Reflective journals as an assessment method in clinical legal education

AuthorNeels Swanepoel,M.A. (Riette) Du Plessis
DOI10.10520/EJC166190
Published date01 January 2014
Date01 January 2014
Pages283-297
283
Reflective journals as an assessment
method in clinical legal education
M A (Riëtte) du Plessis
BA LLB LLM PhD
Associate Professor, University of the Witwatersrand, Johannesburg
Neels Swanepoel
BA LLB LLM LLD
Associate Professor, University of the Free State, Bloemfontein
OPSOMMING
Refleksiejoernale as ’n Assesseringsmetode in Kliniese Regsopleiding
Almal is dit eens dat die kliniese regsopleidingskursus nougeset
geassesseer moet word indien dit kredietdraend is vir die verwerwing van
die LLB-graad. Alhoewel verskeie vorme van assessering met welslae in
kliniese regsopleiding toegepas kan word, konsentreer hierdie artikel
bepaald op die gebruik van oordenkingsjoernale as assesseringsmetode.
As agtergrond word daar eerstens in die breë tussen formatiewe en
summatiewe assessering onderskei, waarna die riglyne vir assessering en
puntetoekenning sowel as studente se ondervindings in dié verband
bespreek en geëvalueer word. Oordenkingsjoernale word algemeen in
buitelandse jurisdiksies as assesseringsmetode gebruik, maar die
aanwending daarvan in Suid-Afrika is tot dusver nog beperk. Nadat
regstudente aan die regskliniek van die Universiteit van die Witwaters-
rand, Johannesburg, aan die einde van die akademiese jare 2009, 2010 en
2011 met behulp van vraelyste gevra is om hulle mening oor die moontlike
ingebruikneming van sulke joernale te lug, is ’n proefprojek met
oordenkingsjoernale dan ook in 2012 by dié instelling onderneem. Die
terugvoering van die studente wat aan die proef deelgeneem het, word
dus hier bespreek, en die beweegrede en metodes vir die gebruik van
oordenkingsjoernale word voorts aangedui. Verdere kwessies wat
aanboord kom, is terugvoering aan studente oor hul joernaalinskrywings,
sowel as die vraag of hierdie inskrywings inderdaad geassesseer behoort
te word. As ’n praktiese, waardebelaaide element, wat ook as grondslag
vir verdere ondersoek en ontwikkelingswerk kan dien, doen die navorsers
boonop ’n konsepstruktuur vir ’n instruktiewe refleksiejoernaal aan die
hand. Die outeurs kom uiteindelik tot die gevolgtrekking dat hierdie vorm
van assessering gepas sou wees vir gebruik in Suid-Afrikaanse kliniese
regsopleidingsprogramme, veral ook gedagtig aan die unieke omgewings
waarbinne ons regsklinieke funksioneer.
1Introduction
Although many different forms of assessment can be successfully
applied in clinical legal education (CLE),1 this article particularly focuses
on the use of reflective journals as an assessment tool that, in the
1 Du Plessis “Assessment challenges in the clinical environment” 2009 JJS
91.

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT