Regsimplikasies van die Off-label Gebruik van Medikasie

JurisdictionSouth Africa
Citation(2009) 20 Stell LR 302
Date16 August 2019
Published date16 August 2019
Pages302-332
AuthorRita-Marié Jansen
302
REGSIMPLIKASIES VAN DIE OFF-LABEL
GEBRUIK VAN MEDIKASIE*
Rita-Marié Jansen
BSocSc(Hons)(Verpl) BIur LLB LLM LLD
Medeprofessor, Departement Privaatreg, Universiteit van die Vrystaat
1 Inleiding
In hierdie arti kel word die regs - en etiese implikasies van die sogenaamde
off-label gebruik van medisyne bespreek. Die off-label gebru ik van medisyne
beteken dat die medisy ne op ’n ander manier geb ruik of voorgeskryf word as
hoe en waarvoor die medisyne goedgekeur, formeel geregistreer en as sodanig
op die me disyne se etiket of voubiljet (label/package insert) a angedui word.
In hierdie konteks beteken “geregistree r” dat die medis yne amptelik deur ’n
gemagtigde statutêr e medisyne beheerliggaam of administrasie goedgekeur is
en in die register i ngeskryf is.1 Slegs me disyne wat geëvalueer is en bevi nd
is om te voldoen aan aanvaarbare s tandaarde met betrekking t ot veiligheid,
kwaliteit en effektiwiteit vir ’n spesi eke gebr uik, word vir daardie gebruik
geregistreer. Die term “off-label gebruik” beteken dus dat wetenskaplikes van
die med isynebeheerliggaam of administra sie nie die effektiwiteit en veilig-
heid van die medisyne vir die betrokke indika sie met behulp van data verkry
deur wetenskaplike toetse geëvalueer en goedgekeur het nie. Dit beteken egter
nie noodwendig dat die medisyne nie effekt ief, of onveilig met betrekki ng tot
die off-label gebrui k, is nie.2
Wanneer medikasie vir gebr uik goedgekeur word, moet die voubiljet/pam-
et in die verpakking aso ok die etiket onder andere die indi kasies vir gebruik
en die dosis aandu i.3 In hierdie verband word die woord “etiket tering” (labe-
ling) internasionaal as ’n soort sambreelbenaming gebruik, wat alle geskrewe,
gedruk te, of graese materiaal op elke houer van alle medisyne, of en ige
meegaande inl igtingst uk insluit. Dit sluit ook in enige vorm van advertensie,
promosiemateriaal, boeke, pamette, posstukke, bul letins, en alle verduide-
likende l iteratuur aanv ullend tot bogenoemde, wat op en ige manier met die
spesieke medi syne verband hou.4n Af wyking van d ie et ikettering kan op
verskeie maniere geskied, waaronder die voorskryf van die medikasie vir ’n
ander siektetoesta nd, teikengroep (byvoorbeeld vir pediat riese gebruik, waar
die medikasie vir volwassenes goedgekeu r is), dosis, tydsduur of aanwending
* Gebasser op ’n hoofstuk in die outeur se ongepubliseerde LLD-proefskrif, Universiteit van die Vrystaat,
2008
1 Strauss “‘Of f-label’ Use of Medici ne: Some Legal a nd Ethica l Implicat ions” 1998 SA Prak tykbestuu r
12-19; Wet op Medisyne en Verwant e Stowwe 101 van 1965
2 O’Reilly & Dalal “Off-label or Out of Bounds? Pres criber and Markete r Liability for Unapproved Uses of
FDA-approved Dru gs” 2003 Annals of Health L aw 295
3 Reg 9(1) van die algemen e regulasies uitgevaardig k ragtens d ie Wet op Medisy ne en Verwante Stowwe
101 van 1965 (GK R 510 in SK 24727 van 2003-0 4-10) (“die algemene regulasies” )
4 Richardson v Miller 44 S W 3d 1 7 n 5 (Tenn Ct App 20 00)
(2009) 20 Stell LR 302
© Juta and Company (Pty) Ltd
as wat deur die Medisyneb eheerraad (MBR) goedgekeur is.5 Die medisyne is
dus wel geregistreer, maar word d an kontra die indikasie en instr uksie op die
etiket a angewend. Off-label gebrui k moet nie ver war word met d ie verkoop
van ongeregistreerde med isyne nie.
Die off-label voorskr yf, reseptering of toed iening van medisyne moet ook
nie verwar word met die foutiewe of onbehoorlike voorskryf of gebruik van
medisyne nie. A lle foutiewe/onbehoorlike voorsk rifte sal ook off-label wees,
maar alle of f-label voorskrifte is n ie noodwendig foutief of onbehoorlik nie.6
Weens die aard van die off-label voorskr yf en gebruik van medisy ne, kan
medikasiefoute egter baie maklik hier voorkom en word eiesoortige probleme,
wat eiesoortige oplossings verg, ervaa r.
Die off-label gebruik van medisyne kom wêreldwyd voor en is deel van die
algemeen aanvaarde en wettige mediese prakt yk, ook in Suid-Afr ika.7 Die
gebruik is ook besig om toe te neem en regspraktisyns kry i n toenemende
mate met off-label-gebruik eise te doen.8 Die posisie in die Verenigde State
van Amerika ( VSA) rakende hierdie aangeleentheid word as volg deur Henr y
beskry f:
“Today off-label use has become an important part of mainstream, legitimate medical practice.”9
Baie van die off-label gebruike word in med iese handboeke, professionele
mediese tydsk rifte en deur professionele organisasies en navorsers aa n-
beveel.10 Die A merican Medical Association beraa m dat in 40% tot 60% van
alle voorsk rifte in die VSA, die medikasie voorgeskryf is vir iets anders as
waarvoor dit deu r die Food and Drug Administ ration (FDA) goedgekeur is.11
Verskeie artikels in mediese tydskrifte bevestig dat ongeveer die helfte van
die voorskr ifte in die VSA en in talle a nder lande vir off-lab el gebruik is.
By gebrek aan liter atuur of statistiek oor die off- label gebruik van medika sie
in Suid-Afrika, m aar ná jarelange navorsing en talle onderhoude met veral
medici en aptekers, het h ierdie skrywer tot die gevolgtrek king gekom dat die
Suid-Afrika anse posisie waarsky nlik hiermee ooreenstem. Off-label voor-
skrifte is veral algemeen i n obstetrie, onkologie, pediatr ie, by aansteek like
siektes (vernaa mlik by Vigs-pasiënte) en by seldsame siektes (sogenaamde
orphan dise ases).12 Hoewel die off-label gebruik van me dikasie vandag deel
5 AMA Repo rt 6 of the Council on Sci entific Affairs (A-05): Enhanced Physician Access to FDA Data
(2005) http://www ama -assn org/ama/ no-index/about-a ma/15152sht ml (besoek op 17-09-2008); Keltz
“Off-label Use of Pre scription Medica tion: Nursing Impl ications” 2003 Nephrology Nursi ng Journal 99;
Hinton “E xperts Urge Caution in P rescribing Me dications for Off-label Use” 20 00 Psychiat ric News 1;
Rheingold & Rh eingold “Offence or Defen ce? Managing the Off-l abel Use Claim” 2001 Tri al 52
6 Tabarrok “Assessing the F DA via the Anomaly of Off-label Drug Prescribing ” 2000 The Inde pendent
Review 25
7 Strauss 1998 SA Prakt ykbestuur 12; Keltz 20 03 Nephrology Nursing Journal 9 9-100
8 Rheingold & Rheingold 20 01 Trial 52-57
9 “Off-label Prescri bing” 1999 The Journa l of Legal Medicine 365
10 Keltz 2003 Nephrology Nursin g Journal 99; O’Reilly & Dala l 2003 Annals of Health Law 298; Gold berg
“Off-label Pre scribing is Comm on and Accepted in Mai nstream” 200 0 21(10) Dermatolo gy Times 6 7
11 Henry 1999 T he Journal of Legal Me dicine 365
12 Bradford & Elben “The Drug Package Insert and the PDR as Establishing the Standa rd of Care in
Prescript ion Drug Liability Cases” 2001 Journal of the Missou ri Bar 233; Stoffelm ayr “Products Liability
and ‘Off-label’ Uses of Prescriptio n Drugs” 1996 The University of Chicago Law Revie w 275; Henr y 1999
The Journal o f Legal Medicine 365
REGSIMPLIKASIES VAN OFF-LABEL GEBRUIK 303
© Juta and Company (Pty) Ltd

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex