Preliminary notes - guidelines

Published date22 July 2021
Date22 July 2021
TSAR-STYL — RIGLYNE VIR OUTEUR S
A MANUSK RIP — ALGEMEEN
1 TSAR oorweeg vi r plasing na anonieme por tuurevalueri ng oorspronkli ke
manuskr ipte van art ikels, aant ekeninge, be spreking s van regspra ak en
boekbespre kings in Af ri kaans, Engel s of Nederlands w at nie reeds vi r
publikasie eld ers aangebied is nie. Outeu rsreg van publikasies ve stig in
uitgewers.
2 Die oorspronklike m anuskrip in TSAR-st yl, vergesel van ’n weergawe op
rekenaard isket of -skyf of pe r e-pos moet by die r edakteur i ngelewer word.
Op die uitged rukte manu skrip moet die outeur tee noor iedere verwys ing
met ’n √ aandui dat h y dit persoon lik ter hand g ehad en gekontr oleer
het. Indien d ie redaksie me er as 15 stylverw ante of spelli ngverwan te
veranderi ngs moet aanbring , word die stuk aan die out eur vir versorgi ng
terugbesorg.
3 Leng te (tensy and ers met die red akteur afge spreek): art ikels
met inbegr ip van die voetno te, nie langer a s 9 500 woorde nie, e n
aantekeni nge en besprek ings van regs praak nie lan ger as 8 000 woord e nie.
Bydraes kor ter as 4 500 woorde wor d nie oorweeg nie.
B ARTIK ELS
1 Alle bydrae s moet vergesel wee s van ’n kort samevat ting van mi nstens 350
woorde in ’n ander va n die in A1 vermelde ampte like tale. (’n Artikel o p
Nederlands mo et ’n Engelse samevat ting bevat.) Die sa mevatting mo et van
’n titel voorsien wee s.
2 Voetnote
2.1 Die voetnot e van artikels, deu rlopend genommer, moet r ekenaarmatig in
die teks geïn korporee r word en versky n nie in die uitd ruk aan d ie einde van
die manusk rip nie, maar a s voetnote.
2.2 In die t eks versky n die voetnoo tnommer gewo onlik ná die e erste toep aslike
leesteken bv: Van de r Merwe beweer da t die maan van ka as is.2
2.3 Identika sie va n ’n skry wer va n ’n artik el (soos ook enige erkenn ings)
word in die voetn ote voor noot 1 aangedui met ’n * as : * Pr ofessor in
Privaatr eg, Universiteit van Johanne sburg; Senio r lektor in Han delsreg,
Universiteit va n Pretoria. Dit is b elangrik met die o og op kruiskoppel ling
van latere voet nootnommers (sien 2 .9 hieronder) dat outeu rs verseker dat
hul woordverwe rkingsprog ram nie hierd ie * as eerste voet noot tel nie.
2.4 Voetnote begin m et kleinlet ters tensy die t eks in die voetn oot self ’n volsin
met werkwoord i s bv: a 23(1); hierbo, maar Vgl/Sien Van de r Merwe 12. In
Engelse art ikels word Cf of cf, ie en eg geku rsiveer.
2.5 Alle voetnot e eindig met ’n punt.
2.6 Verwys soos volg na vor ige voetnote: n 16 hierb o, en na voetnote wat vol g:
sien n 34 hieronde r [dws spasie tussen n en 16/34]. Supra en infra wor d
normaalweg n ie gebruik ni e, indien wel, klei nletters a s dit alleen sta an.
2.7 In voet note word wel ’n spasie t ussen blads ynommer en e v/ ff / et seq gelaat
— bv 124 ev.
2.8 Ind ien na meerder e bronne in di eselfde sin ver wys word, ske i inligti ng met;
behalwe die laa ste twee bronn e waar “en” gebru ik word.
2.9 Kruisko ppel voetnoot verwysi ngs. Indien n a ’n bron in ’n opvolgende
voetnoot ver wys word waar na reeds ee rder volledig ve rwys is, word
die volgende verkor te verwysingsstyl ben ut: Outeur se va n of verkorte
saakna am (n #) 678 {waar # die eerst e volledige voetnoo tverwysin g na die
bepaalde bro n is}. Indien in dieselfde vor ige voetnoot na meerd ere bronne
van dieselfde ou teur verwys is, moet ten e inde verwarring te vo orkom,
bykomstig tu ssen ( ) die jaart al van die ters ake bron vermeld word : Outeur
se van (n # (1990)) 678, ten einde dit t e kan onderskei v an ’n ander bron van
dieselfde oute ur waarna eweneen s in dieselfde voetnoot nommer volledig
verwys is. H ierdie verkorte ve rwysingsst yl geld nie by vonnisbe sprekings
en aanteke ninge nie waar gee n voetnote is nie. Da ar word volstaa n met die
outeur se van e n die tersake bl adsy- of parag raafnom mer — behalwe indien
weens die ver wysing in di eselfde bydra e na meerdere byd raes van d ieselfde
outeur ’n tref woord uit die titel ewe neens verska f word.
2.10 By alle verwysi ngs na vonnisbespr ekings en boekbes pre kings word slegs
na die betrok ke outeur, tydskr if en bladsy verwy s. Geen verwysing n a ’n
moontlike ti tel van die vonnis- of bo ekbespreking wor d weergegee nie bv
Van Wyk 1975 THRHR 152. Ten aansien van opvolgend e verwysings na
gerappor teerde regspra ak word deurga ans in voetnote b y artikels soo s ook
in aanteken inge en besprekings v an regspraak volstaa n met die verkorte
verwysin gsstyl waar sl egs ’n trefwoord (ge woonlik die e erste par ty se
naam) gekoppel me t -saak benut word, gevolg d eur die tersake bla dsy uit
die verslag.
3 Afkortings
3.1 Bene wens enkele uitsonde rings, geen af kortings of akr onieme in die teks
nie, maar aa ngesien in aantekeni nge en in bespreking s van regspraak en
boeke geen voet note gebrui k word nie, word af korting s wel daar in die t eks
tussen ha kies gebruik om dat die gedeelte tu ssen hakies die f unksie van ’n
voetnoot ver vul. J of CJ ens word slegs i n Engelse bydraes wel i n die teks
gebruik en k om dan direk na d ie van van die betr okke regter: I nnes CJ.
3.2 In voetnote wor d sover moontlik va n afkorti ngs gebruik g emaak.
3.3 Vermy punte na afkort ings. Aan mekaar gesk rewe woorde word sonder
spasie afgekor t — bv; asb; vgl.
C AANTEK ENINGE EN BESPREK ING VAN
REGSPRA AK
1 Soos onder B by ar tikels maar
1.1 geen voetnot e word benut nie — verwysing s ens wat in ’n voetnoot sou
kom, word in belan g van leesbaa rheid spaars amig benut, e n tussen ( ) in d ie
teks geplaa s.
D VERWYSINGS
1 Boeke
De Wet en Van Wyk Kontraktereg en Handelsreg (1978) 136 [of (4e uitg)
136 indien die jaa rtal werkl ik onbekend is — nooit b eide nie].
2 Ongepubliseerde proefskrifte of verhandelings
Van der Walt Risiko-aanspreeklikheid uit Onregmatige Daad (1974
proefskri f SA) 139-140.
3 Werkstukke van die regskommissie
Die Sui d-Afrik aanse Regskom missie ‘‘Die ins telling van ’n leg itieme
porsie of die verle ning van ’n reg op onder houd aan ’n langslewe nde gade’’
Hersiening va n die Erfreg Werkst uk 13, Projek 22 (1986) 21-35.
4 Tydskrifartikels
J ansen ‘‘Die ontw ikkeling va n die nuwe vennoo tskapsreg’’ 1956 SALJ
593 598; Smith ‘‘The new Eur opean company’’ 1974 Moder n Law Review
(MLR) 683 691 [waar die ter sake artike l op 593 of 683 begin en dit da arom
vermeld moet wor d, maar juis na 598 of 691 ver wys word].
5 Koerante
Beeld (15-01-1983) 12 of Beeld (15 Jan 1983) 12. Staats koerant (in voetnote
afgekort as SK ) 6679 (28-09-1979).
6 Regspraak
Conradie v Rossouw 1965 2 SA 589 (K) 593F; Green v Green 1942 W LD
67 69. Saii: Dewel Trust v S cholsz (11050/14) 2014 ZAWCHC 128 (18 Aug
2014). Meerdere verslae s kei met ,; Swart v Smit 200 4 7 BCLR 687 (KH),
2004 4 SA 490 (KH ) par 44 – geen ; geen [ ] a s verwysing n a par nie.
Ongerapporteerde regspraak
Hetsy i n die teks, in vo etnoot of as op skrif by die b espreki ng van regspra ak:
Pienaar v Beu kes saak no 49 2/90 (K) (ongerap portee r); of Pienaar v Beuk es
15-01-1989 ( K) (onger appor teer).
7 Wetge wing
Die Maats kappywet 61 van 1973 of ver wysend na die Br itse wet bv Bills of
Exchange Act in ’n Afrikaa nse bydrae.
8 Ou bronne
D 9 2 11 8; De Groot Inleiding e 2 2 12 en Voet Commentarius ad Pandectas
7 1 13 — dus sonder punt e.
9 Internet verwysi ngs word spaar saam benut en b evat tussen ( ) l aaste
benuttingsdatum.
E ALGEME EN
1 Hooetters: Ge bruik hooet ters spaarsa am — appèlregte r Ma lan maar
“ar Malan” (nooit Ma lan AR nie) in die voet note.
2 Ander pu nktuasie: TSAR-styl is komm a-arm. Benut ’n komma sl egs waar
dit moet. Aan halingsteken s: Gebruik die du bbele aanhali ngsteken met die
enkele binn e ’n aanhaling. Aan halings langer a s drie gedruk te reëls word
ingekeep en k leiner gedr uk.
3 Outeurs word aa ngeraai om indie n hulle onseker is on langse uitgawes va n
TSAR te raadpleeg of m et die redakt eur kontak op te ne em.
Redaksie-adres: e-pos: tsar@uj.ac.za
Die Redakt eur TSAR
Fakulteit Regsgeleerdheid UJ
Posbus 524
AUCKLAND PARK 2 006
Rep Suid-Afr ika
TSAR 2021(2).indb 4 2021/04/05 9:28 AM
2021 TSAR Guidelines
© Juta and Company (Pty) Ltd

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex