S v Majenge en 'n Ander
| Jurisdiction | South Africa |
| Judge | De Wet Wn RP en Flemming R |
| Judgment Date | 08 February 1978 |
| Citation | 1978 (2) SA 661 (O) |
| Hearing Date | 08 February 1978 |
| Court | Orange Free State Provincial Division |
Flemming R:
George Majenge is as tweede beskuldigde saam met twee ander B persone aangekla van oortreding van art 2 (a) van die Wet op die Misbrukilik van Afhanklikheidsvoende Stowwe en Rehabilitasiesentrums 41 van 1971. Hy is op daardie klag skuldig bevind.
Nadat Majenge skuldig gepleit het en die twee ander aangeklaagdes onskuldig gepleit het, is 'n skeiding van verhore beveel. Eers daarna is C Majenge ondervra ooreenkomstig art 112 (1) (b) van die Strafproseswet 51 van 1977. Ten gevolg van sy mededelings hierby, is toe tereg 'n pleit van onskuldig aangeteken. Dit laat reeds blyk dat dit gewoonlik wenslik sou wees dat die gepastheid van skeiding van verhore in oorweging geneem word eers nadat finaliteit bereik is omtrent die mate waartoe verskil bestaan tussen die pleite van meerdere beskuldigdes. 'n Ander werkswyse mag onnodige vertragings en koste en selfs benadeling veroorsaak.
D Op 'n latere verhoordatum het 'n ander landdros die verhoor waargeneem. Hy het beveel dat die drie beskuldigdes saam verhoor word. In die omstandighede van hierdie saak is dit nie nodig om 'n gevolgtrekking te bereik omtrent die korrektheid van hierdie "voeging" nie. Die bedenking E bly egter staan of art 157 van die Strafproseswet 51 van 1977 waarop die landdros ter regverdiging van die bevel steun, wel die bevoegdheid verleen het om by implikasie 'n bevel omver te werp wat geldiglik verleen is met betrekking tot die verloop van die verhoor nadat al die beskuldigdes reeds in die saak betrokke was.
By die aanvang van die verhoor het Majenge die volgende gesê: toe hy gevra is om te pleit:
F "... ek het dit oorhandig aan beskuldigde 1. Ek pleit skuldig."
Geen getuienis ter bewys van enige oorhandiging deur Majenge is gelewer nie, die Staat se saak was nie op so 'n oorhandiging gebaseer nie en die landdros het nie ter regverdiging van die skuldigbevinding daarop gesteun G nie. Indien die genoemde mededeling ingevolge die voorbehoudsbepaling tot art 113 van die Strafproseswet 1977 in ag geneem moet word ondanks die feit dat dit die pleit van skuldig voorafgegaan het en gemaak is voordat die voorsittende landdros enige ondervraging begin het, sou dit nie die enigste redelike afleiding wees dat daardie oorhandiging "handeldryf" daargectel het nie. In verband met toevertrou van tydelike bewaring sonder H seggenskap oor die beskikking van die dagga kyk S v Nelanjew 1976 (3) SA 674 (OK); S v Baadjies 1977 (3) SA 737 (OK); S v Ncube 1977 (3) SA 745 (T). (Blykens vrae wat die eerste beskuldigde gestel het, is sy weergawe juis dat Majenge van die eerste verdieping van die gebou waar die kooptrans-
Flemming R
aksie plaasgevind het, na die derde beskuldigde, die eienaar van die dagga, op die grondverdieping van daardie gebou gegaan het om aan die derde beskuldigde te gaan sê dat Majenge die dagga by die eerste beskuldigde gelaat het. Volgens die eerste beskuidigde het Majenge kort A voor hierdie optrede gesê dat dit "'n bietjie moeilik" is om die dagga na die grondverdieping te neem. Dit was skynbaar die rede waarom Majenge die dagga by die eerste beskuldigde gelaat het.)
Die toelaatbare feite waarop die Staat se saak teen die beskuldigde Majenge berus, blyk uit die getuienis van konstabel Dieties wat Majenge B tydens polisie-optrede genader het om dagga te koop. Geen transaksie het plaasgevind nie. Majenge het Dieties geneem na die eerste beskuldigde en daar die woorde gebruik "Haai jong, hier is hy". Majene het toe onmiddellik vertrek. Hierna het die eerste beskuldigde dagga aan konstabel Dieties verkoop. Dit is nie moontlik om te bepaal of die betrokke woorde C teenoor die konstabel of teenoor die eerste beskuldigde geuiter is nie. Die eerste moontlikheid is die gunstiger weergawe vir die beskuldigde en moet gevolglik as korrek veronderstel word. Sonder getuienis dat die aankoms van Dieties verwag was of dat Majenge 'n voorafgaande verstandhouding met die eerste beskuldigde gehad het, sou die laasgenoemde moontlikheid in elk geval die minder waarskynlike moontlikheid wees. D Sersant Mothabeng se getuienis laat blyk dat toe Majenge 'n ruk na die arres van die eerste beskuldigde gearresteer is, hy gesê het dat die derde beskuldigde die eienaar van die dagga is.
Majenge het geen aandeel in die sluiting of uitvoering van die verkoopkontrak gehad nie. Dit is nie bewys wie die eienaar van die dagga E was of vir wie se voordeel die eerste beskuldigde dit verkoop het nie. Daar is geen getuienis voor die hof geplaas wat 'n verstandhouding tussen die eerste beskuldigde en Majenge bewys of wat andersins dui op 'n opset gerig daarop om die eerste beskuldigde behuipsaam te wees by die verkoop van dagga nie. Die optrede van Majenge het plaasgevind minstens om die koper behulpsaam te wees en hy sou noodwendiglik moes besef het dat hy 'n F verkoopstransaksie wat andersins moontlik sou uitbly, bemoontlik. Die vraag is in hierdie omstandighede dan of dit "handeldryf" in dagga daargestel het ten gevolg daarvan dat Majenge 'n voornemende koper van dagga gehelp het deur hom te verwys na iemand wat hy gemeen het of geweet het bereid sou wees om dagga te verkoop en die potensiële verskaffer G geïdentifiseer het, nie by wyse van beskrywing of verskalllng van 'n naam of adres nie, maar deur uitwysing nadat hy die voornemende koper na die potensiële verkoper begelei het.
Dit is nie bewys dat Majenge se...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
S v Solomon
...sou "'n handeling verrig in verband met die verkoop" van verbode stof ook die koop daarvan insluit. In S v Majenge en 'n Ander 1978 (2) SA 661 (O) is daar egter na my mening oortuigend aangetoon dat, indien die H woordomskrywing van handeldryf in samehang met die bepalings van art 2 van die......
-
Ex parte Minister van Justisie: In re S v Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
...Immigration Officer v Bhula 1931 AD 323 op 336; R v Kirk 1914 CPD 564 op 567; S v Koape 1961 (4) SA 674 (O); S v Majenge en 'n Ander 1978 (2) SA 661 (O) op 665; R v Oberholzer and Others 1941 OPD 48; S v Peake and Another 1962 (3) SA 572 (C) op 573; S v Ranta 1969 (4) SA 142 (T) op 149; S v......
-
S v Naidoo
...at 712G - J; S v Ntshingila (supra at 887H - 888A); S v Morgan; S v Watson 1979 (2) SA 609 (O) H at 619E - H; S v Majenge en 'n Ander 1978 (2) SA 661 (O); S v Bushinelo 1982 (3) SA 456 (T); as to whether the appellant's answers to the magistrate's questions support the plea of guilty, S v M......
-
Ex parte Minister van Justisie: In re S v Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
...Immigration Officer v Bhula 1931 AD 323 op 336; R v Kirk 1914 CPD 564 op 567; S v Koape 1961 (4) SA 674 (O); S v Majenge en 'n Ander 1978 (2) SA 661 (O) op 665; R v Oberholzer and Others 1941 OPD 48; S I v Peake and Another 1962 (3) SA 572 (K) op 573; S v Ranta 1969 (4) SA 142 (T) op 149; S......