Rasen Andere v Sand River Citrus Estates (Pty) Ltd

JudgeBoshoff R
Judgment Date15 August 1972
Citation1972 (4) SA 504 (T)
Hearing Date18 April 1972
CourtTransvaal Provincial Division

F Boshoff, R.:

In hierdie saak is daar eksepsie aangeteken teen 'n pleit op grond daarvan dat dit regtens geen verweer openbaar nie. Dit gaan oor die vraag of 'n uitwinningslasbrief wat uitgereik is ten opsigte van G verskuldigde paaiemente onder 'n koopkontrak, gekanselleer kan word waar die koopkontrak daarna onder 'n kansellasie klousule weens wanbetaling van latere paaiemente gekanselleer is en besit van die verkoopte saak aan die verkoper teruggegee is.

Die eisers het 'n aksie teen die verweerder ingestel vir 'n verklarende H bevel omdat daar 'n geskil tussen hulle en die verweerder ontstaan het ten opsigte van die tenuitvoerlegging van 'n uitwinningslasbrief. Volgens die besonderhede van die eisers se vordering waarby 'n afskrif van die koopakte aangeheg is, het die geskil onder die volgende omstandighede ontstaan.

Omstreeks 25 Maart 1967 en in Johannesburg het die eerste eiser, handelende as trustee vir 'n te stigte maatskappy, nl. Ras en Seuns (Edms.) Bpk., 'n skriftelike ooreenkoms aangegaan ingevolge waarvan die verweerder aan die eerste eiser handelende soos vermeld sy reg, titel

Boshoff R

en belang in en tot seker gedeelte 9 van die plaas Fountainbleau in die distrik Messina, vir 'n totale koopprys van R100 000 verkoop het.

Ingevolge klousule 1 daarvan was die koopprys as volg betaalbaar:

(a)

R4 000 by ondertekening van die ooreenkoms.

(b)

A R4 000 op 30 September 1967.

(c)

R4 000 op 30 Maart 1968.

(d)

R5 000 op 30 September 1968.

(e)

R5 000 op 30 Maart 1969.

(f)

R6 000 op 30 September 1969,

B en daarna R6 000 tweejaarliks, beginnende op 30 Maart 1970. Na betaling van die finale paaiement moes die verweerder aan die koper transport van die eiendom gee.

Ingevolge die tersaaklike gedeelte van klousule 11, is die verweerder by C wanbetaling van enige van die paaiemente op die vervaldatum na 30 dae kennisgewing om die paaiemente te betaal, o.a. geregtig om die koopkontrak te kanselleer en wanneer die koopkontrak aldus gekanselleer word verbeur die koper, as roukoop of as vooruitberaamde skade, alle betalings wat onder die kontrak gemaak is.

Omstreeks 28 Maart 1967 en op Pretoria het die eerste, tweede, derde, D vierde en vyfde eisers hulle verbind as borge en medehoofskuldenaars vir die behoorlike en stiptelike betaling deur Ras en Seuns (Edms.) Bpk. van die voornoemde paaiemente.

Die maatskappy Ras en Seuns (Edms.) Bpk. is op 25 April 1967 behoorlik ingelyf en geregistreer en het die koopkontrak bekragtig en aangeneem. E Die eerste paaiement van R4 000 is aan die verweerder betaal maar Ras en Seuns (Edms.) Bpk. het nagelaat om die paaiemente wat op die 30ste September 1967, 30ste Maart 1968 en 30ste September 1968, betaalbaar was te betaal. 'n Aksie vir provisionele vonnis is toe teen Ras en Seuns (Edms.) Bpk. en die eisers gesamentlik en afsonderlik, ingestel vir betaling van die agterstallige paaiemente, 'n totale bedrag van...

To continue reading

Request your trial
19 practice notes
  • Butchart v Butchart
    • South Africa
    • Invalid date
    ...issued is not definite and certain . . . [De Crespigny v De Crespigny 1959 (1) SA 149 (N); Ras v Sand River Citrus Estates (Pty) Ltd 1972 (4) SA 504 (T) at 510E; Le Roux v Yskor Landgoed (Edms) Bpk en Andere 1984 (4) SA 252 (T) at 257G; Van Dyk v Du Toit 1993 (2) SA 781 (O) at Whether or no......
  • Van Rensburg and Another NNO v Naidoo and Others NNO; Naidoo and Others NNO v Van Rensburg NO and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(Pty) Ltd 1988 (2) SA 12 (A): dicta at 38B – C, 39F – G and 40E – G applied Ras en Andere v Sand River Citrus Estates (Pty) Ltd 1972 (4) SA 504 (T): Ronnie's Motors (Pty) Ltd and Others v Van der Walt and Others 1962 (4) SA 660 (A): referred to E Rossmaur Mansions (Pty) Ltd v Briley Court (......
  • Le Roux v Yskor Landgoed (Edms) Bpk en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...The Civil Practice of the Superior Courts in South Africa 3de uitg op 644 - 645 en Ras en Andere v Sand River Citrus Estates (Pty) Ltd 1972 (4) SA 504 (T) op C (a) Die uitvoering van die eksekusielasbrief kan dus opgeskort word as die skuld wat die vonnis ten grondslag lê aangeveg word deur......
  • Graphic Laminates CC v Albar Distributors CC
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Paints Ltd v Van Riebeeck Paints (Pty) Ltd 1984 (3) SA 623 (A): applied Ras en Andere v Sand River Citrus Estates (Pty) Ltd 1972 (4) SA 504 (T): dictum at 570E applied H Road Accident Fund v Mothupi 2000 (4) SA 38 (SCA): referred Sachs v Katz 1955 (1) SA 67 (T): referred to Unimark Distribu......
  • Request a trial to view additional results
19 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT