR 653 (T) |
| Hearing Date | 30 November 1989 |
| Counsel | Die appellant in persoon P J Geldenhuys namens die Staat |
Human Wn R:
In hierdie saak het ek 'n Regterssertifikaat uitgereik wat soos volg lees:
Appellant is voorheen op 'n aanklag van 'n oortreding van art 51(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 onskuldig bevind omdat hy aangekla moes gewees het van 'n oortreding van art 48(1)(a) J van die Wet op
Human Wn R
A Gevangenisse 8 van 1959. Die landdros het na my mening fouteer want ingevolge die bepalings van art 270 van Wet 51 van 1977 kon hy die beskuldigde skuldig bevind het van 'n oortreding van art 48(1)(a) van Wet 8 van 1959.
Die feite waarop die skuldigbevinding in die huidige saak berus is dieselfde as in die vorige saak.
B Die landdros moes die pleit van autrefois acquit gehandhaaf het.'
Die beskuldigde was aanvanklik van 'n oortreding van art 51(1) van Wet 51 van 1977 aangekla en was onskuldig bevind. Die landdros was van mening dat hy verkeerdelik aangekla was omdat art 48(1)(a) van Wet 8 van 1959 van toepassing was in sy geval.
Daarna is appellant weer aangekla van 'n oortreding van art 48(1)(a) van Wet 8 van 1959, skuldig bevind en gevonnis tot nege maande C gevangenisstraf. Die sertifikaat is uitgereik wat die skuldigbevinding betref aangesien dit die mening is dat die pleit van autrefois acquit, dit is dat hy voorheen skuldig bevind is, deur die tweede landdros gehandhaaf moes gewees het.
Die feite waarop die Staat gesteun het in beide gevalle is absoluut dieselfde. Terwyl die beskuldigde op 20 Julie 1988 saam met 'n konstabel gery het in 'n voertuig wat hom vervoer het vanaf die Carolina D gevangenis na die Ermelo gevangenis, het hy op pad daarheen ontsnap. Volgens die konstabel moes hy op 'n sekere stadium stadig beweeg het weens verkeer op die pad en toe het die beskuldigde uitgespring en verdwyn.
Dit is gemeensaak dat op daardie stadium was die beskuldigde 'n gevonnisde gevangene in die Carolina tronk en hy was oorgeplaas na die gevangenis te Ermelo. Terloops was die beskuldigde se verweer dat hy en E die konstabel by 'n sekere plek begin drink het en dat hulle dronk geword het, dat die konstabel toe na 'n plek is en vir hom gesê het hy moet daar wag, maar hy het nie teruggekeer nie en toe het hy huis toe gegaan. Dit was nie die waarheid nie.
Artikel 51(1)(c) van Wet 51 van 1977 bepaal dat iemand wat uit bewaring ontsnap nadat hy wettiglik in hegtenis geneem is, en voordat hy in 'n gevangenis, polisiesel of opsluitplek geplaas is, aan 'n misdryf F skuldig is en by skuldigbevinding strafbaar met die strawwe wat in art 48 van die Wet op Gevangenisse 8 van 1959 voorgeskryf word.
Die eerste verhoorlanddros was van mening dat, aangesien beskuldigde reeds opgesluit was in 'n gevangenis om sy straf uit te dien en toe verplaas is van een tronk na 'n ander tronk, en toe ontsnap het, hy verkeerdelik aangekla was en hy het hom dus onskuldig bevind. Na my G mening moes die eerste landdros op 'n aanklag van 'n oortreding van art 51(1)(c) van die Strafproseswet die beskuldigde egter skuldig bevind het weens 'n oortreding van art 48(1)(a) van Wet 8 van 1959, omdat, volgens die bepalings van art 270, hy gemagtig was om so 'n skuldigbevinding in te bring en ook vanweë die feit dat die aanklag gewysig kon word sonder enige benadeling vir die beskuldigde.
H Artikel 270 lees soos volg:
'Indien die getuienis op 'n aanklag weens 'n misdryf wat nie in die voorafgaande artikels van hierdie hoofstuk vermeld word nie, nie die pleging van die aldus ten laste gelegde misdryf bewys nie maar die pleging van 'n misdryf bewys wat uit hoofde van die wesenlike bestanddele van daardie misdryf by die aldus ten laste gelegde misdryf inbegrepe is, kan die beskuldigde aan die aldus bewese misdryf skuldig I bevind word.'
Ek haal ook die Engelse teks aan wat soos volg lees:
'If the evidence on a charge for any offence not referred to in the preceding sections of this chapter does not prove the commission of the offence so charged but proves the commission of an offence which by reason of the essential elements of that offence is included in the offence so charged, the accused may be found guilty of the offence so J proved.'
Human Wn R
A In S v Dladlha 1975 (1) SA 762 (T) was die beskuldigde aangekla van 'n oortreding van art 48(1)(a) van Wet 8 van 1959, maar die beskuldigde was nie 'n gevangene soos omskryf in die Wet nie, en derhalwe moes hy aangekla gewees het van 'n oortreding van art 39(1) van die Strafproseswet 56 van 1955. Botha R sê op 763B-764B die volgende:
'In die redes vir die skuldigbevinding op hierdie aanklagte...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Case Review: Specific crimes
...a contravention of s 117(a) of the Correctional Services Act, accepting the state’s contention, following the decision in S v Nkosi 1990 (1) SACR 653 (T), that the essential element of s 51(1) and the predecessor of s 117(a) was the same. The state’s submission to the effect that s 117(a) o......
-
F v Adjunk-Balju en Andere
...maar aan die buitenste . . . (tussenbei) - Buitenste gedeeltes. J Van die vaginale kanaal, nè? - By die introïtus, dit is korrek, ja.' 1990 (1) SACR p653 Goldstein A Hierdie getuienis is myns insiens heeltemal teenstrydig met 'n haar halfpad in die vaginale kanaal. Mnr Bredenkamp het egter ......
-
S v Mochinya
...the power to alter the existing conviction to one in terms of section 120(6)(a) of the new Act. See in this regard: S v Nkosi 1990 (1) SACR 653 (T); R v Myende 1959 4 SA 135 The accused would not be prejudiced by the altering of the conviction by reason of the fact that he pleaded guilty an......
-
S v Ntshonyane and Another
...applied S v Mei 1982 (1) SA 299 (O): dicta at 303G – H applied S v Mokoena (TPD case No A 402/2007, 14 May 2007): compared S v Nkosi 1990 (1) SACR 653 (T): applied. Legislation cited Statutes H The Aliens Control Act 96 of 1991, s 23(a), since repealed by the Immigration Act 13 of 2002 The ......

S v Skosana
...of s 15 of Act 29 of 1989 is set aside and substituted with a conviction of a contravention of s 12 of Act 93 of 1996 – See S v Nkosi 1990 1 SACR 653 (T) and S v Mahlangu 1997 1 SACR 338 The Director of Public Prosecutions does not support the sentences imposed and contends that they are st......