S v Joubert en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
CourtTransvaal Provincial Division
JudgeMyburgh R en Philips Wn R
Judgment Date01 August 1978
Citation1979 (1) SA 97 (T)
Hearing Date01 August 1978

Phillips WN R:

Die appellante is in die streekhof vir Suid-Transvaal, gehou B te Johannesburg, skuldig bevind deur streeklanddros J L de Villiers aan ses klagte van oortreding van art 2 (a) van die Wet op die Voorkoming van Korrupsie 6 van 1958 soos gewysig. Daar word nou in hoër beroep gekom teen hierdie skuldigbevinding.

Die gemelde art 2 (a) lui soos volg:

"Iemand wat

(a)

C in die geval van 'n agent op korrupte wyse van iemand anders 'n geskenk of vergoeding ontvang of verkry of tot die ontvangs daarvan instem of dit probeer verkry hetsy vir homself of vir 'n ander persoon by wyse van aansporing of beloning vir die verrig of nalaat van 'n handeling met betrekking tot die sake of besigheid van sy prinsipaal of omdat hy dit verrig of nagelaat het, of vir die bewys aan of weerhou van enige persoon D van 'n guns of onguns met betrekking tot die sake of besigheid van sy prinsipaal".

dan is daar sub-arts (b) en (c), en dan volg die woorde: "... is aan 'n misdryf skuldig."

Die klagte teen die beskuldigdes verskyn op bl 1 (d) en (e) en is as volg - hulle was aanklagte 6 - 13:

E "Oortreding van art 2 (a) van Wet 6 van 1958 nademaal te alle tersaaklike tye:

(1)

die Stadsraad van Boksburg 'n sekere som geld soos in kolom 2 van die aangehegte bylae 'B' aangetoon, by die Johannesburg-tak van die Eastern Province Bougenootskap (hierna 'die bougenootskap' genoem) belê het;

(2)

F ene Thomas Edward Slabbert Barske die bestuurder van die Johannesburg-tak van die bougenootskap was;

(3)

deurdat op of omtrent die datum soos vermeld in kolom 3 by bylae 'B' en te of naby Boksburg en/of Benoni in die streekafdeling G Transvaal, die beskuldigdes wederregtelik, onwettiglik en op korrupte wyse kommissiegelde in die bedrag soos in kolom 4 aangetoon van die genoemde T E S Barske en/of die bougenootskap, as 'n geskenk of vergoeding ontvang of verkry het vir hulleself of vir iemand anders by wyse van aansporing of beloning vir die verrig of nalaat van 'n handeling met betrekking tot die sake of besigheid van hul prinsipaal of omdat hulle dit verrig of nagelaat H het of vir die bewys van 'n guns met betrekking tot die sake of besigheid van hul prinsipaal, tewete dat die beskuldigdes die beleggings in para D1 hierbo beskryf, by die genoemde bougenootskap belê of laat belê het."

Op bl 1 (h) verskyn bylae B en die verskillende besonderhede is daar uiteengesit, met die totaal van kommissie wat die appellante ontvang het,

Phillips Wn R

en waaraan hulle skuldig bevind is, gewys soos R3 360. Hulle was skuldig bevind alleen op aanklagte 6 - 11.

A Die volgende feite is òf gemenesaak òf nie in geskil nie òf behoorlik deur die Staat bewys:

(a)

appellante nrs 1 en 2 was die stadstesourier en adjunk-stadstesourier onderskeidelik van die Munisipaliteit van Boksburg;

(b)

dit was binne die bestek van hulle, appellante nrs 1 en 2, se bevoegdhede om surplus fondse van die Raad by goedgekeurde bougenootskappe te belê;

(c)

B die appellante het, onder andere, op ses geleenthede namens die Raad verskillende bedrae geld by die Eastern Province Bouvereniging belê;

(d)

die Eastern Province Bouvereniging het, op sy beurt, ses tjeks C synde kommissie op die genoemde beleggings van die Raad aan die East Rand Estate Agency betaalbaar gestel, uitgereik;

(e)

die appellante het op 20 September 1972 'n spaarrekening in die naam van East Rand Estate Agency by die Benoni-tak van Nedbank geopen;

(f)

D die appellante het die ses Eastern Province Bouvereniging kommissietjeks by die spaarrekening inbetaal.

Die Staat se houding is dat die appellante in hulle hoedanigheid as agente op korrupte wyse van die Eastern Province Bouvereniging, of van Barske, vergoeding ontvang of verkry het vir hulleself by wyse van aansporing of beloning vir die verrig van handelinge met betrekking tot die sake of E besigheid van hul prinsipaal, dws, die munisipaliteit, ter oortreding van art 2 (a) van Wet 6 van 1958.

Met die uitsondering van die woorde "op korrupte wyse", word die elemente van bogenoemde misdaadomskrywing deur die appellante self aangevul, en ek haal aan van die getuienis van appellant nr 1 te bl 109 reëls 17 - 19 - hy het gesê:

F "Ons het die kommissie gekry op die beleggings wat die Raad gedoen het, wat ons namens die Raad gedoen het."

Ook op die volgende bladsy verskyn die volgende:

"V

Meneer, ontken u dat u dit nou so pas vir my enkele oomblikke gelede gesê het dat hierdie kommissie ontvang is vir beleggings wat u gemaak het?

A

Ons sou die kommissie nie ontvang het as ons nie die beleggings gemaak het nie, maar die doel van die kommissie was nie oor die beleggings uitsluitlik nie, die doel van die kommissie wat ons G ontvang het van my kant was omdat dit toekomstige besigheid, besigheid opbou en 'n goeie besigheidsverhouding tot stand kon bring.

V

Nou gaaf, meneer, daardie eerste bedrag was vir R500 en u sê dit sou wees vir dienste wat u in die toekoms sou gelewer het, nou hy hou op, daardie toekoms hou op met daardie laaste bedrag van R500 wat u ontvang het hier in Augustus 1973, nou sê 'n bietjie vir my nou het dit nog verband nog steeds met die...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex