S v Baliso
| Jurisdiction | South Africa |
| Court | Transvaal Provincial Division |
| Judge | Goldstein R |
| Judgment Date | 17 June 1991 |
| Citation | 1991 (2) SACR 366 (T) |
| Hearing Date | 17 June 1991 |
Goldstein R:
Die beskuldigde, 'n 23-jarige vrou, is in die landdroshof te Springs aan 'n oortreding van A art 2(a) van die Wet op die Misbruik van Afhanklikheidsvormende Stowwe en Rehabilitasiesentrums 41 van 1971 soos gewysig (handeldryf in dagga) skuldig bevind en gevonnis tot vyf jaar gevangenisstraf waarvan twee-en-'n-half jaar gevangenisstraf opgeskort is vir vyf jaar op sekere voorwaardes. Sy het skuldig gepleit. Dit blyk uit haar ondervraging in terme van art 112(1)(b) van die B Strafproseswet 51 van 1977 dat sy in besit was van 242,5 gram dagga te Welgedacht-kampong. Die dagga was opgemaak in vingers en dit was bedoel vir verkoop. Ter versagting het sy die hof meegedeel dat sy een kind het, dat sy ongetroud is, dat sy as huisbediende werksaam is en dat sy R150 per maand verdien. Die landdros het in sy redes vir vonnis opgemerk dat dit twyfelagtig is of die beskuldigde werksaam is. Hy wys daarop dat C sy op 'n Dinsdag betrap is wat 'n werksdag is. Die landdros het in hierdie verband die volgende gesê:
'Dit laat ernstige twyfel of sy as 'n voltydse huisbediende werksaam was. Dat die winsmotief hier ook 'n groot rol gespeel het, is duidelik. Sy het die dagga verkoop vir R2,50 'n vinger. Dit werk uit teen R75 vir 'n pakkie van 30, wat groot wins vir haar teweeggebring D het.'
Dit lyk asof die landdros die feit dat sy moontlik nie as 'n voltydse huisbediende werksaam is nie as verswarend beskou. Myns insiens is hierdie 'n mistasting. Indien sy nie as huisbediende werksaam is nie, is sy sonder werk en is haar omstandighede nog swakker as dié wat sy aan die hof geskets het. Myns insiens het die landdros ook misgetas deur die bevinding te maak dat sy teen 'n groot wins die dagga verkoop. Daar was E geen getuienis van haar koste wat dit betref nie. Ek is in elk geval van oordeel dat die vonnis skokkend onvanpas is. Feit bly staan dat die beskuldigde 'n eerste oortreder is wat handel gedryf het in 'n relatief klein hoeveelheid dagga. Indien so 'n beskuldigde vyf jaar gevangenisstraf opgelê moet word ontstaan die vraag van wat gedoen moet word met beskuldigdes wat handeldryf in kilogramme dagga. In S v F Serumala 1978 (4) SA 811 (NK) word daar te 814A-B soos volg opgemerk:
'Dit is voor-die-hand-liggend dat oortreding van art 2(a) kan wissel van 'n amper-onbenulligheid tot 'n misdaad soms in beide sy gevolge en die oortreder se bose opset dalk erger as moord.'
In die ongerapporteerde uitspraak van S v Thabisile Sithole (TPA, saak nr A552/91, gedateer 5 April 1991) het die Hof te doen gehad met 'n vrou G wat skuldig bevind is aan handeldryf in dagga. Die hoeveelheid was 165 gram wat in vingers toegedraai was. Sy het een vinger aan 'n lokvink verkoop vir R2. Sy was ongetroud, werkloos en het vier kinders gehad en niemand om na die kinders om te sien nie. Sy het geen vorige veroordelings gehad nie. Die landdros het haar tot 10 jaar gevangenisstraf gevonnis waarvan die helfte opgeskort was vir vyf jaar. H In die loop van sy uitspraak het Harms R die volgende gesê:
'Ek vrees dat die landdros 'n mate van histerie oor dagga, wat dikwels bestaan, stukrag verleen het deur hierdie vonnis. Dit is tyd dat hierdie histerie hokgeslaan word. Daar is ander landdroste wat gereeld vir soortgelyke gevalle suiwer...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
S v Heilig
...sentences must be individualised for the offence of dealing in dagga, no less than in the F case of other offences (see eg S v Baliso 1991 (2) SACR 366 (T) at 3. Problems arise in the application of such guidelines, as is evident from Ngxotho's case, supra. 4. The guidelines do not seem to ......
-
S v Ngobeni
...imprisonment suspended for three years. The same approach was adopted by a Full Bench of this Division in the E case of S v Baliso 1991 (2) SACR 366 (T). The accused in that case was also convicted of dealing in dagga. She had been found in possession of 242,5 grams of dagga and sentenced b......