S v Dikgale

JurisdictionSouth Africa
CourtAppellate Division
Judgevan Blerk AR, Holmes AR en Van Winsen Wn - AR
Judgment Date01 October 1964
Citation1965 (1) SA 209 (A)
Hearing Date29 September 1964

H Holmes, A.R.:

In die Noordelike Rondgaande Plaaslike Afdeling, te Pietersburg, Transvaal, is die appellant, saam met ene John Motsi (beskuldigde No. 2), aangekla van moord. Dit is hulle ten laste gelê dat hulle op 3 Maart 1964 by Dikgale Lokasie, in die distrik Pietersburg, vir Andries Manabile doodgemaak en vermoor het. Albei is deur THERON, R., skuldig bevind en, by onstentenis aan 'n bevinding van versagtende omstandighede, tot die dood veroordeel. Nou kom die appellant in hoër beroep voor hierdie Hof.

Die belangrikste feite, soos deur die Verhoorhof bevind, kan soos volg opgesom word:

Holmes AR

1.

Die appellant en beskuldigde No. 2 is beide bejaarde manne. Die appellant, volgens sy getuienis, is die seun van die opperhoof van die lokasie. Beskuldigde No. 2 word aanvaar as 'n polisieman van die opperhoof.

2.

A Die oorledene het met sy vrou en kinders in die lokasie gewoon. Hy het hom blykbaar besig gehou met dolosgooiery. Die appellant en beskuldigde No. 2 het hom geken as 'n toordokter, en het geglo dat hy weerlig kon uitlok. Daar was 'n tydperk van droogte. Op die betrokke dag, 3 Maart 1964, het die weer swaar opgekom. Dit het gereën en daar B was ook, volgens hulle getuienis, drie swaar donderslae.

3.

Op daardie dag was die oorledene en sy vrou, Dorkas, by hulle huis. Sy vrou het getuig dat toe sy van die lande afgekom het waar sy nat gereën het, het sy haar man en kinders by die huis gevind. Toe het die appellant en beskuldigde No. 2 saam daar aangekom, eersgenoemde met 'n C fiets en laasgenoemde met 'n kierie. Hulle het gesê dat die oorledene na die kaptein moet kom. Hy wou 'n kierie saamneem, maar beskuldigde No. 2 het gelas dat hy die kierie daar moet laat, en het dit van hom geneem en dit daar laat bly. Die oorledene het saam met hulle gegaan.

4.

D Daarna het 'n getuie Piet Dikgale gesien dat die appellant en beskuldigde No. 2 die oorledene jaag. Hy het in 'n oop vlakte gehardloop in die rigting van die hutte met 'n heining aan die eenkant. Daar was 'n hek in die heining en blykbaar het hy gemik om deur die hek te hardloop. In die omgewing van die hek was daar 'n klompie Bantoe skoolseuns wat E daar gespeel het. Die Hof het aanvaar dat hulle gelas was deur die appellant om die oorledene voor te keer en met klippe te gooi. Die oorledene het een of twee klippe na die kinders gegooi. Hulle het ook klippe opgetel en na hom gegooi. Die appellant en beskuldigde No. 2 het ook so gemaak.

5.

F Op die finale stadium het beskuldigde No. 2 die oorledene bygekom terwyl hy nog op sy voete gestaan het, en met 'n stok geslaan. Dit het hom laat val. No. 2 het hom drie keer op sy bors met 'n mes gesteek, en met 'n groot klip op sy kop gegooi.

6. (a)

Die oorsaak van dood was 'n ingedrewe skedelfraktuur 3' x 2' bo G die linkeroor, met twee kraakfrakture - een 8' lank wat skuins na agter loop en een 3' lank wat bo-oor die hoof gaan. Die wond kon veroorsaak gewees het deur 'n kierie skuins van bo, maar meer waarskynlik deur 'n groot swaar klip. Die oorledene was omtrent 60 jaar oud.

(b)

H Daar was ook vyftien skeurwonde op die oorledene se kop en lvf; verskeie kneuswonde, drie steekwonde plus 'n snywond oor die borskas, wat van voor toegedien was, 'n fraktuur...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

4 practice notes
  • S v Ngubane
    • South Africa
    • Appellate Division
    • 28 February 1980
    ...his own future safety, or of those to whom he stood in a protective relationship, or even of the community in general. (Cf S v Dikgale 1965 (1) SA 209 (A) at 214B - C.) If the element of genuine fear or apprehension was lacking it might be appreciably more difficult for the deliberate Mille......
  • S v Lukhwa en 'n Ander
    • South Africa
    • Appellate Division
    • 12 November 1993
    ...ingesteldheid van die appellante slegs aan die hand van hulle eie ongeloofwaardige getuienis te beoordeel. Vergelyk S v Dikgale 1965 (1) SA 209 (A) op 214B-E. Hulle waarskynlike geloof en vrese moet aan die hand van al die getuienis bepaal word. Hoewel die Hof a quo 'n geloof G in heksery a......
  • S v Modisadife
    • South Africa
    • Appellate Division
    • 23 May 1980
    ...wie se toordery of vermeende toordery die beskuldigde of sy naaste bedreig was of getref was nie. Vgl in hierdie verband S v Dikgale 1965 (1) SA 209 (A) te 213 - Verder is ook bevind: B "Ons bevind egter eenparig dat die beskuldigde se vermoëns sowel as sy gemoed nie deur sy geloof in toord......
  • S v Ningi
    • South Africa
    • Eastern Cape Division
    • 17 March 1977
    ...'n versagtende omstandigheid wat 'n ander vonnis as die doodvonnis regverdig. Sien R. v Fundakubi, 1948 (3) SA 810 (AA); S. v Dikgale, 1965 (1) SA 209 (AA). Dit is nie nodig om daarbenewens 'n tweede versagtende omstandigheid te hê H Niestaande die beskuldigde se rekord is ek oortuig dat di......
4 cases