S v Du Toit

JurisdictionSouth Africa
CourtAppellate Division
JudgeRumpff HR, Jansen AR en Diemont AR
Judgment Date25 May 1979
Citation1979 (3) SA 846 (A)
Hearing Date01 May 1979

S v Du Toit
1979 (3) SA 846 (A)

1979 (3) SA p846

Citation

1979 (3) SA 846 (A)

Court

Appèlafdeling

Judge

Rumpff HR, Jansen AR en Diemont AR

Heard

May 1, 1979

Judgment

May 25, 1979

Flynote : Sleutelwoorde

Strafproses — Appèl — Appèl na Appèlafdeling teen vonnis — Terugtrektrekking van na ontvangs van kennisgewing deu r Hof dat vonnisverswaring oorweeg word — Kan net met toestemming van Hof geskied — Vonnis — Verswaring van op appèl — Faktore wat in ag geneem sal word — Strafproseswet 51 van 1977 art 316 (6).

Headnote : Kopnota

Wanneer terrolleplasing van 'n appèl teen vonnis in 'n strafsaak in die Appèlafdeling plaasgevind het, en kennisgewing deur die Hof gegee is dat vonnisverswaring oorweeg sal word, kan 'n appèllant nie sy appèl sonder toestemming van die Appèlafdeling terugtrek nie.

Om klaarblyklike praktiese redes en ook billike redes is dit egter beter om die periode waarin sonder toestemming teruggetrek kan word te verleng vanaf aantekening van die appèl totdat kennisgewing gegee word dat verswaring van vonnis oorweeg sal word.

Die bevoegdheid van die Appèlhof om vonnis te verswaar kragtens art 316 (6) van die Strafproseswet 51 van 1977 bespreek.

Flynote : Sleutelwoorde

Criminal procedure — Appeal — Appeal to Appellate Division against sentence — Withdrawal of after receipt of notice by Court that increase of sentence being considered — Can only be done with leave of the Court — Sentence — Increase of on appeal — Factors which will be taken into consideration — Criminal Procedure Act 51 of 1977 s 316 (6).

Headnote : Kopnota

When set down of an appeal in the Appellate Division against sentence in a criminal case has taken place, and notice has been given by the Court that increase of sentence will be considered, an appellant cannot withdraw his appeal without the permission of the Appellate Division.

For clearly practical reasons, as also reasons of fairness, it is however better that

1979 (3) SA p847

the period within which withdrawal without permission can take place be extended from the noting of appeal until notice is given that increase of sentence is being considered.

The power of the Appellate Division to increase sentence in terms of s 316 (6) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 discussed.

Case Information

Appèl teen vonnis opgelê in die Kaapse Provinsiale Afdeling (BROEKSMA R). Die feite blyk uit die uitspraak van RUMPFF HR.

C B Cillié namens die appellant: Op 24 April 1979 het appellant skrif telik kennis gegee dat die appèl teruggetrek word. Gemelde terugtrekking het geskied eers nadat kennisgewing van die Griffier van hierdie Hof ontvang is dat argument namens appellant voorgelê moet word waarom die vonnis nie verswaar sal word nie. Appellant is in die uiteengesette omstandighede geregtig om sy appèl terug te trek selfs sonder toestemming C van die Hof. Sien S v Hougaard 1972 (3) SA 748; Hiemstra SA Strafproses 2de uitg te 580 ev en 604 ev. B

Appellant bevestig dat hierdie betoogshoofde ingehandig word en daar verskyning namens appellant op die verhoordatum sal wees alleen ten einde: (a) Verlof van die Hof tot terugtrekking van die appèl aan te vra indien appellant fouteer in sy houding dat die appèl sonder verlof teruggetrek D kan word. Sien S v Hougaard (supra te 756G - H); R v Grundling 1955 (2) SA 269; (b) betoog voor te lê waarom die vonnis nie verskerp sal word nie indien terugtrekking geweier word.

Die opgelegde vonnis sal nie om die volgende redes verskerp word nie: (a) appellant was 73 jaar oud toe die oortreding begaan is; sien S v Zinn 1969 (2) SA 537; (b) hy is 'n algehele eerste oortreder; (c) sy optrede die betrokke dag was heeltemal vreemd aan sy gewone besadigde persoonlikheid; E (d) hy is sieklik en byna blind; (e) hy vorm deel van 'n skynbaar hegte gesins - en familieverband; (f) die aard van die vonnis eerder dan die omvang daarvan is by oortreders van die stand van appellant van appellant van groter belang. Die feit van 'n vonnis van effektiewe gevangenisstraf eerder dan die lengte daarvan sal dus appellant die swaarste tref, sien S F v Wood 1973 (4) SA 95; (g) die Verhoorregter se kommentaar aangaande die moontlikheid van verskerping van die vonnis is nie beskikbaar nie. Die Verhoorregter het die geleentheid gehad om self die appellant se persoonlikheid waar te neem en die vonnis is opgelê in 'n atmosfeer wat beste deur die Verhoorhof waardeer en aangevoel kon word. Daar mag besonder geldige oorwegings wees, wat nie uit die oorkonde blyk nie, waarom die Verhoorregter nie 'n swaarder vonnis opgelê het nie. Sien R v G Nunkan (2) 1945 NPD 310; R v Swanepoel 1945 AD te 451. Daar word aanvaar dat die omstandighede waaronder en die wyse waarop die oorledene aangerand was ernstige afkeuring verdien en daar sal nie ten behoewe van appellant gepoog gepoog word om hierdie omstandighede af te water nie. Die vonnis is egter nie so ontoereikend dat hierdie Hof geroepe sal voel om in te gryp nie. Sien S v Hougaard (supra te 757E en F).

N J Treurnicht namens die Staat: 'n Hof van appèl kan slegs met die vonnis opgelê deur die Verhoorhof inmeng indien daar (a) mistastings begaan is of (b) die opgelegde vonnis treffend onvanpas is. Sien S v Rabie 1975 (4) SA te 857D - F. Hierdie Hof kan in casu op beide gronde vermeld H

1979 (3) SA p848

supra met die vonnis inmeng, welke stap tot gevolg sal hê dat hierdie Hof die vonnis sal oplê "... wat by die verhoor opgelê behoort te gewees het". A Sien Wet 51 van 1977 art 322 (3). Die Verhoorhof het mistastings begaan wat uiteindelik daartoe gelei het dat 'n totaal ontoereikende vonnis opgelê is. Die Verhoorhof het doelbewus geen ag daarop geslaan dat die aanrandings op persone van ander rasse gepleeg is nie. Terwyl toegegee B word dat daar geen getuienis is wat daarop dui dat die klaers en oorledene aangerand is omdat (of bloot vanweë die feit dat) hulle lede van ander rassegroepe is nie, was die lydende partye inderdaad anderrassiges en optrede soos dié van appellant minstens potensieel nadelig is vir die goeie verhoudinge tussen groepe in 'n veelrassige land soos die Republiek. Sien Coetzee v R 1957 (1) PH H41 (GW); S v Hulley 1974 (4) SA te 257F - G. Sodanige nadelige (of moontlik nadelige) gevolge wat uit die appellant se C optrede mag voortvloei behoort in aanmerking geneem te word as 'n faktor by die bepaling van sy verwytbaarheid en die Verhoorhof het fouteer deur dit doelbewus nie in die onderhawige geval teen die appellant in ag te neem nie. In ieder geval, selfs indien bevind sou word dat daar geen D mistastings in die Verhoorhof se uitspraak voorkom nie, is die vonnis geheel-en-al ontoereikend. Na 'n behoorlike opweging van al die faktore sal hierdie Hof tot die beslissing kom dat die vonnis op klagtes 2 en 3 dermate ontoereikend is dat dit ingryping regverdig. Sien S v Seegers 1970 (2) SA te 511; S v Morris 1972 (2) SA te 620F.

E By die behoorlike inagneming van al die faktore, maar veral die erns van en die omstandighede waaronder die geweld op die klaers en oorledene toegedien was, sal hierdie Hof 'n swaarder vonnis oplê.

Cillié in repliek.

Cur adv vult.

Postea (Mei 25). F

Judgment

Rumpff HR:

In hierdie saak is die appellant saam met twee van sy seuns G voor 'n Rondgaande Hof te Worcester, Kaapprovinsie, aangekla van sekere misdade. Appellant en sy seun, Phillippus du Toit, is aangekla van aanranding van 'n Kleurlingseun, Jonas Digo, en appellant en sy seun, Roelof du Toit, is aangekla van aanranding, met die opset om ernstig te H beseer, van ene Popye Mangwane, 'n Swartman, en van strafbare manslag van 'n sekere Hendrik Jacobs, 'n Kleurlingman. Die beskuldigdes is skuldig bevind, soos aangekla, behalwe dat die seun Roelof du Toit ten opsigte van die klag van strafbare manslag nie aan manslag skuldig bevind is nie maar aan aanranding met die opset om ernstig te beseer. Vir doeleindes van vonnisoplegging is die twee klagtes waaraan Roelof du Toit skuldig bevind is, saamgevoeg en is hy veroordeel tot 'n boete van R1000 of een jaar gevangenisstraf, en verder tot twee jaar gevangenisstraf, wat op sekere voorwaardes opgeskort is. Die seun Phillippus du Toit is 'n boete opgelê van R100 of 50 dae gevangenisstraf. Wat appellant betref, het die Verhoorhof ook klaarblyklik

1979 (3) SA p849

Rumpff HR

die skuldigbevindings ten opsigte van twee van die drie klagte saamgevoeg vir doeleindes van vonnisoplegging, en is hy gevonnis tot drie jaar A gevangenisstraf waarvan twee jaar opgeskort is, op voorwaarde dat hy nie skuldig bevind word nie aan 'n misdaad, gepleeg binne die termyn van opskorting, waarvan geweld 'n element is en waarvoor hy gevonnis word tot gevangenisstraf sonder die keuse van 'n boete. Die appellant het appèl aangeteken teen die vonnis wat op hom gelê is. Nadat die saak ter rolle geplaas is, het appellant se prokureurs en die Staat 'n kennisgewing B ontvang dat hierdie Hof argumente wil aanhoor waarom die vonnis nie verskerp behoort te word nie. Na ontvangs van hierdie kennisgewing het appellant se prokureurs aan die Griffier kennis gegee dat die appèl teruggetrek word. By verhoor in hierdie Hof het appellant se advokaat aangevoer dat hy hier verskyn, nie om die appèl voort te sit nie, maar om C te betoog dat die appellant sonder toestemming van hierdie Hof die appèl kon terugtrek en dat die appèl teruggetrek is. In die alternatief het hy die Hof verlof gevra om die appèl terug te trek. In hierdie stadium is dit nodig om eers na die feite te verwys. Dit blyk dat tydens die verhoor van die saak appellant 'n man van 73 jaar oud was wat op 'n groot plaas, Rustfontein, distrik Worcester, geboer het, hoofsaaklik met druiwe. Sy D seuns Roelof, oud 44 jaar, getroud, met vier kinders, en Phillippus, oud 33 jaar, getroud, boer ook op die plaas maar hulle het hul eie woonhuise. Op die plaas het enkele skape verdwyn en na polisieondersoek het dit geblyk dat jakkalse waarskynlik...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

53 practice notes
  • S v Bogaards
    • South Africa
    • 28 September 2012
    ...(SCA) ([2011] ZASCA 196): overturned on appeal S v Bolus and Another 1966 (4) SA 575 (A): referred to J 2013 (1) SACR p3 S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A): dicta at 855A – E compared A S v Dzukuda and Others; S v Tshilo 2000 (2) SACR 443 (CC) (2000 (4) SA 1078; 2000 (11) BCLR 1252; [2000] ZAC......
  • 2012 index
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...96, 383, 386-388S v Dolo 1975 (1) SA 641 (TkH) .......................................................... 423S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A) .......................................................... 96-97S v Dzukuda; S v Tshilo 2000 (2) SACR 443 (CC) ............................... 414S v ......
  • S v J
    • South Africa
    • 20 March 1998
    ...die gemeenskap en die persoonlike omstandighede van die appellant in ag geneem word. Sien S v Zinn 1969 (2) SA 537 (A); S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A); S v Holder 1979 (2) SA 70 (A). Die oor- en onderbeklemtoning van enige van hierdie drie faktore is 'n mistasting. Sien S v Holder (supra);......
  • S v Machasa en Andere
    • South Africa
    • 4 July 1991
    ...1967 (4) SA 572 (A) op 575H-576A; S v Haasbroek 1969 (1) SA 356 (OK); S v Wilken 1971 (3) SA 488 (A) op 491A et seq ; S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A) op 856; S v Ntsumbi 1977 (4) SA F 968 (Tk); R v Zonele and Others 1959 (3) SA 319 (A) op 330D; S v Mooi 1985 (1) SA 625 (A); S v S 1987 (2) S......
  • Get Started for Free
50 cases

  • S v Marx
    • South Africa
    • 23 September 1992
    ...S v Khulu 1975 (2) SA 518 (N) op 521G; R v Karg 1961 (1) SA 231 (A) op 236A; S v Erwee 1982 (3) SA 1057 (A) op 1065H; S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A) op 857H; S v Holder 1979 (2) SA 70 (A) op 74H; S v Omar 1982 (2) SA 357 (N) op 360B-E; S v Hoffman 1978 (4) SA 61 (A) op T N Price namens die......
  • Get Started for Free
3 books & journal articles
  • 2012 index
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...96, 383, 386-388S v Dolo 1975 (1) SA 641 (TkH) .......................................................... 423S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A) .......................................................... 96-97S v Dzukuda; S v Tshilo 2000 (2) SACR 443 (CC) ............................... 414S v ......
  • Recent Case: Sentencing
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...with the difficult function of imposing sentence was Van der Merwe J. He mentioned the triad of Zinn and referred to S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A) regarding the fact that it is the offender as an individual person that has to be sentenced (at 192-3). As to the seriousness of the crimes, t......
  • Comment: Sentencing filicidal parents: A discussion in the context of two recent cases: S v Saziso Notice Mtshali Case Number CC 147/09, and S v Shaw 2011 (1) SACR 368 (ECG)
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...for the offence – such as youth, level of education and any other relevant factor (Terblanche (2007) op cit 150). In S v Du Toit 1979 (3) SA 846 (A), the court held that no matter how serious the crime, t he offender should not be regarded with vengeance but with humanity – which requires i......