R v Kuyler

JurisdictionSouth Africa
Judgment Date02 June 1960
Citation1960 (3) SA 834 (O)

R v Kuyler
1960 (3) SA 834 (O)

1960 (3) SA p834

Citation

1960 (3) SA 834 (O)

Court

Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling

Judge

De Villiers R en Potgieter R

Heard

May 16, 1960

Judgment

June 2, 1960

Flynote : Sleutelwoorde A

Strafreg — Verkeersoortredings — Bestuur van 'n motor sonder die wete of toestemming van die eienaar of die persoon in regmatige besit — Oortreding van art. 113 (2) van Ord. 17 van 1956 (O) — Oortreding nie begaan nie indien beskuldigde self die wettige toesig het.

Headnote : Kopnota

'n Oortreding van artikel 113 (2) van Ordonnansie 17 van 1956 (O) kan slegs begaan word indien die beskuldigde die betrokke motor bestuur sonder die wete of toestemming van beide die eienaar en die persoon wat die wettige toesig daaroor het. Indien 'n eienaar die wettige toesig van sy motor oordra aan 'n ander onder sekere voorwaardes, dan kan die ander nie aangekla word van 'n oortreding van die artikel net omdat hy die voorwaardes nie nagekom het nie.

Beskuldigde het in die landdroshof skuldig gepleit en is skuldig bevind aan 'n oortreding van artikel 113 (2) van Ordonnansie 17 van 1956 (O) deurdat hy 'n kar vanaf Bloemfontein na Benoni gery het sonder die wete of toestemming van die eienaar. Dit het geblyk dat die eienares haar motor aan beskuldigde geleen het om hom in staat te stel om 'n sekere geneesheer in Bloemfontein te besoek, op voorwaarde dat hy dit dieselfde aand weer aan haar terug besorg. Beskuldigde het blykbaar die geneesheer besoek maar nie die motor die aand aan haar terugbesorg nie maar dit bestuur na Benoni, Transvaal, van waar hy die klaagster gebel het om te sê waar hy is. Op hersiening,

Beslis, daar beskuldigde opgetree het as die persoon wat die wettige toesig oor die motor gehad het, dat hy nie die artikel oortree het nie.

Flynote : Sleutelwoorde

Criminal law — Traffic offences — Driving a motor car without the knowledge or consent of the owner or person in lawful possession — Contravention of sec. 113 (2) of Ord. 17 of 1956 (O) — Offence not committed if accused himself has lawful possession.

Headnote : Kopnota

A contravention of section 113 (2) of Ordinance 17 of 1956 (O) can only be committed if the accused drives the motor concerned without the knowledge or consent of both the owner and the person in lawful possession of it. If an owner gives lawful possession of the car to another under certain conditions, then the other person cannot be charged with a contravention of the section merely because he did not comply with the conditions.

Accused had pleaded guilty in the magistrate's court and had been convicted of a contravention of section 113 (2) of Ordinance 17 of 1956 (O) in that he had driven a motor from Bloemfontein to Benoni without the knowledge or consent of the owner. It appeared that the owner had lent her motor to the accused to enable him to visit a certain doctor in Bloemfontein, on condition that he returned it to her the same evening. The accused had apparently visited the doctor but instead of returning it to her that evening had driven it to Benoni, Transvaal, whence he had telephoned the complainant to tell her where he was. On a review,

Case Information

Argument op hersiening.

J. W. Edeling (op versoek van die Hof): By die beantwoording van die vraag of die onderhawige geval 'n skuldigbevinding onder art. 113 (2) van Ord. 17 van 1956 (O) regverdig, moet die bedoeling van die wetgewer nagespoor word, deur eerstens die woordgebruik van die betrokke F sub-artikel te ondersoek; sien Wellworths Bazaars, Ltd v Chandlers Ltd. and Another, 1947 (2) SA op bl. 44 - 5. Wat verbied word is dat iemand in 'n voertuig ry of dit bestuur sonder redelike oorsaak of sonder die wete of toestemming van die eienaar daarvan. Die E

1960 (3) SA p835

enigste fisies waarneembare feit wat dus hier in soveel woorde deur die wetgewer in die gegewe omstandighede verbied word, is die feit dat die voertuig bestuur word of dat daarin gery word. In die onderhawige geval is hierdie feit aanwesig en die enigste vraag is of dit plaasgevind het met of sonder redelike oorsaak, òf met òf sonder die wete of toestemming A van die klaagster. Die wetgewer het hier slegs die enkele misdaad geskep, n.l. die bestuur van 'n voertuig sonder die wete of die toestemming van die eienaar daarvan of die persoon wat wettige toesig daaroor het en dat die woorde 'sonder redelike oorsaak' 'n uitsondering skep waar die hoof feite aanwesig is. Wanneer iemand toestemming verleen dat 'n ander sy voertuig gebruik, kan hierdie toestemming verskillende B aspekte van die gebruik daarvan insluit. Behalwe toestemming vir die noodwendige en enkele faktor dat die ander persoon in die voertuig mag ry en, of, dit bestuur, kan die toestemming ook andere faktore insluit soos b.v. die plek waar die voertuig gebruik mag word en die doel waarvoor dit gebruik moet word. Die vraag ontstaan dus of die C wetgewer by die gebruik van die woord 'toestemming' bedoel het dat dit interpreteer moet word in sy wyere betekenis as insluitende al die faktore wat by die gebruik van die voertuig ter sprake kom sodat by wangebruik met betrekking tot een van die faktore, die toestemming geheel en al wegval en nie meer geldig is met betrekking ook tot die D ander faktore nie. Die skuldigbevinding in die onderhawige omstandighede sou geldig wees indien bogemelde wel die bedoeling van die wetgewer was. Die reël in ons reg is dat 'n wetsbepaling uitgelê moet word sodat die persone op wie dit van toepassing is, so min moontlik beswaar, soveel te meer so by verbodsbepalings en strafbepalings. Sien Moss v Sissons and McKenzie, 1907 E.D.L. op bl. 167; R v Ackerman, 1931 OPD 69; R. v. E Taweel and Another, 1937 T.P.D. 389. Die woord 'toestemming' kan ook in 'n engere sin interpreteer word, n.l. dat dit slegs betekenis het op die enkele faktor dat in die voertuig gery mag word of dat dit bestuur mag word. Dit blyk veral die geval te wees indien op die agtergrond van die onderhawige wetgewing ingegaan word; sien Jagger v Dönges, N.O., and F Another, 1950 (4) SA op bl. 662. Art 113 (2) vind sy oorsprong in 'n feitlik dergelike bepaling, n.l. art. 34 (2) van Ord. 8 van 1941 (O.V.S.). Voor Wet 55 van 1956 is die verwydering van goedere uit 'n ander se besit of toesig sonder laasgenoemde se toestemming maar met die bedoeling om dit terug te besorg nie deur die Regspraak as 'n misdaad beskou nie; sien R v Sibiya, 1955 (4) SA 247. Die gevolg was dat G persone wat andere se voertuie sonder toestemming geneem het en daarin gery het met die bedoeling om dit later terug te besorg, heeltemaal ongestraf gegaan het. Hierdie soort daad het baie dikwels voorgekom sodat art. 34 (2) gepromulgeer is om eienaars of wettige toesighouers van voertuie teen sulke dade te beskerm. Dit was egter slegs die wetgewer se bedoeling om diegene te beskerm wie se voertuie geheel en al H sonder toestemming geneem word en nie diegene wat hul voertuie afstaan aan persone wat dit later vir 'n ander...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

3 practice notes
  • Die Staat v Le Grange
    • South Africa
    • 11 May 1962
    ...die vroeëre uitsprake in R v Leguabe, 1949 (4) SA 871 (T), en R v Roux, 1946 E.D.L. 248, en die sienswyse gevolg wat in R v Kuyler, 1960 (3) SA 834 (O), uitgespreek is. In die sake van Roux en Kuyler was nl. ooreenstemmende bepalings in ander provinsiale ordonnansies ter sprake. Verskillend......
  • S v Le Grange
    • South Africa
    • 16 November 1961
    ...L. Selvan, for the appellant, was not called upon. H. van Rensburg, for the State, referred to R v Leguabe, 1949 (4) SA 871; R v Kuyler, 1960 (3) SA 834. Selvan, in reply: Leguabe's case was wrongly decided. According to the reasoning in Kuyler's case, the Court in Leguabe's case lost sight......
  • Die Staat v Le Grange
    • South Africa
    • Appellate Division

3 cases