S v Hayes en 'n Ander
| Jurisdiction | South Africa |
| Judge | Edeling R en Van Coppenhagen R |
| Judgment Date | 29 January 1998 |
| Citation | 1998 (1) SACR 625 (O) |
| Hearing Date | 26 May 1997 |
| Counsel | J Y Claasen namens die appellante M Opperman namens die Staat |
| Court | Orange Free State Provincial Division |
Edeling R:
Eerste appellant en tweede appellant is in die streekhof, Bloemfontein, skuldig bevind aan 'n oortreding van art 20 van die Wysigingswet op Finansiële Instellings 50 van 1986 en beide is gevonnis tot 'n boete van R20 000 of 12 maande gevangenisstraf plus 'n verdere 18 maande gevangenisstraf. Die 18 maande gevangenisstraf is voorwaardelik F opgeskort vir 'n periode van vier jaar. Daar was ook 'n derde beskuldigde, ene Sarie Daley, wat vrygespreek is. Die appèl is teen die skuldigbevinding sowel as die vonnis van beide die appellante. E
Met die aanvang van die verhoor in die hof a quo het beide die appellante onskuldig gepleit. Dit is egter nie tydens die G verhoor in geskil geplaas dat hulle wel die diamante op 'n onwettige wyse soos in die klagstaat beweer, aangekoop het nie. Dit is uit die staanspoor, en wel tydens die pleitverduideliking, gestel dat die verdediging onder andere daarop steun dat die optrede van die polisie tot so 'n mate in stryd met alle norme van regverdigheid was dat dit in stryd met die Grondwet is en dat 'n regverdige verhoor daardeur uitgeskakel is.
H Die regsverteenwoordiger van die appellante het dit beklemtoon dat die lokvinkstelsel soos in die onderhawige saak bedryf, ongrondwetlik is en in stryd is met die gees waarmee die lokvinkstelsel normaalweg geassosieer en gebruik mag word.
I Skynbaar het die verhoorlanddros dit interpreteer as 'n spesiale pleit wat daarop neerkom dat die verdediging daarop steun dat die lokvinkstelsel as sulks ongrondwetlik is. Die uitspraak wat hy daarop sonder die aanhoor van enige getuienis gelewer het en ingevolge waarvan hy beslis het dat die hof nie jurisdiksie het om dit te beslis nie is onvanpas en eintlik nie J ter sake nie. Gevolglik word daar nie verder daarmee gehandel nie.
Edeling R
Dit wil voorkom of die verhoorlanddros weens sy foutiewe interpretasie van die pleitverduideliking en sy daaropvolgende A uitspraak nie behoorlik aandag gegee het aan die getuienis en die verdediging se submissies met betrekking tot onbehoorlike optrede aan die kant van die Staat nie. In die proses het hy dit ook nie nodig geag om hom uit te laat oor die geloofwaardigheid van die Staatsgetuies se getuienis nie en het hy inderdaad geen geloofwaardigheidsbevinding gemaak nie B aangesien hy dit genoegsaam geag het vir 'n beslissing in die saak om bloot te steun op die appellante se erkenning dat hulle wel die diamante onwettiglik gekoop het. Die verdediging het in 'n laaste poging skriftelike betoogshoofde ingehandig aan die einde van die verhoor. Hierdie betoog is volgens die streeklanddros self slegs tydens die etensuur nagegaan en in die C uitspraak onmiddellik na die etensuur summier en sonder aangifte van redes verwerp. Daar is bevind dat die appellante 'meer as 'n billike en regverdige verhoor gehad het'. Ek stem nie saam nie.
Al vier die Staatsgetuies het onbetroubare en in sommige opsigte leuenagtige getuienis gelewer. Hulle het mekaar in D wesenlike opsigte weerspreek en waar dit van die weergawe van die appellante verskil, is dit tot so 'n mate in stryd met die waarskynlikhede, dat dit verwerp moet word. Elkeen van hulle, insluitende die polisie offisiere, het hul getuienis telkens aangepas wanneer hulle onder kruisverhoor in die moeilikheid was en ook ten einde verskille in hul weergawes te probeer E verduidelik. Hierdie verskille het ontstaan ten spyte van die feit dat van hulle feitlik eenderse skriftelike verklarings gemaak het. In hierdie verband wil ek meld dat een van die polisiegetuies sonder om te blik of te bloos onder kruisverhoor erken het dat hulle tydens die opstel van hul oorspronklike skriftelike verklarings saam om 'n tafel gesit het en hul verklarings met mekaar gekorreleer en vergelyk het ten einde te verseker dat hul weergawes nie van mekaar verskil nie. Hierdie optrede is F nie net skandalig en onvereenselwigbaar met 'n regverdige verhoor nie, maar kom na my mening neer op 'n poging tot regsverydeling. Die feit dat die polisiebeampte daaroor getuig het sonder om eers aan te merk dat hy daaroor skaam is of dat dit nie moes gebeur nie is ongelooflik, indien nie skrikwekkend nie. Ten einde die presiese aard en inslag daarvan op G rekord te plaas haal ek die tersaaklike passasies hier aan:
'Ek wil net vir u lees wat u in u verklaring sê:
"Beskuldigde 1 het die rondawel verlaat en na 'n rukkie met 'n geel Shoprite plastieksak teruggekeer. Die toetsapparaat was daarin."
- Nee, beskuldigde 2.
Maar u verklaring sê beskuldigde 1. Kan ek dit vir u toon met u verlof asseblief? Paragraaf 10. Stem u saam dit staan in u verklaring? - Ja. H
Wat is foutief, u getuienis of die verklaring? - Toe ek die verklaring geskryf het, het ek die volgorde soos ek hulle geken het geskryf, so dat ek vir hom gevat as beskuldigde 1.
Hof: Wie het u gevat as beskuldigde 1? - Die. I
Mnr Ludorf? - Die een in die middel, ja.
Mnr Van Rooyen: U weet beskuldigde 2 is mnr Ludorf, is dit korrek? - Op daardie stadium het ek nie hulle name en vanne geken nie. Ek het hulle net soos hulle daar is, het ek hulle gekyk.
Nou u sê in u verklaring in para 6 en ek lees dit vir u:
"Omstreeks 12:55 dieselfde dag het beskuldigdes Hayes . . ." J
Edeling R
A en u noem hom by sy naam en dan sê u:
"Hierna beskuldigde 1 genoem, Ludorf hierna beskuldigde 2 genoem en Daley hierna beskuldigde 3 genoem in 'n blou City Golf opgedaag."
So u konnekteer 'n naam aan die nommer van die beskuldigde? - Dit is reg, ja.
B Ja, dit is op 15 Maart verlede jaar. So u sê u het hierdie foutiewelik gedoen, maar is dit nie so dat u-hulle, wanneer u-hulle hierdie verklarings maak, dan gaan sit u en die ander mense wat betrokke is by so 'n optrede by mekaar en u korreleer die korrektheid van u verklarings nie? - Ja, dit word altyd gedoen.
Ekskuus? - Dit word altyd gedoen.
Ja, dit word altyd gedoen. Die klomp van u sit so by mekaar en gaan u verklaring na en die ander man Gheerts gaan sy verklaring na en luitenant C Maweni gaan die verklaring na en dan korreleer u nou dat u nie iets anders sê as wat Gheerts of wat Maweni sê nie, nie waar nie? - Dit is so, ja.
Ja, met ander woorde daar is eintlik 'n samespreking dat daar nie weersprekings gaan wees in die hof nie? - Dit is so, ja.
Ja, maar hier is nou 'n daadwerklike en baie groot weerspreking, want beide mnr Gheerts en luitenant Maweni het ook die beskuldigdes gemerk Hayes 1, Ludorf 2 en Daley 3. - Dit is korrek, ja.
D Ek het geen verdere vrae, dankie.'
En verder:
'Nou op die trant van die verklarings, wil u met my saamstem dat as 'n mens u verklaring deurlees en 'n mens lees luitenant Maweni se verklaring E deur, dan is dit woord vir woord dieselfde behalwe net dat name omgeruil is? - Soos ons daar mos in die verklaring skryf, dit is . . . (tussenbei).
Maar die woorde is presies dieselfde. Net die name is omgeruil. In plaas van ek en luitenant Maweni in u verklaring, soos wat in u verklaring sal staan, staan daar in luitenant Maweni se verklaring ek en sersant Cuningham het dit en dit gedoen, stem u...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
S v Dube
...S v Du Plessis 1981 (3) SA 382 (A): referred to S v Hassen and Another 1997 (2) SA 253 (T): discussed S v Hayes en 'n Ander 1998 (1) SACR 625 (O): considered S v Kidson 1999 (1) SACR 338 (W): dicta at 347e-348f and 350d applied S v Malinga and Others 1963 (1) SA 692 (A): referred to I S v N......
-
S v Mkonto
...the rights to a fair trial enshrined in the Constitution are paramount. See A S v Hassen 1997 (1) SACR 247 (T); S v Hayes en 'n Ander 1998 (1) SACR 625 (O); S v Dube 2000 (1) SACR 53 (N). See also the interesting article in SALJ (1997) vol 114 at 108 by Victoria Bronstein under the heading ......
-
S v Dube
...in Nortjés case (supra) of responsibility for deciding the constitutional question involved in trapping. In S v Hayes en 'n Ander 1998 (1) SACR 625 (O), an appeal against a conviction for buying unpolished H diamonds in contravention of s 20 of the Diamonds Act 56 of 1986, involving a polic......
-
S v Spies and Another
... ... getuienis bevestig het, kan daar by die opweging van die belange van die beskuldigde aan die een kant en die belange van die gemeenskap aan die ander kant nie gesê word dat die beskuldigde se reg tot 'n regverdige verhoor dermate aangetas is dat die skuldigbevinding en vonnis tersyde gestel moet ... Cape Provincial Division in S v Nortje 1997 (1) SA 90 (C) and a dictum by Edeling J, with whom Van D Coppenhagen J concurred, in S v Hayes en 'n Ander 1998 (1) SACR 625 (O) at 630 g ... [23] In S v Ebrahim (supra ), the accused was abducted from a foreign State by agents of the ... ...
-
S v Dube
...S v Du Plessis 1981 (3) SA 382 (A): referred to S v Hassen and Another 1997 (2) SA 253 (T): discussed S v Hayes en 'n Ander 1998 (1) SACR 625 (O): considered S v Kidson 1999 (1) SACR 338 (W): dicta at 347e-348f and 350d applied S v Malinga and Others 1963 (1) SA 692 (A): referred to I S v N......
-
S v Mkonto
...the rights to a fair trial enshrined in the Constitution are paramount. See A S v Hassen 1997 (1) SACR 247 (T); S v Hayes en 'n Ander 1998 (1) SACR 625 (O); S v Dube 2000 (1) SACR 53 (N). See also the interesting article in SALJ (1997) vol 114 at 108 by Victoria Bronstein under the heading ......
-
S v Dube
...in Nortjés case (supra) of responsibility for deciding the constitutional question involved in trapping. In S v Hayes en 'n Ander 1998 (1) SACR 625 (O), an appeal against a conviction for buying unpolished H diamonds in contravention of s 20 of the Diamonds Act 56 of 1986, involving a polic......
-
S v Raikane en Andere
...that possibility. C Annotations: Cases cited Reported cases S v De Lange 1983 (4) SA 621 (ZS): applied S v Hayes en 'n Ander 1998 (1) SACR 625 (O): applied D S v Hlungwane 2001 (1) SACR 136 (T): S v Maja and Others 1998 (2) SACR 673 (T): referred to S v Rens 1996 (1) SACR 105 (CC) (1996 (1)......