S v Khuzwayo

JurisdictionSouth Africa
Citation1990 (1) SACR 365 (A)

S v Khuzwayo
1990 (1) SACR 365 (A)

1990 (1) SACR p365

Citation

1990 (1) SACR 365 (A)

Court

Appèlafdeling

Judge

Kumleben AR, Corbett HR, E M Grosskopf AR, Nestadt AR, Vivier AR

Heard

March 12, 1990

Judgment

March 29, 1990

Counsel

M C Erasmus namens die appellant op versoek van die Hof
L C J van Vuuren namens die Staat

Flynote : Sleutelwoorde

F Getuienis — Bekentenis — Toelaatbaarheid van — Kruisondervraging van beskuldigde oor inhoud van bekentenis — Waar beskuldigde in verhoor-binne-'n-verhoor oor toelaatbaarheid van bekentenis, beweer dat bekentenis vals is en dat inhoud daarvan aan hom deur polisie voorgesê is, is Staatsaanklaer geregtig om beskuldigde oor inhoud van bekentenis G te kruisondervra.

Headnote : Kopnota

Waar 'n beskuldigde, in 'n verhoor-binne-'n-verhoor oor die vraag of die beskuldigde se beweerde bekentenis toelaatbaar is, beweer dat die bekentenis vals is en dat die inhoud daarvan aan hom deur die polisie voorgesê is, is dit deur die Hof herbevestig dat die Staatsaanklaer H geregtig is om die beskuldigde onder kruisverhoor oor die inhoud van die bekentenis te neem.

S v Lebone1965 (2) SA 837 (A) goedgekeur en toegepas.

S v Talane1986 (3) SA 196 (A) goedgekeur en toegepas.

Flynote : Sleutelwoorde

Evidence — Confession — Admissibility of — Cross-examination of I accused on contents of confession — State entitled to cross-examine accused on contents of confession where accused alleges, in trial-within-a-trial on admissibility of confession, that confession is false and that he had been told by police what to say therein.

Headnote : Kopnota

Where an accused, in a trial-within-a-trial on the question whether the accused's alleged confession is admissible, alleges that the confession J is

1990 (1) SACR p366

A false and that he had been told by the police what to say in the confession, the Court re-affirmed that the State prosecutor is entitled to cross-examine the accused on the contents of the confession.

S v Lebone1965 (2) SA 837 (A) approved and applied.

S v Talane1986 (3) SA 196 (A) approved and applied. B

Case Information

Appèl teen 'n skuldigbevinding in die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling (Gordon Wn R). Die feite blyk uit die uitspraak van Kumleben AR.

M C Erasmus namens die appellant, op versoek van die Hof, het na die C volgende gesag verwys: Ten aansien van die vraag of dit toelaatbaar is op die stadium wanneer die vraag of 'n bekentenis vrywilliglik gemaak is ter sprake is, kruisverhoor te rig op die materiële inhoud van die bekentenis: R v Dunga1934 AD 223; R v Meer and Others1958 (1) SA 243 (N) op 244E-G; R v Hammond[1941] 3 All ER 318 (CCA); S v Lebone1965 (2) SA 837 (A) op D 842A-B; S v Anthony1981 (1) SA 1089 (A); S v Gaba1985 (4) SA 734 (A) op 749G-H; 749I-J, 750G, 751F; S v Talane1986 (3) SA 196 (A) op 205I; S v De Vries1989 (1) SA 228 (A) op 230G-I, 233D-J, 234A-D, 234E-H; Wong Kam-ming v The Queen[1980] AC 247 (PC) op 253-4, 258c-e, 261b-c; R v Hnedish[1958] 26 WWR 685 op 688; S v Nieuwoudt (3)1985 (4) SA 510 (K) op 516B-D. Ten aansien van die vraag of die skuldigbevinding op grond van so 'n onreëlmatigheid tersyde gestel moet word: S v Moodie 1961 (4) SA 252 E (A); S v De Vries (supra op 234I). Ten aansien van die vraag of die Verhoorhof te veel gewig geheg het aan die valsheid van appellant se bewering dat hy voorgesê is ten aansien van die inhoud van die bekentenis: S v Hoosain1987 (3) SA 1 (A) op 10E-G; S v Lujaba1987 (1) SA 226 (A) op 235I; S v Mtsweni1985 (1) SA 590 (A); S v Mkwanazi1966 (1) SA 736 (A).

L C J van Vuuren namens die Staat het na die volgende gesag verwys: F Ten aansien van die vraag of die Verhoorhof verkeerdelik bevind het dat die bekentenis vrywilliglik gemaak is: R v Dhlumayo and Another1948 (2) SA 677 (A). Ten aansien van die toelaatbaarheid van die bekentenis en die toelaatbaarheid van kruisverhoor oor die meriete van die saak in daardie verband: R v Meer and Others1958 (1) SA 243 (N) op 244C-G, 245; R v G Dunga1934 AD 223 op 226-7; S v Lebone1965 (2) SA 837 (A) op 841H-842C; S v De Vries1989 (1) SA 228 (A) op 230E-I; 231E, 233H-J, 234A, 234D-G; Wong Kam-ming v The Queen[1980] AC 247 (PC) op 254a, 255c-257d, 258f-260f, 261e-262a, 262d-263b, 263d-f, 264a-d; S v Anthony1981 (1) SA 1089 (A); S v Slatter and Others 1984 (3) SA 798 (ZS) op 805E-H; S v Hoosain1987 (3) SA 1 (A) op 10E-G; S v Motlhabakwe en Andere 1985 (3) SA H 188 (NK) op 199H-200C; S v Gaba1985 (4) SA 734 (A) op 748I-749D, 750A-B, 751D-F; S v Talane1986 (3) SA 196 (A) op 205E-F, 205I, 206A-D. Ten aansien van die afleidings wat gemaak kan word uit die appellant se leuenagtige getuienis: S v Lujaba1987 (1) SA 226 (A) op 236D-E; S v Mtsweni1985 (1) SA 590 (A) op 593I, 594B-F. Ten aansien van die feit dat die bekentenis die enigste getuienis is wat die appellant impliseer: S v Mkwanazi1966 (1) SA 736 (A) op 744G-H, 745H; S v Gaba (supra op 749I-750B). I

Cur adv vult.

Postea (29 Maart 1990).

Judgment

Kumleben AR:

Die appellant het in die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling onder meer op 'n aanklag van moord tereggestaan en is daaraan skuldig bevind. Die Hof (Gordon Wn R) het, na bewys van versagtende J omstandighede, 'n

1990 (1) SACR p367

Kumleben AR

A vonnis van 10 jaar gevangenisstraf opgelê. Verlof om teen die skuldigbevinding te appelleer, is geweier. Sodanige verlof is egter toegestaan deur hierdie Hof, wat twee spesifieke vrae, waarna later verwys sal word, ter oorweging geopper het.

Die appellant se verweer was dat hy geensins vir die dood van die oorledene, ene Newman Moyo, verantwoordelik was of by die aanval op hom aanwesig was nie. Hy was dus nie in staat om die Staat se relaas van die B voorval te weerspreek of aan te veg nie. Die getuienis in hierdie verband is kortliks soos volg.

Die oorledene was 'n arbeider en het op die plaas van sy werkgewer gewoon. Twee ooggetuies, Raphael Ncube en Vivian Mdebele, het verduidelik hoe die oorledene omgekom het. Hulle het die kamer langs syne bewoon. Omstreeks 9 nm op 10 Maart 1987 het twee persone, 'n Swart man en 'n jong Swart vrou, Stella Madousela (ook bekend as Thembi), by C die kamer van die oorledene aangekom. Die man het aan sy deur geklop. By navraag van die oorledene het Thembi gesê dat dit sy was en dat haar swaer by was. Die oorledene het die deur oopgemaak en op die drumpel daarvan gaan staan. Die man vra toe vir hom of hy die persoon is wat die kinders pla. Die oorledene se antwoord was onhoorbaar. Die man het die oorledene D geskop en 'n vuurwapen, 'n pistool of 'n rewolwer, te voorskyn gebring, waarmee hy die oorledene gedreig het. Nadat hy die vuurwapen in sy baadjiesak gesteek het, het hy dit weer uitgehaal, dit op die oorledene gerig en twee skote afgevuur. Dié het die borskas en hart van die oorledene deurdring en sy dood veroorsaak. Daarna het sy aanvaller en Thembi weggehardloop.

Hierdie twee getuies het beweer dat hulle die appellant die aand kon uitken en dat dit hy was wat die oorledene om die lewe gebring het. Die E Hof het egter bevind dat hul getuienis in dié verband onbetroubaar en onaanvaarbaar was. Hierdie gevolgtrekking is deur mnr Van Vuuren, wat voor ons namens die respondent opgetree het, aanvaar.

Die enigste ander getuienis deur die Staat aangevoer wat die appellant met die misdaad verbind, was 'n bekentenis wat hy voor 'n vrederegter afgelê het. Die toelaatbaarheid daarvan is bestry omdat na bewering die F appellant daartoe gedwing is. Dit het 'n tussentydse verhoor ('n verhoor binne 'n verhoor) tot gevolg gehad. Aan die einde daarvan is bevind, bo redelike twyfel, dat die appellant vrywilliglik opgetree het en dat die bekentenis bygevolg toelaatbaar was. (Die redes vir hierdie bevinding is in die hoofuitspraak vervat.) Dit is gemene saak dat die appellant slegs G deur die toelating van hierdie bekentenis geïmpliseer is.

Die materiële gedeelte van die bekentenis, wat voorgee om die appellant se relaas van die gebeure aan te teken (hierna 'die verklaring' genoem), soos vertolk uit Zoeloe, lui soos volg:

'Die voorval waaroor ek wil praat het plaasgevind op 10 Maart 1987, ek weet nie hoe laat nie maar dit was alreeds donker gewees. Dit was die eerste keer wat ek op die plek was, dit is plotte naby H Muldersdrift.

By genoemde plek het oorledene, ek weet nie wat sy naam is nie, 'n liefdesverhouding met my vrymeisie (girlfriend), naamlik Nonhlanhla, gehad. Sy het dit nie goedgekeur nie, hy het haar egter baie gepla. Oorledene se vrymeisie was ene Thembi wat ook van die verhouding bewus was en ongelukkig was daaroor.

Die betrokke aand het Thembi na my gekom en my ontmoet by 'n I vier-rigting stop te Bryanston, Johannesburg. Sy het vir my gesê dat sy my sou gaan wys waar oorledene bly wie ons soveel las gegee het. Thembi het my ook reeds voor hierdie dag gewaarsku dat oorledene 'n vuurwapen besit en gedreig het om ons te skiet. Ek het derhalwe van 'n Swartman Ngambeni Dladla 'n groot pistool met patrone in die magasyn geleen, wanneer ek dit terugbring moes ek hom R100 gee. Hy het gesê dat die vuurwapen reg is om J te skiet, ek het dit nie

1990 (1) SACR p368

Kumleben AR

A oopgemaak nie. Hy is van Soweto te Dube hostel. Ek het die vuurwapen saamgeneem om self te verdedig en ook om hom skrik te maak indien hy 'n vuurwapen het.

Thembi het my die pad aangetoon en ons het met my kar gery, ek het bestuur.

Thembi het by oorledene se huis aangeklop, oorledene het die deur oopgemaak en uitgekom. Ek het my vuurwapen op hom gerig sodat hy kon B sien dat ek ook 'n vuurwapen het. Dit was egter donker gewees en ek kon nie sien of hy gewapen was nie. Ons het niks met mekaar gepraat nie. Ek het bang geword dat hy my sou skiet en het toe begin vuur, ek het 'n paar skote geskiet, ek weet nie hoeveel nie. Ek weet nie of ek hom getref het nie, ek het geskrik en weggehardloop in my voertuig gespring en...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

20 practice notes
  • S v Molimi
    • South Africa
    • Invalid date
    ...1975 (3) SA 417 (A): referred to I S v Jaipal 2005 (4) SA 581 (CC) (2005 (1) SACR 215; 2005 (5) BCLR 423): referred to S v Khuzwayo 1990 (1) SACR 365 (A): referred to S v Lebone 1965 (2) SA 837 (A): referred to S v Legoa 2003 (1) SACR 13 (SCA) ([2002] 4 All SA 373): referred to S v Makeba a......
  • S v Molimi
    • South Africa
    • Invalid date
    ...1975 (3) SA 417 (A): referred to S v Jaipal 2005 (1) SACR 215 (CC) (2005 (4) SA 581; 2005 (5) BCLR 423): referred to S v Khuzwayo 1990 (1) SACR 365 (A): referred to S v Lebone 1965 (2) SA 837 (A): referred to S v Legoa 2003 (1) SACR 13 (SCA) ([2002] 4 All SA 373): referred to D S v Makeba a......
  • S v Munonjo en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...word gemaak: (1) Die skuldigbevindings en vonnisse op die twee aanklagte van J moord word tersyde gestel en met die volgende vervang: 1990 (1) SACR p365 Nestadt (a) A beskuldiges word op elke aanklag van moord aan begunstiging by moord skuldig bevind; (b) (i) ten opsigte van elke aanklag wo......
  • S v Masakale and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...the merits of the charges against him were to someextent also traversed. (S v Lebone 1965 (2) SA 837 (A) at 841H–842B;S v Khuzwayo 1990 (1) SACR 365 (A) at 371g–374d.) The Courtbelow disbelieved the appellant. His confession was admitted inevidence. The trial then proceeded. Some of the wit......
  • Get Started for Free
20 cases