S v Khoza en Andere
Jurisdiction | South Africa |
Citation | 1991 (1) SA 793 (A) |
S v Khoza en Andere
1991 (1) SA 793 (A)
1991 (1) SA p793
Citation |
1991 (1) SA 793 (A) |
Court |
Appèlafdeling |
Judge |
Hoexter AR, Van Heerden AR, Smalberger AR, Nienaber AR en Preiss Wn AR |
Heard |
November 9, 1990 |
Judgment |
November 26, 1990 |
Flynote : Sleutelwoorde
Strafproses — Appèl — Voorbehoud van regsvraag ingevolge art 319(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 — Verhoorregter het regsvraag mero motu geopper maar nêrens duidelik en volledig uiteengesit nie — Op appèl kon gevolglik nie met sekerheid gesê word wat Verhoorregter beoog I het om vir beslissing voor te lê nie — Appèl sine die uitgestel en aangeleentheid terugverwys na Verhoorregter vir behoorlike nakoming van voorskrifte van art 319(1).
Headnote : Kopnota
In 'n strafverhoor in 'n Rondgang Plaaslike Afdeling het die Verhoorregter die saak van die rol geskrap nadat die beskuldigdes 'n J pleit van autrefois convict geopper het.
1991 (1) SA p794
A Die Verhoorregter was daarna egter van mening dat die regspleging bevorder sou word as hy ingevolge art 319(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 mero motu 'n regsvraag vir beslissing deur die Appèlafdeling sou reserveer oor die beslissing waartoe hy geraak het. Toe die aangeleentheid voor die Appèlafdeling gekom het was die Hof van mening dat die Verhoorregter nie die voorskrifte van art 319(1) nagekom het nie deurdat hy nêrens die regsvraag wat hy wou opper duidelik en volledig uiteengesit het nie. Die Hof was van mening dat in die omstandighede was B die aangewese prosedure om die aangeleentheid na die Verhoorregter terug te verwys sodat hy die regsvraag wat hy beslis wou hê behoorlik kon opstel aan die hand van die voorskrifte van art 319(1). Die Hof het vir hierdie doel die appèl sine die uitgestel. C
Flynote : Sleutelwoorde
Criminal procedure — Appeal — Reservation of question of law for decision in terms of s 319(1) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 — Trial Judge having mero motu raised question of law but not having clearly and fully set out anywhere the actual question for decision — On appeal, Court could accordingly not determine with certainty what trial Judge meant to have decided — Appeal postponed sine die and matter remitted to the trial Judge for proper compliance with the provisions of D s 319(1).
Headnote : Kopnota
In a criminal trial in a Circuit Local Division the trial Judge struck the matter from the roll after the accused had raised a plea of autrefois convict. The trial Judge later decided that it was in the interests of justice if in terms of s 319(1) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 he mero motu reserved a legal question for the opinion of the Appellate Division concerning the decision to which he came in the E trial. When the matter came before the Appellate Division the Court was of the opinion that the trial Judge had not complied with the provisions of s 319(1) as nowhere had he set out clearly and fully the question which he wished to have decided. The Court was of the opinion that in the circumstances the best course was to remit the matter to the trial Judge so that he could, in terms of the provisions of s 319(1), properly set out the question which he wished to have decided. F
Case Information
Voorbehoud van 'n regsvraag ingevolge art 319(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 na die skrapping van 'n strafsaak van die rol in die Transvaalse Provinsiale Afdeling (J J Strydom R). Die feite blyk G uit die uitspraak van Smalberger AR.
F E Roets namens die appellant (die Staat).
E Jordaan namens die respondente (op versoek van die Hof).
Cur adv vult.
Postea (November 26). H
Judgment
Smalberger AR:
Die aanloop tot die onderhawige appèl is kortliks soos volg. Die vier respondente het voor J J Strydom R en twee assessore in die Noordelike Rondgang Plaaslike Afdeling te Phalaborwa tereggestaan op 'n aanklag van moord. Dit is hulle ten laste gelê dat hulle op 10 Junie I 1985 te Lulekane wederregtelik en opsetlik vir ene Ollisa Khumalo ('die oorledene') gedood het. Die respondente is voorheen in die streekhof te Gazankulu, voortspruitend uit dieselfde gebeure wat tot die oorledene se dood aanleiding gegee het, aan openbare geweld skuldig bevind ('die vorige verhoor'). Hulle is elk tot sewe jaar gevangenisstraf gevonnis. J Appèl is na die Transvaalse Provinsiale Afdeling aangeteken teen hulle
1991 (1) SA p795
Smalberger AR
A skuldigbevindings sowel as hulle vonnisse. Die appèl teen hulle skuldigbevindings is van die hand gewys; dié teen hulle vonnisse het geslaag in soverre die vonnisse gedeeltelik opgeskort is. Voor J J Strydom R het die respondente 'n pleit van autrefois convict geopper kragtens die bepalings van art 106(1)(c) van die Strafproseswet 51 van 1977 ('die Wet'). Die pleit is deur die geleerde Verhoorregter afgewys. Hy het egter die saak van die rol geskrap aangesien hy aanvaar het dat B hy in die uitoefening van sy...
To continue reading
Request your trial-
Magmoed v Janse van Rensburg and Others
...of fact.' Section 319 does not permit of the reservation of a question which in reality is a question of fact (see S v Khoza en Andere 1991 (1) SA 793 (A) at 797B; cf Attorney-General, Transvaal v Kader 1991 (4) SA 727 (A) at 739D-740J); and the first matter to be decided is whether or not ......
-
S v Basson
...2005 (1) SACR 215 (CC) (2005 (4) SA 581; 2005 (5) BCLR423): referred toS v Khala 1995 (1) SACR 246 (A): referred toS v Khoza en Andere 1991 (1) SA 793 (A): referred toS v Kidson 1999 (1) SACR 338 (W): referred toS v Kruger en Andere 1989 (1) SA 785 (A): referred toS v Makhutla en ’n Ander 1......
-
Magmoed v Janse van Rensburg and Others
...539 (A) te 544E-545A; S E v Petro Louise Enterprises (Pty) Ltd and Others 1978 (1) SA 271 (T) te 279B-G en 280B-H; S v Khoza en Andere 1991 (1) SA 793 (A) te 797B-E. Die Verhoorregter in die Hof a quo het in iedere geval 'n diskresie gehad by die oorweging van die vraag of die beweerde regs......
-
S v Basson
...(4) SA 581 (CC) (2005 (1) SACR 215; 2005 (5) BCLR 423): referred to S v Khala 1995 (1) SACR 246 (A): referred to S v Khoza en Andere 1991 (1) SA 793 (A): referred to E S v Kidson 1999 (1) SACR 338 (W): referred to S v Kruger en Andere 1989 (1) SA 785 (A): referred to S v Makhutla en 'n Ande......