S v Joubert en 'n Ander
| Jurisdiction | South Africa |
| Judgment Date | 01 August 1978 |
| Citation | 1979 (1) SA 97 (T) |
S v Joubert en 'n Ander
1979 (1) SA 97 (T)
1979 (1) SA p97
|
Citation |
1979 (1) SA 97 (T) |
|
Court |
Transvaalse Provinsiale Afdeling |
|
Judge |
Myburgh R en Philips Wn R |
|
Heard |
August 1, 1978 |
|
Judgment |
August 1, 1978 |
Flynote : Sleutelwoorde B
Strafreg — Korrupsie — Wat uitmaak — Oortreding van art 2 (a) van Wet 6 van 1958 — Of korruptiewe motiewe deur gewer moet bewys word — Fondse van stadsraad deur stadstesourier en adjunk-stadstesourier in 'n bougenootskap belê — Omdat hulle dit so belê het is kommissie aan hulle deur die bougenootskap betaal — Sulke geld is in hulle spaarrekening betaal — Sulke gelde is op 'n korrupte wyse ontvang.
Headnote : Kopnota
Op 'n aanklag van oortreding van art 2 (a) van die Wet op Voorkoming van Korrupsie 6 van 1958 kan daar miskien gevalle wees waar dit nodig mag wees dat daar korruptiewe motiewe aan die kant van die gewer gevind moet word, maar dit is nie in alle gevalle nodig nie. Daar moet gevalle wees waar dit alleen nodig is om te bewys dat die agent die korruptiewe motiewe gehad het. Veral sal dit die geval wees waar die poging om die beloning te verkry deur korrupte wyse van hom, die agent, uitgegaan het en die gewer daartoe ingewillig het.
Die appellante was onderskeidelik die stadstesourier en adjunk-stadstesourier van die B munisipaliteit. Dit was binne die bestek van hulle bevoegdhede om surplus fondse te belê. Hulle het dit by 'n bougenootskap belê en die genootskap het ses tjeks synde kommissie op die beleggings uitgereik en die tjeks is in die spaarrekening van die appellante deur hulle inbetaal wat deur hulle oopgemaak is. Die Staat het beweer dat appellante in hulle hoedanigheid as agente op korrupte wyse vergoeding ontvang het. Die appellante het erken dat hulle die kommissie ontvang het vir die beleggings wat hulle namens die raad gemaak het. Hulle is deur 'n landdros van 'n oortreding van art 2 (a) van Wet 6 van 1958 skuldig bevind. In hoër beroep,
Beslis, dat die appellante vergoeding op 'n korrupte wyse ontvang het en dus die Wet oortree het.
Flynote : Sleutelwoorde
Criminal law — Corruption — What amounts to — Contravention of s 2 (a) of Act 6 of 1958 — Whether corrupt motive by giver must be proved — Funds of town council invested in a building society by city treasurer and deputy city treasurer — As they had so invested commission paid out to them by the building society — Such money paid into their saving account — Such moneys received in a corrupt manner.
Headnote : Kopnota
On a charge of contravening s 2 (a) of the Prevention of Corruption Act 6 of 1958 there can perhaps be cases where it might be necessary that corrupt motives on the part of the giver should be found, but it is not necessary in all cases. There must be cases where it is only necessary to prove that the agent had corrupt motives. That will be the case especially where the attempt to obtain the reward proceeded from him, the agent, and the giver consented thereto.
The appellants were respectively the city treasurer and deputy city treasurer of the B municipality. It was within the scope of their authority to invest surplus funds on behalf of the council. They invested such funds in a building society and this building society issued six cheques being for commission on the investments and the cheques were paid into the savings account of the appellants, which they had opened. The State alleged that appellants in their capacity as agents had received consideration in a corrupt manner. The appellants admitted that they had received commission for the investments which they had made on behalf of the council. A magistrate's court had convicted them of a contravention of s 2 (a) of Act 6 of 1958. In an appeal,
1979 (1) SA p98
Held, that the appellants had received the considerations in a corrupt manner and accordingly had contravened the Act. A
Case Information
Appèl teen 'n skuldigbevinding in 'n landdroshof. Die feite blyk uit die uitspraak.
S F Burger namens die appellante.
G Marais namens die Staat.
Judgment
Phillips WN R:
Die appellante is in die streekhof vir Suid-Transvaal, gehou B te Johannesburg, skuldig bevind deur streeklanddros J L de Villiers aan ses klagte van oortreding van art 2 (a) van die Wet op die Voorkoming van Korrupsie 6 van 1958 soos gewysig. Daar word nou in hoër beroep gekom teen hierdie skuldigbevinding.
Die gemelde art 2 (a) lui soos volg:
"Iemand wat
C in die geval van 'n agent op korrupte wyse van iemand anders 'n geskenk of vergoeding ontvang of verkry of tot die ontvangs daarvan instem of dit probeer verkry hetsy vir homself of vir 'n ander persoon by wyse van aansporing of beloning vir die verrig of nalaat van 'n handeling met betrekking tot die sake of besigheid van sy prinsipaal of omdat hy dit verrig of nagelaat het, of vir die bewys aan of weerhou van enige persoon D van 'n guns of onguns met betrekking tot die sake of besigheid van sy prinsipaal".
dan is daar sub-arts (b) en (c), en dan volg die woorde: "... is aan 'n misdryf skuldig."
Die klagte teen die beskuldigdes verskyn op bl 1 (d) en (e) en is as volg - hulle was aanklagte 6 - 13:
E "Oortreding van art 2 (a) van Wet 6 van 1958 nademaal te alle tersaaklike tye:
die Stadsraad van Boksburg 'n sekere som geld soos in kolom 2 van die aangehegte bylae 'B' aangetoon, by die Johannesburg-tak van die Eastern Province Bougenootskap (hierna 'die bougenootskap' genoem) belê het;
F ene Thomas Edward Slabbert Barske die bestuurder van die Johannesburg-tak van die bougenootskap was;
deurdat op of omtrent die datum soos vermeld in kolom 3 by bylae 'B' en te of naby Boksburg en/of Benoni in die streekafdeling G Transvaal, die beskuldigdes wederregtelik, onwettiglik en op korrupte wyse kommissiegelde in die bedrag soos in kolom 4 aangetoon van die genoemde T E S Barske en/of die bougenootskap, as 'n geskenk of vergoeding ontvang of verkry het vir hulleself of vir iemand anders by wyse van aansporing of beloning vir die verrig of nalaat van 'n handeling met betrekking tot die sake of besigheid van hul prinsipaal of omdat hulle dit verrig of nagelaat H het of vir die bewys van 'n guns met betrekking tot die sake of besigheid van hul prinsipaal, tewete dat die beskuldigdes die beleggings in para D1 hierbo beskryf, by die genoemde bougenootskap belê of laat belê het."
Op bl 1 (h) verskyn bylae B en die verskillende besonderhede is daar uiteengesit, met die totaal van kommissie wat die appellante ontvang het,
1979 (1) SA p99
Phillips Wn R
en waaraan hulle skuldig bevind is, gewys soos R3 360. Hulle was...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Marais en 'n Ander v Richard en 'n Ander
...wat ek derhalwe bereik is dat die verweerders slaag in hulle verweer. Ek gee uitspraak vir verweerders in beide gedinge, met koste. 1979 (1) SA p97 Eloff A Eisers se Prokureurs: Leon Mare & Kie. Verweerders se Prokureurs: Couzyn, Hertzog & Horak. ...