S v Mjoli and Another
| Jurisdiction | South Africa |
| Judgment Date | 29 May 1981 |
| Citation | 1981 (3) SA 1233 (A) |
S v Mjoli and Another
1981 (3) SA 1233 (A)
1981 (3) SA p1233
|
Citation |
1981 (3) SA 1233 (A) |
|
Court |
Appellate Division |
|
Judge |
Rumpff CJ, Jansen JA and Viljoen JA |
|
Heard |
November 20, 1980 |
|
Judgment |
May 29, 1981 |
Flynote : Sleutelwoorde
D Criminal procedure — Evidence — Confession — Confirmation of in terms of s 209 of Act 51 of 1977 for purposes of conviction — Admission made in statement under s 115 sufficient confirmation even though admission not recorded in terms of s 115 (2) (b).
Headnote : Kopnota
Admissions made by an accused in his statement in terms of s 115, or in his answers to questions put to him in that connection, are capable in E law of providing the confirmation of a confession which s 209 requires although the admission was not formally recorded in terms of s 115 (2) (b). (JANSEN JA dissenting.)
The decision in the Durban and Coast Local Division in S v Mjoli and F Another 1980 (3) SA 172 unanimously confirmed.
Case Information
Appeal from a decision in the Durban and Coast Local Division (DIDCOTT J) reported at 1980 (3) SA 172. The facts appear from the report of the judgment of the Court a quo and from the judgments of RUMPFF CJ, JANSEN JA and VILJOEN JA.
E G M Grütter for the appellants, at the request of the Court: Hierdie appèl is 'n appèl teen skuldigbevinding van appellant nr 1 op klagte nr G 2. Die appèl is gemik teen die beslissing van die Hof a quo, bestaande uit DIDCOTT R en assessore, dat appellant nr 1 skuldig is aan klagte nr 2. Die Hof a quo het appellant op klagte nr 2 skuldig bevind aan roof met H verswarende omstandighede. Die Hof a quo het ook in terme van art 319 van Wet 51 van 1977, die Strafproseswet (hierin verder verwys na as "die Wet"), die volgende regsvraag vir beslissing deur hierdie agbare Hof voorbehou:"Whether an admission made by an accused person in his statement under s 115 of Act 51 of 1977, or in his answers to questions put to him in that connection, is capable in law of furnishing the confirmation of a confession by him which s 209 requires, although the admission was never formally recorded in terms of s 115 (2) (b)." Die skuldigbevinding van die appellant berus op 'n bekentenis behoorlik gedoen in terme van art 217 van die Wet deur die appellant, welke bekentenis, met toestemming deur die Staat
1981 (3) SA p1234
ingehandig is. Dit was die enigste materiële getuienis deur die respondent aangebied. Ten einde te voldoen aan die bepalings van art 209 A van die Wet het die Hof a quo bevind dat appellant se bekentenis in 'n wesentlike opsig bevestig word deur sy verklaring, gedoen in terme van art 115 (1) en appellant se antwoorde op vrae van die Hof terme van art 115 (2) (a). Geen erkennings vervat in appellant se verklaring is egter deur die Hof as sulks genotuleer in terme van art 115 (2) (b) van die Wet nie, B met die gevolg dat sodanige erkennings nie as erkennings in terme van art 220 van die Wet beskou kan word nie. Die betoog ten behoewe van appellant nr 1 berus op twee bene, naamlik: (a) Dat 'n verklaring gemaak deur 'n beskuldigde in terme van art 115 van die Wet nie kan dien as bevestiging van sy bekentenis vir doeleindes van art 209 van die Wet nie; en (b) dat erkennings vervat in 'n verklaring gemaak in terme van art 115 van die C Wet, welke erkennings nie in terme van art 115 (2) (b) genotuleer is as synde erkennings te wees soos bedoel in art 220 van die Wet, in elk geval geen bewyswaarde het nie en dus nie vir doeleindes van art 209 aangewend kan word nie. Artikel 209 van die Wet vereis dat 'n bekentenis in 'n wesentlike opsig bevestig word of, waar die bekentenis nie so bevestig D word, deur ander getuienis bewys word dat die misdaad inderdaad gepleeg is. Bevestiging in 'n wesentlike opsig: (a) Met bevestiging in 'n wesentlike opsig word bedoel ander bewyse buite die bekentenis wat aantoon dat 'n belangrike punt in die bekentenis waar is. Hiemstra Suid-Afrikaanse Strafprosesreg 2de uitg te 350; S v Mbambo 1975 (2) SA 549. (b) S v Mbambo (supra) het gehandel oor die ou art 258 (2) van Wet 56 E van 1955, welke artikel bepaal het dat 'n bekentenis òf deur ander getuienis bevestig moet word òf, deur getuienis aliunde dat die misdaad werklik gepleeg is. (c) Die Hof a quo steun op Mbambo se beslissing vir sy bevinding dat die art 115 verklaring gebruik kan word om bevestiging in 'n F wesentlike opsig vir doeleindes van art 209 te voorsien. (d) Dit word ter oorweging voorgelê dat Mbambo se saak: (i) gehandel het oor die term "any other evidence"; (ii) dat daar heeltemal korrek bevind is dat daar geen beperking op die woorde "any other evidence" geplaas kan word nie; (iii) dat daar inderdaad ander getuienis was in Mbambo se saak wat die bekentenis bevestig het. (e) Soverre appellant se saak aanbetref word, dit ter oorweging voorgelê dat: (i) 'n Verklaring in terme van art 115 van G die Wet nie as getuienis beskou kan word. Vide: S v Mathogo 1978 (1) SA te 427F. (ii) Die uitlatings ingevolge art 115 (1) en 115 (2) (a) kan nie gelyk gestel word aan die vroeëre onbeëdigde verklarings van 'n beskuldigde ingevolge art 227 (3) van Wet 56 van 1955 nie. Die reg wat bestaan het om 'n onbeëdigde verklaring te maak bestaan nie meer nie en H is nie vervang deur art 115 van die nuwe Wet nie. Vide: S v Thela 1979 (3) SA te 1023E; S v Selane 1979 (1) SA 318. Vir die teenoorgestelde mening sien: S v Mogorege 1978 (3) SA te 14E - H; S v Nkosi 1978 (1) SA te 552A. (iii) Met "ander getuienis" in die ou Wet is bedoel getuienis wat nie van die beskuldigde self afkom nie. Vide: R v Nathanson 1959 (3) SA 124; R v Fouche 1958 (3) SA te 777D; R v Blyth 1940 AD 355. (iv) Dit word ter oorweging voorgelê dat die bevestiging in 'n wesentlike opsig, soos vereis deur art 209 van die Wet, ook bevestiging moet wees wat kom van 'n bron ander dan die beskuldigde self. (v) Die uitlatings in terme van art 115 van die Wet is 'n verklaring wat
1981 (3) SA p1235
van die beskuldigde self afkomstig is en is bloot 'n herhaling van 'n gedeelte van die inhoud van sy bekentenis en kan dus nie beskou word as "any other evidence" of as bevestiging in 'n wesentlike opsig nie. Selfs A al sou enige erkennings vervat in die verklaring in terme van art 115 (2) (b) van die Wet genotuleer wees sou dit nog nie ander getuienis wees nie en ook nie getuienis aliunde om die werklike pleging van die misdaad te bewys nie. Vide: S v Mokgeledi 1968 (4) SA te 337E en 338B - F; S v Nzuza 1963 (3) SA 631. (f) Dus kan die inhoud van 'n verklaring gemaak in terme B van art 115 van die Wet nie 'n bekentenis in 'n wesentlike opsig bevestig vir doeleindes van art 209 van die Wet nie. 'n Erkenning vervat in 'n art 115 verklaring, welke erkenning nie in terme van art 115 (2) (b) genotuleer is as synde 'n erkenning in terme van art 220 nie, het geen bewyswaarde nie: (a) Die bepalings van art 115 maak voorsiening vir drie C stadia waar 'n beskuldigde by 'n summiere verhoor onskuldig pleit, naamlik: Die Hof kan hom vra of hy 'n verklaring wil maak wat die basis van sy verdediging andui; indien die beskuldigde nie 'n verklaring maak nie, of dit wel doen, kan die Hof hom in elk geval ondervra om vas te stel watter bewerings in die klagstaat in geskil is; en daarna kan die Hof by die beskuldigde vasstel of die bewerings wat nie in geskil is as D erkennings aangeteken kan word, en indien die beskuldigde toestem word so 'n erkenning aangeteken en geag 'n erkenning ingevolge art 220 te wees. Vide; S v Thela 1979 (3) SA te 1020D. (b) Die prosedure in terme van art 115 van die Wet kan beskryf word as 'n "pleit verduideliking". Vide: Hiemstra te 224. (c) 'n Pleit as sulks is nie getuienis nie en 'n verduideliking van daardie pleit kan dus ook nie as getuienis beskou word E nie. Vide: R v Fouche 1958 (3) SA 767. (d) 'n Verklaring wat slegs ter verduideliking van die pleit aangebied word en die pleit herhaal vorm deel van die pleit en kan nie die onderwerp van 'n aparte erkenning wees nie. Vide: R v Fouche (supra); R v Kok 1960 (2) SA 335; S v Dhlamini 1973 (3) SA te 803B. (e) Erkennings kan tweërlei van aard wees, naamlik: Die wat F beskou word as afdoende bewys en wegdoen met die bewyslas; en die wat aangebied mag word as deel van die getuienis. Erkennings wat wegdoen met die bewyslas is erkennings gedoen ingevolge art 220 van die Wet en is afdoende bewys van die feit also erken (art 284 (1) van Wet 56 van 1955) en erkennings aangebied as deel van die getuienis moet bewys word en word nie gemaak ten einde die teenparty van die bewyslas te onthef nie. Vide: R G v Fouche (supra). (f) Ten einde 'n erkenning te wees wat wegdoen met die bewyslas moet enige erkenning voortspruitend uit 'n verklaring gemaak in terme van art 115 genotuleer word ingevolge art 115 (2) (b). (g) Die vraag is dus of 'n erkenning wat voortspruit uit 'n beskuldigde se verklaring ingevolge art 115 van die Wet, sonder dat sodanige erkenning H genotuleer is ingevolge art 115 (2) (b), beskou kan word as 'n erkenning "tendered in evidence". (h) Voor die inwerkingtreding van Wet 51 van 1977 was die posisie dat erkennings gemaak in antwoord op 'n klagte gestel deur die Staat, deur die Hof in aanmerking geneem kon word op die basis dat sulke erkennings op sigself nie afdoende bewys daarstel nie maar deur die Hof oorweeg kan word as deel van die bewysmateriaal. Vide: R v Kumalo and Another 1930 AD te 207. (i) Dit word ter oorweging gegee dat die situasie insoverre dit erkennings gemaak in judicio aangaan, nou beheers word deur die
1981 (3) SA p1236
bepalings van Wet 51 van 1977, meer bepaald art 115 van die Wet. (j) Dit word aan die hand gedoen dat die bepalings van art 115 tot gevolg het dat A 'n blote verklaring deur die beskuldigde nie kan neerkom op 'n erkenning nie, dieselfde geld ten opsigte van antwoorde verstrek deur die beskuldigde op vrae ingevolge art 115 (2) (a) van die Wet. 'n Erkenning ontstaan slegs dan wanneer die...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
S v J
...(red) The Law of South Africa band 6 op 67 2de paragraaf; S v Sigwahla 1967 (4) SA 566 (A) D op 570D - E; S v Mjoli and Another 1981 (3) SA 1233 (A) op 1242C en 1247A - F; Hoffmann en Zeffertt South African Law of Evidence 3de uitg op 356 para 3; S v Sesetse and Another 1981 (3) SA 353 (A) ......
-
S v Van der Westhuizen
...– 412h applied B S v Marx 2009 (2) SACR 562 (ECG): distinguished S v McBride 1979 (4) SA 313 (W): distinguished S v Mjoli and Another 1981 (3) SA 1233 (A): dictum at 1247B – C S v Seleke en 'n Ander 1980 (3) SA 745 (A): dictum at 754F – H applied S v Shaik and Others 2008 (1) SACR 1 (CC) (2......
-
S v Mkize
...have limited probative value, if any. Hoffmann and Zeffertt The South African Law of Evidence 4th ed at 233-5; S v Mjoli and Another 1981 (3) SA 1233 (A) at 1238D-E; S v Sesetse en 'n Ander 1981 (3) SA 353 (A) at 374E-F. (4) The underlying ratio for the admission of exculpatory portions of ......
-
S v Becket
...SA 245 (A) op 252E - G; S v Mokgeledi 1968 (4) SA 335 (A) op 337H; S v Mogoregi 1978 (3) SA 13 (O) op 14E - F en S v Mjoli and Another 1981 (3) SA 1233 (A) waar F Jansen AR die volgende op 1243C - D gesê "Admissions proffered or elicited in the course of proceedings under s 115 of Act 51 of......