S v Mohlobane

JurisdictionSouth Africa
JudgeOgilvie Thompson AR, Rumpff AR en Jansen AR
Judgment Date03 December 1968
Citation1969 (1) SA 561 (A)
Hearing Date26 November 1968
CourtAppellate Division

H Ogilvie Thompson, A.R.:

Die feite is in die uitspraak van my Kollega RUMPFF volledig uiteengesit. Die Verhoorhof het - na my mening heeltemal tereg - bevind dat appellant die oorledene sonder provokasie of

Ogilvie Thompson AR

regverdiging doodgesteek het, en dat die klagte van moord hom ten laste gelê buite redelike twyfel bewys is.

Art. 330 (1) van die Strafproseswet, 56 van 1955, soos gewysig, bepaal:

A 'Die doodvonnis kan slegs deur 'n hoërhof opgelê word en moet deur so 'n hof iemand opgelê word wat voor of deur dié hof aan moord skuldig bevind word . . . Met dien verstande dat wanneer iemand onder die ouderdom van 18 jaar aan moord skuldig bevind word, of waar . . . die hof van oordeel is dat daar versagtende omstandighede is, die hof 'n ander vonnis as die doodvonnis kan oplê.'

'n Verhoorhof moet self oordeel of daar wel versagtende omstandighede bestaan al dan nie. By ontstentenis van enige mistasting of B onreëlmatigheid gepleeg deur die Verhoorhof, is die bestek van die gevalle waarin hierdie Hof die bevoegdheid het om in te gryp met 'n Verhoofhof se beslissing t.o.v. die bestaan of afwesigheid van versagtende omstandighede streng beperk.

C In die onderhawige geval is drank en die beweerde ouderdom van die appellant as versagtende omstandighede aangevoer. Wat die drank betref, het die Verhoorhof - na my mening tereg - bevind dat appellant nie onder die involed van drank was nie toe hy die oorledene die noodlottige messteek toegedien het.

D Ondanks dat die bewyslas t.o.v. versagtende omstandighede op die verdediging berus, is in die Verhoorhof geen getuienis in verband met appellant se ouderdom aangebied nie. Luidens die notule, het appellant se advokaat slegs beweer: 'Beskuldigde is maar 19 jaar oud'. Ek aanvaar dat die advokaat ook bygevoeg het dat die distriksgeneesheer van mening was dat 'dit nie onwaarskynlik is dat appellant 19 jaar oud is nie'. Dit E is geensins te kenne gegee dat appellant, toe hy, vyf maande vantevore, die misdaad gepleeg het, onder die ouderdom van 18 jaar kon gewees het nie.

Art. 383 van die Strafproseswet bepaal:

'Indien iemand se ouderdom in 'n strafsaak ter sake is, en daar geen of onvoldoende bewys daaromtrent in daardie saak beskikbaar is, kan die Regter of amptenaar wat by daardie saak voorsit, die ouderdom van so F iemand volgens sy voorkoms of op grond van enige beskikbare inligting skat, en die aldus geskatte ouderdom word daardie persoon se juiste ouderdom geag te wees, tensy -

(a)

dit later bewys word dat bedoelde skatting onjuis was; en

(b)

die persoon wat in daardie saak aangekla is, nie regtens weens die oortreding waarvan hy aangekla is, skuldig bevind kon word indien sy juiste ouderdom bewys was nie.'

G Sonder om die belangrikheid van die voorvereistes in die inleidende woorde van hierdie artikel bevat oor die hoof te sien (vide R v Hadebe en 'n Ander, 1960 (1) SA 488 (T); S v Butelezi, 1964 (3) SA 519 (N)), wil ek egter daarop wys dat 'n skatting van ouderdom nie iets vreemds in ons strafprosesreg is nie. Soos uit die notule blyk, het die Hof benede inderdaad so 'n skatting van appellant se ouderdom gemaak.

H Weliswaar is sodanige skatting gemaak sonder om eers enige navraag te doen of daar nie dalk getuienis t.o.v. appellant se ouderdom beskikbaar is nie. Maar aangesien geen Hof ligtelik die doodvonnis vel nie - vernaamlik op 'n jong man - moet dit, na my mening, aanvaar word dat in die onderhawige geval die Verhoorhof oortuig was dat die appellant wel ouer is as die beweerde 19 jaar. Onder die omstandighede was die Verhoorhof, na my mening, nie verplig om die ouderdom van appellant meer noukeurig vas te stel nie.

Rumpff AR

Die doodvonnis is 'n volkome geldige vonnis t.o.v. 'n moordenaar van 19 jaar. Soos Hoofregter FAGAN in R v S., 1958 (3) SA 102 (AA) te bl. 104 - wat ook 'n appèl teen 'n doodvonnis was - na 'n uiteensetting van die beginsels wat in hierdie tipe van appèl geld, gesê het:

A 'Trial Judges have to bear in mind that the responsibility for determining the punishment lies squarely on their shoulders, and that their decisions in this regard are not subject to review by this Court except within the limited compass that I have indicated.'

Ek gaan daarmee akkoord dat die Verhoorhof nie die mededeling dat B appellant 19 jaar oud is aanvaar het nie; maar origens stem ek, met eerbied, nie saam met die twee afleidings deur my Kollega RUMPFF gemaak t.o.v. die Verhoorhof se uitspraak in verband met versagtende omstandighede nie. Met veel van my Kollega RUMPFF se opmerkings in sy uitspraak bevat t.o.v. jeugdige misdadigers, stem ek saam. Ek deel, C inderdaad, sy sienswyse dat in wat my Kollega 'grensgevalle' noem, dit hoogs wenslik is dat, indien moontlik, volledige navraag gedoen moet word alvorens die doodvonnis gevel word. Na my mening is dit egter nie verpligtend nie in dié sin dat, as 'n Verhoorhof in 'n 'grensgeval' nie sodanige navrae doen nie, dit 'n onreëlmatigheid begaan.

D In die onderhawige geval het die Verhoorhof, na my mening, geen onreëlmatigheid begaan nie.

...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

42 practice notes
  • S v Mncube en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...S v Makanla 1981 (4) SA 743 (Z); S v Mathetwa 1972 (3) SA 766 (A); S v Mongesi en Andere 1981 (3) SA 204 (A) op 207E; S v Mohlobane 1969 (1) SA 561 (A) op 565C; S v Ndlovu 1970 (1) SA 430 (A) op 433H; S v Narker and Another 1975 (1) SA 583 (A) op 587A; S v Petrus 1969 (4) SA 85 (A) op 96A; ......
  • S v Sethoga and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Mapatsi H 1976 (4) SA 721 (A) ; S v Letsolo 1970 (3) SA 476 (A) at 476F - H; S v Ngomo 1984 (3) SA 666 (A) at 674E - G; S v Mohlobane 1969 (1) SA 561 (A) at 565C - E; S v Lehnberg en 'n Ander 1975 (4) SA 553 (A) at 561A - H; S v Ceaser 1977 (2) SA 348 (A) at 351A - F; S v Jansen and Another......
  • S v Mavela
    • South Africa
    • Invalid date
    ...factors to be taken into account on sentence, see S v Lehnberg 1975 (4) SA 553 (A); S v Khumalo 1968 (4) SA 284 (T); S v Mohlobane 1969 (1) SA 561 (A); S v Theron 1986 (1) SA 884 (A); S v Becker 1968 (1) SA 18 (C); S v Mtshali J 1967(2)SA 509 (N). 1990 (1) SACR p585 A T N Price for the Stat......
  • S v Ramabata en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Letsolo 1970 (3) SA 476 (A); S v Mapatsi 1976 (4) SA 721 (A) op 724; S v Mongesi en Andere 1981 (3) SA 204 (A) op 207E; S v Mohlobane 1969 (1) SA 561 (A) op 565C; S v Ndlovu 1970 (1) SA 430 (A) op 433H; S v Narker F and Another 1975 (1) SA 583 (A) op 587A; S v Petrus 1969 (4) SA 85 (A) op 9......
  • Get Started for Free
41 cases

1 books & journal articles
  • Recent Case: Sentencing
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , September 2019
    • 3 September 2019
    ...offenders are convicted of are often some of the most serious imaginable. In such a case, the court found with reliance on S v Mohlobane 1969 (1) SA 561 (A), that long terms of imprisonment will invariably be imposed, in the interests of the protection of society. Once the crime is so serio......