Partnership in Mining Bpk v Federale Mynbou Bpk en Andere

JudgeMargo R, Myburgh Wn R en Human Wn R
Judgment Date01 September 1983
Citation1984 (1) SA 175 (T)
Hearing Date17 August 1983
CourtTransvaal Provincial Division

Margo R:

By die algemene jaarvergadering van die eerste respondent op 6 Mei 1983 is die volgende voorgestel as 'n gewone besluit:

"Dat kragtens art 77 van die maatskappy se statute, die maksimum aantal direkteure van die maatskappy vanaf 12 tot 15 verhoog word en dat art 3 (a) van die bylae tot die statute van die maatskappy dienooreenkomstig gewysig word."

E Die appellant is die houer van 30,9% van die uitgereikte stemgeregtigde aandele van die eerste respondent, en by die vergadering het sy verteenwoordiger beswaar geopper teen die beoogde besluit op grond daarvan dat dit 'n wysiging van die statute sou meebring, welke wysiging 'n spesiale besluit (en nie 'n blote gewone besluit) sou vereis het. Die voorsitter van F die vergadering het die beswaar verwerp en die besluit is toe aangeneem met 'n meerderheid van 21 677 927 stemme teen 15 645 428. Daarna is die tweede, derde en vierde respondente as direkteure aangestel deur die vergadering.

Op 8 Julie 1983 het die appellant 'n aansoek geloods in die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling om 'n bevel dat die besluit, G asook die aanstelling van die tweede, derde en vierde respondente, ongeldig verklaar word. Die eerste respondent het die aansoek bestry, maar die ander respondente het hulle berus in die uitspraak van die Hof. COETZEE R het die aansoek van die hand gewys met koste. Die beslissing is gerapporteer in 1983 (2) SA 222 (W). Die appellant kom nou in hoër beroep teen die bevel a quo.

H Alhoewel gewigtige gevolge skyn afhanklik te wees van die uitslag van hierdie saak is die huidige dispuut beperk tot een geskilpunt. Dit

Margo R

is of die eerste respondent se statute dit toelaat dat die maksimum aantal direkteure vermeerder kan word by wyse van 'n gewone besluit by 'n algemene vergadering (in teenstelling met 'n spesiale besluit soos omskryf in art 199 (1) van die Maatskappywet 61 van 1973). Die antwoord op hierdie vraag moet A gesoek word in die korrekte interpretasie van die relevante statute.

Die statute bestaan uit 141 reglemente en 'n aanhangsel wat beskryf word as "die bylae". Die regskrag van die bylae word in reglement 1 (q) soos volg bepaal:

"'Die bylae' beteken die bylaag hierby soos wat dit van tyd tot B tyd deur spesiale besluit gewysig word, welke bylaag geag word by hierdie statute ingelyf te wees."

Daarbenewens lui die eerste sin van die bylae soos volg:

"Die bepalings van hierdie bylae vorm deel van die statute... en word geag daarin geïnkorporeer te wees."

C Reglement 53 bepaal soos volg:

"Behoudens ander uitdruklike bepalings van die Wet of hierdie statute tot die teendeel, word alle vrae, aangeleenthede en besluite wat spruit uit of voorgelê word aan enige algemene vergadering, beslis deur 'n meerderheid van die uitgebragte stemme... "

Reglement 66 bepaal dat:

"Die minimum en maksimum aantal direkteure is soos in die bylae D bepaal."

Luidens reglement 77 mag:

"Die maatskappy... deur gewone besluit in algemene vergadering van tyd tot tyd die aantal direkteure vermeerder of verminder en mag ook bepaal op welke wyse of rotasie sodanige vermeerderde of verminderde getal hul ampte moet ontruim... "

E Paragraaf 3 (a) van die bylae lui soos volg:

"Totdat die maatskappy in algemene vergadering anders besluit, is die aantal direkteure nie minder as vier nie en nie meer as twaalf nie."

Die appellant het hom beroep in die eerste instansie op die bepalings van art 62 (1) van die Maatskappywet ingevolge waarvan:

"Behoudens die bepalings van hierdie Wet en die voorwaardes vervat in sy akte, kan 'n maatskappy by spesiale besluit sy F statute wysig of aanvul; en elke sodanige wysiging of aanvulling is geldig asof dit oorspronklik daarin vervat is en kan op dieselfde wyse by spesiale besluit gewysig word."

Prima facie skyn die bewoording van hierdie artikel bloot toestemmend te wees, en nie gebiedend nie. Op die keper beskou, egter, kom dit my voor dat die Wetgewer se bedoeling is dat wysigings van die statute toegelaat word, maar dat enige G sodanige wysiging slegs by wyse van 'n spesiale besluit aangebring kan word. Gevolglik kan die statute van 'n maatskappy nie gewysig word tensy die wysiging gemagtig word deur 'n spesiale besluit nie.

Dit is ook die interpretasie van die soortgelyke art 10 van die Britse Maatskappywet van 1948. Kyk Gower se Principles of H Modern Company Law 4de uitg op 557 en Pennington se Company Law 3de uitg op 76.

Die vereiste van 'n spesiale besluit ingevolge art 62 (1) van ons Wet word in reglement 1 (q) van die eerste respondent se statute erken en toegepas.

Daar is tog geen verbod, òf in die Wet òf elders, teen statute wat voorsiening maak vir 'n verandering van die aantal direkteure by wyse

Margo R

van 'n gewone besluit nie, mits geen wysiging van die statute daardeur aangebring word nie.

Mnr Maisels, namens die appellant, het betoog (tereg, myns insiens) dat al verwys die besluit van 6 Mei 1983 na reglement A 77 van die eerste respondent se statute, daardie reglement nie die veranderings van die maksimum of minimum aantal direkteure magtig nie. Spesifieke voorsiening vir 'n verandering van die maksimum en minimum word gemaak in para 3 (a) van die Bylae en dié word erken in reglement 66. Reglement 77 maak egter geen B melding van 'n maksimum of 'n minimum nie, en, as dit bedoel is om dieselfde terrein te dek as para 3 (a), sou dit oortollig wees asook botsend met reglement 66. Soos mnr Maisels geargumenteer het, maak reglement 77 voorsiening vir veranderings in die aantal direkteure...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

6 practice notes
  • Ferreira v Levin NO and Others; Vryenhoek and Others v Powell NO and Others
    • South Africa
    ...Economic Offences 1995 (2) SA 148 (C) (1995 (1) SACR 530; 1995 (2) BCLR 198) Partnership in Mining Bpk v Federale Mynbou Bpk en Andere 1984 (1) SA 175 (T) Podlas v Cohen and Bryden NNO and Others 1994 (4) SA 662 (T) (1994 (3) BCLR 137) G Pretorius and Others v Marais and Others 1981 (1) SA ......
  • S v Van Zyl
    • South Africa
    ...B ofskoon die feite van dié beslissings van die onderhawige verskil. In Partnership in Mining Bpk v Federale Mynbou Bpk en Andere 1984 (1) SA 175 (T) op 182C - E is 'In 'n reeks sake is beslis dat die uitoefening van 'n mag wat deur 'n wetgewende bepaling verleen word geldig is al het die g......
  • Southern Witwatersrand Exploration Co Ltd v Bisichi Mining plc and Others
    • South Africa
    ...Mutual Life Insurance Co of New York v Ingle 1910 TPD 540: distinguished G Partnership in Mining Bpk v Federale Mynbou Bpk en Andere 1984 (1) SA 175 (T): Ex parte Premier Paper Ltd 1981 (2) SA 612 (W): considered Quadrangle Investments (Pty) Ltd v Witind Holdings Ltd 1975 (1) SA 572 (A): co......

    • Witwatersrand Local Division
    • 30 Junio 1997
    ...Act (Ex parte Premier Paper Ltd 1981 (2) SA 612 (W) at 615E, per Coetzee J; Partnership in Mining Bpk v Federale Mynbou Bpk en Andere 1984 (1) SA 175 (T) at 177G--H, per Margo J on behalf B of the Full Bench). But even pending the amendment, I am of the view that, in relation to Black Wattl......
  • Get Started for Free
6 cases