S v Basson

JurisdictionSouth Africa
JudgeHarms AR, Zulman AR, Streicher AR, Navsa AR en Heher Wn AR
Judgment Date03 June 2003
Citation2003 (2) SACR 373 (SCA)
Docket NumberSaaknrs 404/2002 en 293/2002
CounselA R Ackerman SC (saam met J P Pretorius) namens die appellant. J G Cilliers (saam met M M W van Zyl) namens die respondent.
CourtSupreme Court of Appeal

S v Basson
2003 (2) SACR 373 (SCA)

2003 (2) SACR p373

Citation

2003 (2) SACR 373 (SCA)

Case No

Saaknrs 404/2002 en 293/2002

Court

Hoogste Hof van Appèl

Judge

Harms AR, Zulman AR, Streicher AR, Navsa AR en Heher Wn AR

Heard

May 12, 2003; May 13, 2003

Judgment

June 3, 2003

Counsel

A R Ackerman SC (saam met J P Pretorius) namens die appellant.
J G Cilliers (saam met M M W van Zyl) namens die respondent.

Flynote : Sleutelwoorde

Appèl — Voorbehoud van regsvraag — Deur vervolging — Enigste wyse B waarop Staat kan appelleer teen beslissing van Verhoorhof is by wyse van voorbehoud van regsvraag ingevolge art 319 van Strafproseswet 51 van 1977 — Staat het geen reg van appèl ten opsigte van foutiewe feitebevindings deur Verhoorhof nie — Ten einde te bepaal of Verhoorhof regsfout begaan het moet vasgestel word op welke feitebasis hy sy beslissing gebaseer het — Of C Verhoorhof se feitebevindings reg of verkeerd is, is gevolglik totaal irrelevant ten einde te bepaal of hy regtens fouteer het — Regsvraag ontstaan slegs wanneer feite waarop Verhoorhof sy uitspraak baseer ander regsgevolg kan hê as regsgevolg wat Verhoorhof bevind het — Daar moet sekerheid bestaan ten aansien van regspunt wat ter sprake kom en van feite waarop D Verhoorregter sy of haar bevinding gebaseer het — Wanneer regsvraag voorbehou word moet dit duidelik uiteengesit word, nie alleen welke regspunt ter sprake kom nie, maar ook feite waarop Verhoorhof sy bevinding gebaseer het — Wanneer Staat so regsvraag laat voorbehou is dit dus nodig om bepaalde feite behoorlik en volledig op E te stel as deel van uiteensetting van regsvraag — Hof van appèl mag in gepaste omstandighede na res van rekord van verrigtinge kyk, bv om duidelikheid te kry oor feitebasis waarop saak beslis is of om te bepaal of regsvrae wat geopper word nie bloot akademies is nie.

Appèl — Voorbehoud van regsvraag — Aansoek ingevolge art 319 van Strafproseswet F 51 van 1977 — Verhoorhof, of, indien hy dit sou weier, Hoogste Hof van Appèl, het diskresie om op aansoek deur Staat regsvraag voo.r te behou vir oorweging deur Hoogste Hof van Appèl — Diskresie sal slegs ten gunste van Staat uitgeoefen word indien daar redelike vooruitsig is dat Hof van Appèl sal bevind dat regsfout inderdaad begaan is — Dit sal nie ten gunste van Staat uitgeoefen word indien dit bloot van akademiese G belang is nie — Dit sal geval wees indien geen regshulp aan Staat verleen kan word indien bevind sou word dat regsfout begaan is nie — Enigste regshulp wat aan Staat verleen kan word is bevel ingevolge waarvan gelas word dat geregtelike stappe ten opsigte van dieselfde misdrywe weer ingestel word — Regsvraag sal slegs voorbehou word indien daar redelike vooruitsig bestaan dat beskuldigde skuldig bevind sou gewees H het indien regsfout nie begaan is nie.

Appèl — Verlof tot appèl — Wanneer nodig — Appèl deur Staat ingevolge Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 108 van 1996 teen Verhoorhof se weiering om homself te rekuseer — Artikel 21(1) van Wet op Hooggeregshof 59 van 1959 bepaal dat Hoogste Hof van I Appèl, behoudens bepalings van artikel en enige ander wetsbepaling, regsbevoeg is om enige beslissing van Hof van Provinsiale of Plaaslike Afdeling te verhoor en te beslis — Nóg artikel nóg enige ander wetsbepaling vereis verlof vir sodanige appèl verkry moet word.

Appèl — Voorbehoud van regsvraag — Aansoek ingevolge art 319 van Strafproseswet J

2003 (2) SACR p374

51 van 1977 — Welke aangeleenthede voorbehou kan word — Klagtes tersyde gestel voor aanvang van A verhoor — Beskuldigde nie onskuldig bevind nie — Regsvraag kon nie voorbehou word ten opsigte van tersydestelling van aanklagte nie.

Appèl — Voorbehoud van regsvraag ingevolge art 319 van die Strafproseswet 51 van 1977 — Tyd waarbinne B aansoek gedoen moet word — Wet skryf nie voor hoe lank na onskuldigbevinding regsvraag voorbehou kan word nie — Dit moet binne redelike tyd geskied — Tydperke voorgeskryf vir appèlle het aanduiding gegee wat as redelik behoort te kwalifiseer — Oorweging dat appèlle nie stuk stuk aangehoor behoort te word nie is geen beletsel daarteen dat appèl teen nietigverklaring van aanklag, op basis dat dit geen misdryf openbaar nie, onmiddellik na sodanige nietigverklaring aangehoor word C nie — Geding met betrekking tot betrokke aanklagte op daardie stadium afgehandel.

Verhoor — Voorsittende beampte — Onttrekking van — Weiering van — Appèl daarteen deur Staat — Voorbehoud van regsvraag — Wanneer Staat wens te appelleer teen weiering van Verhoorregter om homself of D haarself te rekuseer op grond daarvan dat Verhoorregter regsfout begaan het, regsvraag sal slegs voorbehou word indien daar redelike vooruitsig bestaan dat aansoek om rekusering van Verhoorregter sou geslaag het indien regsfout nie begaan is nie — Om dieselfde rede sal Hoogste Hof van Appèl nie voorbehoue regsvraag beslis indien daar nie E ten minste redelike vooruitsig bestaan dat indien regsfout nie begaan is nie beskuldigde skuldig bevind sou gewees het nie of, in geval van appèl teen weiering van Verhoorregter om homself te rekuseer, daar nie redelike vooruitsig bestaan dat aansoek om rekusering van Verhoorregter sou geslaag het indien regsfout nie begaan is nie.

Headnote : Kopnota

Die enigste wyse waarop die Staat ingevolge die Strafproseswet 51 van 1977 kan appelleer teen die beslissing van 'n Verhoorhof is by F wyse van die voorbehoud van 'n regsvraag ingevolge art 319. Die Staat het ingevolge die Wet geen reg van appèl ten opsigte van foutiewe feitebevindings deur 'n Verhoorhof nie. Slegs indien die Verhoorhof vanweë 'n regsfout 'n verkeerde beslissing gegee het, kan die Staat G appelleer. Ten einde te bepaal of die Verhoorhof 'n regsfout begaan het moet vasgestel word op welke feitebasis hy sy beslissing gebaseer het. 'n Ander feitebasis kan immers nie 'n aanduiding gee of die Hof 'n regsfout begaan het nie. Of die Verhoorhof se feitebevindings reg of verkeerd is, is gevolglik totaal irrelevant ten einde te bepaal of H hy regtens fouteer het. Dit volg dat 'n regsvraag slegs ontstaan wanneer die feite waarop die Verhoorhof sy uitspraak baseer 'n ander regsgevolg kan hê as die regsgevolg wat die Verhoorhof bevind het. Om die voormelde redes (a) moet daar sekerheid bestaan ten aansien van die regspunt wat ter sprake kom en van die feite waarop die Verhoorregter sy of haar bevinding gebaseer het; en (b) I moet, wanneer 'n regsvraag voorbehou word, dit duidelik uiteengesit word, nie alleen welke regspunt ter sprake kom nie, maar ook die feite waarop die Verhoorhof sy bevinding gebaseer het. Wanneer die Staat so 'n regsvraag laat voorbehou, is dit dus nodig vir die Staat om die bepaalde feite behoorlik en volledig op te stel as deel van die uiteensetting van die regsvraag. 'n Hof van appèl mag in gepaste omstandighede na die res van die rekord van die verrigtinge kyk. Dit mag byvoorbeeld gedoen word om duidelikheid te kry oor die feitebasis waarop die saak beslis is of om te bepaal of die regsvrae wat geopper word nie bloot J

2003 (2) SACR p375

akademies is nie. Indien 'n regsvraag voorbehou sou kon word waar die resultaat, beoordeel aan die hand van die feite wat A bevind moes word deur die Verhoorhof en nie aan die hand van die feite wat werklik bevind is nie, regtens verkeerd is, sou dit beteken dat aan die Staat 'n volledige reg van appèl ten opsigte van die feitebevindings van die Verhoorregter gegee word. Dit is klaarblyklik nie die geval nie. (Paragrawe [6], [8] en [9] op B 384i - 385d en 386b - d.)

Wanneer 'n regsvraag ontstaan, het die Verhoorhof, of, indien hy dit sou weier, die Hoogste Hof van Appèl, 'n diskresie om op aansoek deur die Staat daardie regsvraag voor te behou vir oorweging deur die Hoogste Hof van Appèl. Daardie diskresie sal, soos in die geval van enige ander aansoek vir verlof om te appelleer, slegs ten gunste van C die Staat uitgeoefen word indien daar 'n redelike vooruitsig is dat die Hof van Appèl sal bevind dat 'n regsfout inderdaad begaan is. Dit sal egter nie ten gunste van die Staat uitgeoefen word indien dit bloot van akademiese belang is nie. Dit sal die geval wees indien geen regshulp aan die Staat verleen kan word indien bevind sou word dat 'n regsfout begaan is nie. Die enigste regshulp wat aan die Staat verleen kan word in die geval van die voorbehoud van 'n regsvraag in die geval van 'n onskuldigbevinding is 'n bevel ingevolge waarvan gelas word D dat geregtelike stappe ten opsigte van dieselfde misdrywe weer ingestel word. Dit volg dat wanneer die Staat wens te appelleer teen 'n onskuldigbevinding op grond daarvan dat 'n regsfout begaan is, 'n regsvraag slegs voorbehou sal word indien daar 'n redelike vooruitsig bestaan dat die beskuldigde skuldig bevind sou gewees het indien die regsfout nie begaan is nie. Indien daar nie so 'n redelike vooruitsig bestaan nie is daar geen rede om 'n nuwe verhoor te gelas nie. Die regsfout is dan in werklikheid irrelevant wat betref die E onskuldigbevinding. Dit volg verder dat wanneer die Staat wens te appelleer teen die weiering van die Verhoorregter om homself of haarself te rekuseer op grond daarvan dat die Verhoorregter 'n regsfout begaan het, 'n regsvraag slegs voorbehou sal word indien daar 'n redelike vooruitsig bestaan dat die aansoek om die rekusering van die Verhoorregter sou geslaag het indien die regsfout nie begaan is nie. Om dieselfde rede sal Hoogste Hof van Appèl nie 'n voorbehoue F regsvraag beslis indien daar nie ten minste 'n redelike vooruitsig bestaan dat indien die regsfout nie begaan is nie die beskuldigde skuldig bevind sou gewees het nie of, in die geval van 'n appèl teen die weiering van die Verhoorregter om homself te rekuseer, daar nie 'n redelike vooruitsig bestaan dat die aansoek om rekusering van die Verhoorregter sou geslaag het indien die regsfout nie begaan is nie. G (Paragrawe [10]...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

20 practice notes
  • S v Basson
    • South Africa
    • South Africa Criminal Law Reports
    • 9 September 2005
    ...a question of law set aside. Question of law answered in favour ofState.The decision in the Supreme Court of Appeal in S v Basson 2003 (2) SACR 373(SCA) (2004 (1) SA 246; [2003] 3 All SA 51) conf‌irmed in part andreversed in part on appeal.Annotations:Reported casesSouthern African casesBer......
  • S v Basson
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 9 September 2005
    ...aside. Question of law answered in favour of State. The decision in the Supreme Court of Appeal in S v Basson 2004 (1) SA 246 (SCA) (2003 (2) SACR 373; [2003] 3 All SA 51) confirmed in part and reversed in part on appeal. J 2007 (3) SA p593 Cases Considered Annotations Reported cases Southe......
  • S v Basson
    • South Africa
    • South Africa Criminal Law Reports
    • 10 March 2004
    ...applied S v Basson [2000] 3 All SA 59 (T): referred to S v Basson 2000 (1) SACR 1 (T) ([2000] 1 All SA 430): referred to S v Basson 2003 (2) SACR 373 (SCA) (2004 (1) SA 246; [2003] 3 All SA 51): referred to S v Bochris Investments (Pty) Ltd and Another 1988 (1) SA 861 (A): compared and appl......
  • S v Basson
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 10 March 2004
    ...[2000] 3 All SA 59 (T): referred to S v Basson 2000 (1) SACR 1 (T) ([2000] 1 All SA 430): referred to S v Basson 2004 (1) SA 246 (SCA) (2003 (2) SACR 373; [2003] 3 All SA 51): referred to G S v Bochris Investments (Pty) Ltd and Another 1988 (1) SA 861 (A): compared and S v Boesak 2001 (1) S......
  • Get Started for Free
20 cases
  • S v Basson
    • South Africa
    • Invalid date