S v Mbele
| Jurisdiction | South Africa |
| Judge | Rumpff HR, Jansen AR, Kotzé AR |
| Judgment Date | 02 June 1980 |
| Citation | 1981 (2) SA 738 (A) |
| Hearing Date | 02 May 1980 |
| Court | Appellate Division |
Kotzé, AR.:
Die appellant (ook bekend as City) het in die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling voor 'n Regter en twee assessore tereggestaan op drie aanklagtes van diefstal en een aanklag van moord wat na bewering vroeg Maandagoggend 26 Februarie 1979 en gedurende die nag van Maandag op Dinsdag 26 tot 27 Februarie 1979 gepleeg sou gewees het. Dit is hom ten laste gelê dat hy:
Kotzé AR
Op 26 Februarie 1979 te Empireweg 67, Parktown, Johannesburg, by 'n motorkar ingebreek het en 'n radio en bandopnemer, die eiendom van Christian Edward Tucks, gesteel het.
A Op 26 Februarie 1979 op die kampus van die die Universiteit van die Witwatersrand vir Lilian Elizabeth Berger vermoor het.
Op 26 of 27 Februarie 1979 te Yaleweg, Braamfontein, Johannesburg, by 'n motorkar ingebreek het en 'n radio, die eiendom van Thomas Elliot Geary, gesteel het.
Op 26 of 27 Februarie 1979 te Empireweg, Parktown, Johannesburg, by B 'n motorkar ingebreek het en 'n portefeulje bevattende persoonlike dokumente, die eiendom van Paulus Monate, gesteel het.
Die appellant het onskuldig gepleit op aanklagtes 1 en 2 en skuldig op C aanklagtes 3 en 4 en is nogtans op aanklag 2 skuldig bevind en op aanklag 4 onskuldig. Op aanklag 1 is hy onskuldig bevind en op aanklag 3 skuldig. Daar is bevind dat, wat aanklag 2 betref, versagtende omstandighede nie bestaan nie en die verpligte doodvonnis is die appellant opgelê. Wat aanklag 3 betref is 'n vonnis van een jaar gevangenisstraf aan die appellant opgelê.
Die appellant kom tans in hoër beroep teen sy skuldigbevinding en vonnis D op die aanklag van moord en wel met verlof van die Verhoorregter.
Die notule van die verhoor, wat vir die doeleindes van die appèl by hierdie Hof ingedien is, bevat oa 'n volledige verslag van die beredenering van die aansoek om verlof tot appèl te verkry. Te 335 kom daar sekere aanmerkinge voor, wat die Verhoorregter gemaak het met E betrekking tot hierdie Hof se benadering ten opsigte van 'n aansoek vir verlof om in hoër beroep te gaan in 'n sekere saak wat met die onderhawige geen verband het nie. Ek is nie van voorneme om hierdie aanmerkinge aan te haal nie en beperk my tot die enkele verklaring dat uitlatings van hierdie aard onnodig en onbehoorlik is en liewer ongesê gelaat behoort te word.
F [Die geleerde Regter het die getuienis ontleed en soos volg voortgegaan.]
Die Verhoorregter het, na 'n interim verhoor wat in die afwesigheid van die assessore plaasgevind het, twee dokumente (bews D en E) as toelaatbare G getuienis aanvaar. Bew D is sekere aantekeninge wat kol Van der Linde gemaak het in verband met punte wat die appellant aan hom uitgewys het en bew E is 'n bekentenis wat die appellant aan kol Lerm gemaak het. Van der Linde is bevelvoerder van die Brixton eenheid en Lerm was op die tersaaklike tyd distrik speuroffisier en ex officio ook 'n...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
S v Mbatha en Andere
...is by oorweging van voorsienbaarheid as faset van dolus eventualis. Headnote : Kopnota Die kritiek wat in die saak van S v Mbele 1981 (2) SA 738 (A) B op 743C - G uitgespreek is op die gebruik dat 'n polisie-offisier verbonde aan 'n ondersoekeenheid bekentenisse afneem ten opsigte van misda......
-
S v Mthembu and Others
...(A); S v Mdluli and Others 1972 (2) SA 839 (A); S v Dhlamini and Another 1971 (1) SA 807 (A); S v Lebea 1975 (4) SA 337 (W); S v Mbele 1981 (2) SA 738 (A); S v Gwevu and Another 1961 (4) SA 536 (E); S v Bvuure (1) 1974 (1) SA 206 (R); S v Malinga 1963 (1) SA 692 (A); S v Madlala 1969 (2) SA......
-
S v Mavela
...see Schmidt Bewysreg 3rd ed at 511; Hiemstra Suid-Afrikaanse Strafproses 4th ed at 489; R v Barlin 1926 AD 459 at 465-6; S v Mbele 1981 (2) SA 738 (A) at 743C-G; S v Mpetha and Others 1983 (1) SA 576 (C); S v Khoza en Andere 1984 (1) SA 57 (A) at 59; S v Mbatha en Andere 1987 (2) SA 272 (A)......