S v Leeuw
| Jurisdiction | South Africa |
| Judge | Rumpff HR, Jansen AR en Botha Wn AR |
| Judgment Date | 02 June 1980 |
| Citation | 1980 (3) SA 815 (A) |
| Hearing Date | 13 May 1980 |
| Court | Appellate Division |
Rumpff, HR.:
In hierdie saak is die appellant aan moord skuldig bevind. Die getuienis in die saak is betreklik ongekompliseerd. Appellant het op 'n aand in 'n kamer gekom waar mense gesit en gesels het. Die kamer was in die huis van die oorledene. Die appellant het 'n mes uitgehaal en daarmee C begin speel. Die mes het op die grond geval en wat toe gebeur het, word deur 'n Staatsgetuie, Seroko, soos volg beskryf:
"Ja, en toe? - Toe het die oorledene vir die beskuldigde gevra, 'Dra jy 'n mes?' Die beskuldigde het geantwoord, 'Ja, ek dra 'n mes'. Toe het die oorledene aan die beskuldigde gesê, 'Dan moet jy my huis verlaat want ek wil nie mense hêwat messe dra nie'. Beskuldigde het toe opgestaan waar hy gesit het, die deur oopgemaak en na buite gegaan.
D Waar was die mes toe, weet jy? - Hy het die mes teruggeplaas in sy sak.
Die mes, was dit 'n knipmes of 'n vaste lem-mes of wat se soort mes? - Dit was 'n knipmes gewees.
Toe hy hom teruggesit het in sy sak, was die mes toe gewees of nie? - Dit was toe gewees."
E Appellant het die deur oop laat staan en oorledene het opgestaan om die deur toe te maak. Seroko het 'n hand gesien wat van buite gekom het en oorledene gesteek het. Hy het gesien appellant hardloop weg. In kruisondervraging het hierdie getuie gesê dat hy 'n vriend van oorledene was. Die oorledene was 'n seksie-beampte by 'n myn en appellant het voorheen onder hom gewerk. Appellant het tevore oorledene besoek en daar F was nooit moeilikhede nie. Seroko is gestaaf deur ene Hlekisi. 'n Konstabel Koen het getuig dat hy 'n oproep ontvang het dat appellant by die hospitaal opgedaag het. Hy het appellant by die hospitaal gearresteer. By arrestasie het volgens Koen die volgende plaasgevind:
"Ek het die beskuldigde gevisenteer, 'n Okapiknipmes by hom gekry. Daar G was bloed aan die mes gewees. Ek het vir die beskuldigde gevra waar die bloed aan die mes vandaan kom. Hy het vir my gesê dat hy met 'n vriend van hom gespeel het langs die pad en hom per ongeluk raakgesteek het."
Konstabel Koen het ook getuig hoe appellant later probeer ontsnap het. Hy en appellant het met 'n patrolliewa na die huis van oorledene gegaan. Die nommer van die huis het hy by die hospitaal ontvang. 'n Konstabel Van den H Heever het in die huis gegaan. Appellant het langs Koen by die patrolliewa gestaan. Koen het appellant gevra of hy die huis herken. Op daardie moment het appellant vir Koen met die linker vuis op die wang geslaan en weggehardloop. Hy is agtervolg en na 'n stoeiery deur Koen op die grond vasgedruk en weer gearresteer. In die huis van oorledene is geen drank of glase gevind nie en appellant was ook nie onder invloed van drank nie. Volgens die mediese verslag van die lykskouing is oorledene dood as gevolg van 'n steek deur die hart.
Appellant het getuienis onder eed afgelê en oënskynlik volkome
Rumpff HR
rasioneel verduidelik wat dié aand volgens hom in die kamer gebeur het. Volgens hom was daar oa vroue en drank in die kamer. Terwyl appellant A gebuk het om 'n glas te neem het sy mes uit sy hempsak geval. Hy het die mes opgetel en die oorledene het aan Seroko gesê: "Neem hierdie hond van jou uit my huis uit." Appellant het ook gesê:
"Toe die oorledene vir my gesê het ek moet nie met die mes in sy huis speel nie, het ek vir hom gesê ek het nie met die mes gespeel nie, die mes het net uitgeval. Ek het toe om verskoning gevra."
B Volgens appellant het hy na die deur gestap maar het 'n vuishou van oorledene in die gesig gekry. Appellant het op 'n stoel geval maar oorledene het hom gegryp, sy hemp geskeur en nog twee vuishoue teen die kop gegee. Appellant het sy mes uitgehaal en wat toe gebeur het, het appellant soos volg beskryf:
"Onmiddellik nadat ek die mes oopgemaak het, het ek gesien dat hy voor my C is. Op daardie stadium was ons nou buite die huis gewees. Dit was net voor die deur buite. Toe het die oorledene weer na my geslaan en ek het toe die hou met die arm wat die mes gehad het, probeer afweer. Ek het toe ontdek dat ek nou vir die...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Sefatsa and Others v Attorney-General, Transvaal, and Another
...C authorities: S v Safatsa and Others 1988 (1) SA 868 (A); Estate Garlick v Commissioner of Inland Revenue 1934 AD 499; S v Leeuw 1980 (3) SA 815 (A); Mokoena v Minister of Justice and Another 1968 (4) SA 708 (A); Herbstein and Van Winsen The Civil Practice of the Superior Courts in South A......
-
Masuku v Minister van Justisie en Andere
...137 (K); S v Titus 1984 (1) SA 505 (K); Sefatsa and Others v Attorney-General, Transvaal, and Another 1988 (4) SA 297 (T); S v Leeuw 1980 (3) SA 815 (A); S v Fisher en 'n Ander 1969 (2) SA 632 (A); Sefatsa and Others v Attorney-General, I Transvaal, and Another 1989 (1) SA 821 (A); Setlogel......
-
Nedbank Ltd and Others v National Credit Regulator and Another
...at 27H – 28C applied D Rutenberg v Magistrate, Wynberg, and Another 1997 (4) SA 735 (C): dictum at 750I – 751C applied S v Leeuw 1980 (3) SA 815 (A): referred S v Thompson and Another 1968 (3) SA 425 (E): referred to S v Tieties 1990 (2) SA 461 (A): referred to Sanlam Life Insurance Ltd v S......
-
S v Wells
...von Lieres und Wilkhau SC for the appellant (the State) referred F to the following authorities: R v Armoed 1936 EDL 214; S v De Leeuw 1980 (3) SA 815 (A); S v Dinwa en Andere 1967 (3) SA 339 (E); Estate Garlick v CIR 1934 AD 499; S v Fisher en 'n Ander 1969 (2) SA 632 (A); S v Glegg 1973 (......