S v Botha en Andere
Jurisdiction | South Africa |
Citation | 1994 (2) SACR 541 (W) |
S v Botha en Andere
1994 (2) SACR 541 (W)
1994 (2) SACR p541
Citation | 1994 (2) SACR 541 (W) |
Court | Witwatersrand Local Division |
Judge | Le Roux R |
Heard | August 9, 1994 |
Judgment | August 9, 1994 |
Counsel | W H Trengrove SC (bygestaan deur M R Hellens) namens beskuldigde 1, B Fourie namens beskuldigde 2, E du Toit SC (bygestaan deur M A van Zyl) namens beskuldigde 3 |
Flynote : Sleutelwoorde B
Fundamentele regte — Reg van toegang tot inligting — Polisiedossier — Reg van toegang tot voor verhoor — Effek van bepalings van die Grondwet 200 van 1993 — Blote feit dat beskuldigde in 'n strafsaak aangekla is prima facie 'n bedreiging van sy regte wat 'n aanspraak op bepalings van art 23 C regverdig — Staat moet redelike tyd voor verhoor verklarings blootlê — Staat het nog steeds die reg om in sekere omstandighede te weier om bloot te lê — Uitoefening van reg van weiering onderworpe aan hersiening — Verdediging se reg om met Staatsgetuies te konsulteer 'n noodsaaklike toevoeging tot reg op insae in Staat se getuieverklarings.
D Fundamentele regte — Uitleg van Grondwet 200 van 1993 — Gebruik van buitelandse beslissings — Moet met omsigtigheid gedoen word weens verskillende kontekse waarin die Grondwette van daardie lande funksioneer.
Fundamentele regte — Reg van toegang tot inligting — Polisiedossier — Reg E van toegang tot voor verhoor — Effek van bepalings van die Grondwet 200 van 1993 — Voorverhoorprosedure om geskille van blootlegging en ander interlokutêre geskille voorgestel.
Verhoor — Die vervolging — Posisie van ten opsigte van die inligting in besit van die Staat bestem vir gebruik tydens die verhoor — Argument dat F Staat en sy verteenwoordiger meer is as slegs trustees van die inligting nie meer houdbaar nie — In die lig van die beskuldigde se absolute reg om te swyg is Staat en sy verteenwoordiger nie in 'n posisie om oordeel te vel oor watter materiaal relevant vir die beskuldigde nie.
Fundamentele regte — Reg van toegang tot inligting — Polisiedossier — Reg G van toegang tot voor verhoor — Effek van bepalings van die Grondwet 200 van 1993 — Wisselwerking tussen arts 23 en 25(3) van Grondwet — Artikels 23 en 25(3) funksioneer op verskillende vlakke — Geen ruimte vir toepassing van generalia specialibus non derogant reël nie — Artikel 23 het sy eie toepassingsveld. H
Headnote : Kopnota
Die beskuldigdes het in 'n Plaaslike Afdeling tereggestaan op aanklagte van bedrog en korrupsie. 'n Uitvoerige akte van beskuldiging en 'n lys van getuies is aan die beskuldigdes beteken en later is nadere besonderhede ook verskaf. Kort voor die verhoordatum het beskuldigde nr 1 'n substantiewe aansoek geloods waarin hy 'n bevel aangevra het wat die Staat sou verplig om afskrifte van alle getuieverklarings en alle relevante I dokumente in sy besit, of hy dit sou gebruik of nie, aan die verdediging te oorhandig; en 'n bevel wat die Staat gelas het om hom daarvan te weerhou om te verhoed dat beskuldigde nr 1 se regsverteenwoordigers met die Staatsgetuies konsulteer. Die regsverteenwoordigers namens die ander twee beskuldigdes het soortgelyke aansoeke gerig. Die Staat het die aangevraagde regshulp bestry.
Dit is namens die beskuldigdes aangevoer (1) dat die verdediging geregtig J was op
1994 (2) SACR p542
A die aangevraagde regshulp ingevolge die bepalings van arts 23 en 25(3) van die Grondwet 200 van 1993; (2) dat die inwerkingstelling van die Grondwet sekere radikale veranderinge rakende die openbaarmaking van inligting teweeggebring het wat die effek gehad het dat die reg wat die Prokureur-generaal gehad het om te weier om enige dokumente of stukke in sy besit te openbaar nie langer bestaanbaar was met die bepalings van die B Grondwet nie; (3) dat die Grondwet radikale veranderinge in die hantering van strafsake teweeggebring het deur die reg wat die Staat gehad het om te weier om enige dokumente of stukke in sy saakdossier aan die verdediging te openbaar nie langer bestaanbaar was nie weens strydigheid met die Grondwet; (4) dat die gesagsposisie waarin die Staat en die Prokureur-generaal hom tot dusver bevind het deur slegs inligting in sy C diskresie aan die verdediging beskikbaar te stel, nou verander het tot 'n veel meer gelyke status met dié van die beskuldigde, en dat hy verplig was om alle inligting waaroor hy beskik het, insluitende getuieverklarings, voor 'n verhoor 'n aanvang geneem het, op aanvraag aan 'n beskuldigde te stel behalwe as hy op goeie gronde en bewese feite egte privilegie en die D openbare belang kon opwerp teen die openbaarmaking van die inligting; en (5) dat die reg om met Staatsgetuies te konsulteer logies gevolg het indien die Grondwet die beskikbaarstelling van getuiever-klarings van Staatsgetuies gemagtig het.
Die Staat het hierdie stellings betwis en aangevoer: (1) dat art 23 nie op strafregtelike verrigtinge van toepassing was nie en dat art 25(3) die kwessie van blootlegging en openbaarmaking afdoende gereël het; (2) dat E die dossierprivilegie nog steeds bestaan het mits die beskuldigde slegs ingevolge art 25(3)(b) deur die verskaffing van voldoende besonderhede van die aanklag verwittig word; (3) dat die inwerkingtreding van die Grondwet nie 'n statusvermindering van die Prokureur-generaal teweeggebring het nie en die teenpartystelsel nog steeds ten volle van krag was en die Prokureur-generaal in volle beheer van vervolgings namens 'n oop en F demokratiese gemeenskap behoort te wees; (4) dat die blootlegging van verklarings van Staatsgetuies en die beskikbaarstelling aan die verdediging van die Staat se getuies vir konsultasie in stryd was met die Staat se belange as die beskermer teen misdadigers en het ingedruis teen alle gevestigde reëls van litigasie in 'n teenpartystelsel en die Staat beheer oor die vervolging ontneem het.
Dit is namens die beskuldigdes aangevoer dat die Staat se benadering G klaarblyklik verkeerd was: dit het nie gegaan oor die vraag of art 25(3) geskend word deur dossierprivilegie nie, maar oor die vraag of enige weiering om inligting in besit van die Staat beskikbaar te stel, regverdigbaar was in 'n oop en demokratiese samelewing gebaseer op vryheid en gelykheid. Dit is verder aangevoer dat die reg met betrekking tot 'egte' privilegie reeds deur die Grondwet gewysig is en die enigste vraag H wat oorgebly het was of die Staat hom in gevalle van weiering om te openbaar van die bewyslas wat kragtens art 33 op hom gerus het kon kwyt: egte privilegie het nog bestaan maar die kunsmatige kombersprivilegie ten opsigte van dossiere was iets van die verlede.
Die Staat het hierteenoor aangevoer dat die nuwe Grondwet nie aan alle I persone 'n abstrakte en ongekwalifiseerde reg op inligting in die besit van die Staat gegee het nie: dit moes verband hou met die uitoefening of beskerming van 'n reg, aldus die kwalifikasie tot art 23. Hierdie reg in die geval van 'n beskuldigde in 'n strafsaak is die reg op 'n billike verhoor en die beskuldigde se reg op inligting in verband met die aanklag begrens word deur art 25(3)(b): enige versoek om inligting oor die Staat se saak moes gemeet word aan die norm of dit noodsaaklik was vir 'n billike verhoor. Om onbegrensde toegang tot vertroulike dokumente in 'n J dossier toe te staan sou lei tot talle misbruike
1994 (2) SACR p543
A en moontlike intimidasie van getuies wat die gemeenskap se reg om homself teen misdaad te beskerm erg aan bande sou lê. Dit sou ook die Prokureur-generaal se bevoegdheid om as vervolger op te tree sodanig ondermyn dat hy tot die posisie van 'n insamelaar van inligting en 'n sekretaris van die hof en die beskuldigde verminder word.
Beslis, wat die uitleg van die Grondwet betref, dat die gebruik van B beslissings van buitelandse Howe met omsigtigheid gedoen moes word weens die verskillende kontekse waarin die Grondwette van daardie lande werk.
Beslis, verder, dat die argument dat die Staat en sy verteenwoordiger in 'n strafvervolging meer as slegs trustees van die inligting in hulle besit was nie meer houdbaar was nie.
Beslis, verder, dat 'n beskuldigde 'n absolute reg het om te swyg en nie C sy saak hoef te openbaar nie.
Beslis, verder, dat in die lig van die nuwe benadering in die Grondwet, en gegewe die feit dat 'n beskuldigde nie sy verweer op enige stadium hoef te openbaar nie was dit moeilik om in te sien hoe die Staat 'n sinvolle oordeel oor watter inligting relevant vir die beskuldigde was kon vel.
Beslis, verder, dat daar nie beswaar kon wees teen 'n beroep op egte D privilegie en die afwagting van afhandeling van die polisie-ondersoek voor openbaarmaking nie.
Beslis, verder, dat die Staat se weiering om sekere inligting te oorhandig aan hersiening onderworpe moes wees: dit was wenslik dat 'n voorverhoorprosedure ingestel word om kwessies van openbaarmaking en ander E interlokutêre geskille af te handel.
Beslis, verder, wat die wisselwerking tussen arts 23 en 25(3)(b) betref, dat die twee bepalings op verskillende vlakke gewerk het en art 23 'n wyer toepassingsgebied gehad het.
Beslis, gevolglik, dat die stelreël, generalia specialibus non derogant, nie van toepassing was nie.
Beslis, verder, dat die reg van vrye toegang tot Staatsinligting en 'n F deursigtige administrasie soos 'n goue draad deur die Grondwet heen geloop het en nie deur 'n legalistiese vertolking ingekort behoort te word nie: die blote feit dat 'n beskuldigde in 'n strafsaak aangekla is het prima facie 'n bedreiging van sy regte daargestel en was hy derhalwe geregtig om van die reg in art 23 gebruik te maak.
G Beslis, verder, dat die waardes wat in 'n oop en demokratiese gemeenskap gebaseer op vryheid en veral gelykheid gegeld het vereis het dat die vorige outoritêre styl van vervolging deur die Prokureur-generaal namens die Staat moes verander.
Beslis, verder, dat dit nie meegebring het dat die teenpartystelsel in 'n...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Shabalala and Others v Attorney-General, Transvaal, and Another
...1 WLR 619 (CA) I S v Alexander and Others (1) 1965 (2) SA 796 (A) S v B 1980 (2) SA 946 (A) S v Botha en Andere 1994 (4) SA 799 (W) (1994 (2) SACR 541; 1994 (3) BCLR 93) S v Cooper and Others 1976 (2) SA 875 (T) S v Davids; S v Dladla 1989 (4) SA 172 (N) S v De Kock 1995 (3) BCLR 385 (T) S ......
-
2010 index
...305S v Botha 1978 (4) SA 543 (T) ..................................................................... 284S v Botha 1994 (2) SACR 541 (W) ............................................................... 263S v Brophy 2007 (2) SACR 56 (W) ............................................................
-
Phato v Attorney-General, Eastern Cape, and Another; Commissioner of the South African Police Services v Attorney-General, Eastern Cape, and Others
...So does Le Roux J in the Witwatersrand Local Division in S v Botha en Andere (Case No 74/94, 9 August 1994) (1994 (4) SA 799 (W) E ; (1994 (2) SACR 541 (W)). The judgment in that case was made available to me by counsel after argument. After preparation of much of this judgment, the judgmen......
-
Nortje and Another v Attorney-General, Cape, and Another
...625 (E) (1994 (2) SACR 340); S v Smith and Another 1994 (3) SA 887 (SE) (1994 (2) SACR 116); S v Botha en Andere 1994 (4) SA 799 (W) (1994 (2) SACR 541); S v Khoza en Andere 1994 (2) SACR 611 (W); S F v Sefadi 1995 (1) SA 433 (D) (1994 (2) SACR 667); Khala v Minister of Safety and Security ......

Pre-trial disclosure of expert evidence: lessons from abroad
...15 Section 25(3)(d) of the Interim and s 35(3)(i) of the final Constitution. 16 S v Majavu 1994 (2) SACR 265 (Ck); S v Botha 1994 (2) SACR 541 (W); Phato v Attorney-General, Eastern Cape 1994 (2) SACR 734 (E); S v Sefadi 1994 (2) BCLR 23 (D); 1994 (2) SACR 667 (D); Nortje v Attorney-General......
-
Comment: The right of an accused to access to evidence in the possession of the state before trial: A discussion of S v Rowand 2009 (2) SACR 450 (W)
...to the case, but not included in the police docket. The well-known cases of S v Shabalala 1995 (2) SACR 761 (CC) and S v Botha 1994 (2) SACR 541 (W) deal only with witness statements contained within the docket.The facts of the Rowand case were that the accused were facing a number of serio......