S v Masita
| Jurisdiction | South Africa |
| Judge | Conradie R en Knoll R |
| Judgment Date | 15 December 2000 |
| Docket Number | 4614/2000 |
| Court | Cape Provincial Division |
| Hearing Date | 15 December 2000 |
| Citation | 2005 (1) SACR 272 (C) |
Knoll R:
Hierdie saak het voor my gedien op outomatiese hersiening. Die beskuldigde is skuldig bevind aan 'n D oortreding van art 17(a) van die Wet op Gesinsgeweld 116 van 1998 (die Wet). Hy is gevonnis tot 'n boete van R1 000 of ses maande gevangenisstraf; plus 'n verdere 12 maande gevangenisstraf, wat voorwaardelik opgeskort is vir vier jaar.
Die klagte teen die beskuldigde lui soos volg: E
'Dat die beskuldigde skuldig is aan die oortreding van art 17(a) gelees met arts 1, 5, 6, 7 en 17 van die Wet op Gesinsgeweld 116 van 1998:
Deurdat 'n beskermingsbevel uitgereik is op 28/8/98 en te Knysna ingevolge waarvan die genoemde beskuldigde verbied en/of beveel en/of aangewys is om nie vir Constance Masita aan te rand of te dreig nie en hierdie beskermingsbevel behoorlik op die beskuldigde bestel was en dat F hierdie beskermingsbevel steeds in werking is.
Die beskuldigde op of omtrent 23/4/00 en te of naby Nekkies in die distrik van Knysna, wederregtelik en onwettiglik 'n verbod, en/of 'n voorwaarde en/of 'n verpligting en/of 'n lasgewing wat op hom/haar opgelê is in terme van die beskermingsbevel teen hom/haar oortree het deurdat die beskuldigde vir Constance Masita met 'n kapmes aangerand het en met die dood gedreig het.' G
Die beskuldigde het onskuldig gepleit. As pleitverduideliking het hy die volgende aangebied:
'Want ek het niks aan haar gedoen nie.'
Die pleit van onskuldig het dus al die elemente van die klagte in geskil geplaas. Die Staat moes, onder andere, bewys: H
Dat 'n beskermingsbevel uitgereik is op 28 Augustus 1998 te Knysna;
wat die beskuldigde verbied en/of beveel en/of aangewys is om te doen in die beskermingsbevel; I
dat die beskermingsbevel behoorlik op die beskuldigde bestel is; en
dat dit steeds in werking is.
Die enigste getuienis wat die Staat aangebied het om hierdie elemente te bewys was die getuienis van die klaagster, Constance Masita. Haar getuienis hieromtrent lui soos volg: J
Knoll R
'Mevrou is dit reg so dat die hof het 'n bevel gemaak, 'n interdik aan u toegestaan op 21 September 1998? - Ja. A
En is dit nou reg so dat die interdik, wat beveel die interdik? - (Geen antwoord).
Wat mag die beskuldigde doen of nie doen nie? - Hy moet nie wapens gebruik om my aan te rand nie. Hy moet my ook nie uit die huis gooi nie.'
Die beskuldigde se kruisondervraging van die klaagster was slegs op die ontkenning van die beweerde aanranding toegespits. Die B verhoorlanddros het nie vir hom gevra of hy enige vrae het oor die getuienis oor die beskermingsbevel nie.
Die getuienis van die klaagster oor die beskermingsbevel is nie getuienis wat toelaatbaar is om die bestaan of die inhoud van die bevel C te bewys nie. Dit is hoorsê getuienis. Die Staat moet, wanneer dit nodig is om te bewys dat daar 'n beskermingsbevel uitgereik is en wat die inhoud daarvan is 'n behoorlik gesertifiseerde afskrif van die oorspronklike hof bevel voorlê. (Sien arts 234 en 235 van die Strafproseswet 51 van 1977.) Artikel 235 van Wet 51 van 1977 bepaal dat 'n gesertifiseerde afskrif van 'n hofbevel prima facie D bewys is dat 'n aangeleentheid wat voorgee daarop genotuleer te wees, korrek genotuleer is.
Daar is geen bewys van betekening van hierdie bevel op die beskuldigde en voor die sluit van die Staatsaak geen erkennings hieromtrent nie. Die beskuldigde het getuig. In sy getuienis ook is daar geen aanduiding dat hy enigsins beteken is met enige beskermingsbevel of dat hy...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
S v Kok
...of assault with intent to do grievous bodily harm, an offence referred to in the previous sections (s 266). Similarly in G S v Masita 2005 (1) SACR 272 (C) the accused was charged with contravening s 17(1) of the Domestic Violence Act 116 of 1998 and the court found that assault with the in......
-
S v Kok
...Act 51 of 1977. Cases cited S v Grobler 1992 (1) SACR 184 (C): applied G S v Malapane [2011] JOL 27840 (GSJ): referred to S v Masita 2005 (1) SACR 272 (C): compared H S v Mavundla 1980 (4) SA 187 (T): S v Mei 1982 (1) SA 299 (O): dicta at 299 discussed S v Mpofu 1985 (4) SA 322 (ZH): referr......
-
S v Ntshonyane and Another
...v Mahlangu 2000 (2) SACR 210 (T): referred to S v Makofane and Another (GNP case No A 1099/09, 10 December 2010): compared S v Masita 2005 (1) SACR 272 (C): referred to G S v Mavundla 1980 (4) SA 187 (T): S v Mbatha 1982 (2) SA 145 (N): dicta at 147D – E applied S v Mei 1982 (1) SA 299 (O):......
-
S v Mahlasela
...the Act. It was therefore irregular for the magistrate to ask the accused whether he had been found in possession of the article in J 2005 (1) SACR p272 Magid question and it was certainly improper for him to ask the accused whether he had reason to believe that the stereo was A stolen. I h......