R v Kuyler
Jurisdiction | South Africa |
Judge | De Villiers R en Potgieter R |
Judgment Date | 02 June 1960 |
Citation | 1960 (3) SA 834 (O) |
Hearing Date | 16 May 1960 |
Court | Orange Free State Provincial Division |
B De Villiers, R.:
Dit is 'n argument op hersiening. Beskuldigde het in die landdroshof skuldig gepleit op, en is skuldig bevind aan 'n oortreding van art. 113 (2) van Ord. 17 van 1956 (O)
'deurdat op of omtrent die 9de dag van Junie 1959 en te (of naby) Bloemfontein in die voormelde distrik, genoemde beskuldigde wederregtelik en onwettiglik 1 Prefect motorkar, O.B. 21853, die eiendom of in die regmatige besit van Margaret Rusha McDonald synde die enigste toesighouer sonder die wete van of sonder die toestemming van genoemde C M. R. McDonald bestuur het of gery het vanaf Bloemfontein na Benoni'.
Volgens die aangevoerde getuienis het klaagster op of omtrent 9 Junie 1959 haar motor aan beskuldigde geleen om hom in staat te stel om 'n sekere geneesheer in Bloemfontein te besoek, op voorwaarde dat hy dit dieselfde aand weer aan haar terug besorg by die hospitaal waar sy D gewerk en ingewoon het. Beskuldigde het blykbaar die geneesheer besoek maar nie die motor die aand aan haar terugbesorg nie maar dit bestuur na Benoni, Transvaal, van waar hy klaagster gebel het om te sê waar hy is. Beskuldigde het geen toestemming van klaagster gehad om die motor na Benoni te bestuur of daarin te ry nie. Daar is geen getuienis dat hy die motor onder valse voorwendsels van haar gekry het nie met die E oorspronklike bedoeling om dit na Benoni te bestuur nie. Art. 113 (2), supra, lees soos volg:
'Iemand wat sonder redelike oorsaak of sonder die wete of toestemming van die eienaar van en persoon met wettige toesig oor 'n voertuig in sodanige voertuig ry of dit bestuur, is aan 'n misdryf skuldig en by skuldigbevinding strafbaar met die strawwe wat in art. 110 uiteengesit word.'
F Na my mening is dit duidelik dat 'n persoon slegs bogemelde artikel oortree indien hy 'n motor bestuur of daarin ry sonder die wete of toestemming van die eienaar daarvan en sonder die wete of toestemming van die persoon wat wettige toesig daaroor het. (Kyk na Regina v Rehlama, 1957 (2) P.H. H.164; Rex v Strauss, 1948 (1) SA 42 (N); Rex v Mbisi, 1950 (1) SA 219 (N); R v Khuduga, 1958 (2) P.H. H.212; R. G v. Rose, 1958 (1) P.H. H.23; R v Mohale, 1959 (1) P.H. H.100).
Die elemente van die misdaad soos hierbo uiteengesit moet nie alleen in die klagstaat beweer word nie maar dit moet deur die Kroon bewys word, met die hulp van die presumpsie wat ten gunste van die Kroon geskep is deur art. 288 (1) van Wet 56 van 1955.
H Gewoonlik in aanklagtes onder art. 113 (2), supra, is die klaer die eienaar van 'n motor en terselfdertyd ook die persoon wat wettige toesig daaroor het. In so 'n geval sou dit voldoende wees vir die klaer om te getuig dat hy die eienaar is en die enigste persoon wat wettige toesig daaroor het. Daarna, indien dit natuurlik bewys is dat die beskuldigde die betrokke motor bestuur of daarin gery het, sou die presumpsie geskep deur art. 288 (1), supra, in werking tree, naamlik dat die beskuldigde
De Villiers R
sonder die wete of toestemming van die klaer - in die geval die eienaar en enigste persoon wat wettige toesig het - die motor bestuur of daarin gery het, en dit sou dan die plig van die beskuldigde wees om op 'n oorwig van getuienis te bewys dat hy wel met die wete of A toestemming van die klaer die motor bestuur het of daarin gery het. (Kyk R v Rose, supra, en R v John Molele (O.P.D. June 1960, not reported).)
In die geval egter waar die eienaar en die persoon wat die wettige toesig oor 'n motor het, nie dieselfde persoon is nie, is die posisie anders. In so 'n geval moet die eienaar getuig dat hy eienaar van die B betrokke motor is en die toesighouer moet getuig dat hy die enigste persoon is wat wettiglik toesig daaroor het. Daarna, indien dit bewys is dat die beskuldigde die betrokke motor bestuur het of daarin gery het, tree die presumpsie geskep deur art. 288 (1), supra, in werking, naamlik dat hy die betrokke...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Die Staat v Le Grange
...die vroeëre uitsprake in R v Leguabe, 1949 (4) SA 871 (T), en R v Roux, 1946 E.D.L. 248, en die sienswyse gevolg wat in R v Kuyler, 1960 (3) SA 834 (O), uitgespreek is. In die sake van Roux en Kuyler was nl. ooreenstemmende bepalings in ander provinsiale ordonnansies ter sprake. Verskillend......
-
S v Le Grange
...L. Selvan, for the appellant, was not called upon. H. van Rensburg, for the State, referred to R v Leguabe, 1949 (4) SA 871; R v Kuyler, 1960 (3) SA 834. Selvan, in reply: Leguabe's case was wrongly decided. According to the reasoning in Kuyler's case, the Court in Leguabe's case lost sight......