Odendaal v Van Oudtshoorn

JurisdictionSouth Africa
JudgeCillié R en De Kock R
Judgment Date18 June 1968
CourtTransvaal Provincial Division
Hearing Date10 May 1968
Citation1968 (3) SA 433 (T)

De Kock, R.:

Hierdie appèl opper die interessante vraag of A, wat sonder G opdrag of kennis van C 'n skuld betaal wat C teenoor B het, nie met die doel om daardeur vir C te bevoordeel nie maar suiwer in sy eie belang, 'n grond van aksie teen C het.

Die vraag kom onder die volgende omstandighede ter sprake. Die appellant, na wie ek sal verwys as die eiser, het in die landdroshof van Standerton aksie ingestel teen die verweerder vir betaling van R225. Die besonderhede van eis in die dagvaarding lui soos volg:

'1.

H On or about 20th December, 1965, plaintiff, trading as Trek-In-Restaurant of Standerton, ordered certain goods from L. Suzman Ltd. of Standerton for delivery to plaintiff's said business.

2.

Delivery of the said goods was refused by the said L. Suzman Ltd., by virtue of the fact that the defendant, whilst trading as the said Trek-In-Restaurant, failed to pay his indebtedness in respect of purchases in the sum of R225.

3.

In order to prevent his suffering damages by virtue of the said refusal of L. Suzman Ltd. to deliver the goods aforesaid, plaintiff was obliged to make payment of the said account of R225.

De Kock R

4.

In the circumstances, defendant is now indebted to plaintiff in the said sum of R225.'

In antwoord op 'n versoek om nadere besonderhede oor hoe die bedrag van R225 bereken word, verklaar die eiser

'That the sum of R225 represents the amount which plaintiff was called A upon to pay in respect of defendant's indebtedness'.

Sekere andere besonderhede wat die verweerder ook aangevra het, is nie deur die eiser verstrek nie. Daarop het die verweerder eksepsie teen die dagvaarding aangeteken op grond daarvan dat dit, soos aangevul deur die nadere besonderhede, geen skuldoorsaak openbaar nie. Die landdros het B die eksepsie gehandhaaf met koste en dit is teen hierdie bevinding wat die eiser nou in hoër beroep kom.

Voordat die regsvraag behandel word, is dit nodig om kortliks na te gaan of die dagvaarding in hierdie geval voldoen aan die minimum vereistes vir 'n geldige pleitstuk in die landdroshof, met ander woorde, of die C grond van aksie waarna hierbo verwys is (indien daar so 'n grond van aksie in ons reg bestaan) voldoende uiteengesit word in die dagvaarding ten einde 'n skuldoorsaak te openbaar. Dat die dagvaarding nie beskryf kan word as 'n modelpleitstuk wat helderheid en presiesheid van bewering betref nie is duidelik. Maar die eksepsie het te doen met die vraag of D 'n skuldoorsaak hoegenaamd geopenbaar is en nie met die vraag of die dagvaarding vaag en verwarrend is nie. Die Hof moet nie 'n pleitstuk met 'n vergrootglas benader nie. Die neiging skyn eerder te wees om die geldigheid van pleitstukke te probeer handhaaf indien dit enigsins moontlik is en dit geld veral vir pleitstukke in die landdroshof. In hierdie verband is dit selfs geoorloof om afleidings te maak oor die E betekenis van 'n dagvaarding en 'n noodsaaklike bewering te voorsien by wyse van implikasie. Cf. Maree v Diedericks, 1962 (1) SA 231 (T) op bl. 233. As die onderhawige dagvaarding op hierdie toeskietlike wyse benader word dan openbaar dit na my mening wel die grond van aksie waarop die eiser wil staatmaak. Die bewerings wat gemaak word, is F redelik vatbaar vir die betekenis dat die eiser 'n skuld, wat die verweerder teenoor die maatskappy gehad het, betaal het en dat die verweerder daardeur verryk is. Dit word weliswaar nie uitdruklik beweer dat die verweerder verryk is nie maar dit kan geïmpliseer word uit die omstandighede en die feite wat wel beweer word. Dit is duidelik dat die eiser nie die betaling aan die maatskappy as 'n skenking aan die G verweerder gemaak het nie en, uit die feit dat 'n bestaande skuld van die verweerder deur die eiser se betaling gedelg is, volg dit prima facie dat die verweerder tot daardie mate verryk is. In die omstandighede kom dit my dus voor dat die dagvaarding, vaag soos dit mag wees, nogtans voldoende beweer om die skuldoorsaak uiteen te sit waarop die eiser homself verlaat.

H Die vraag is nou of ons reg so 'n grond van aksie erken. Mnr. Nestadt, wat op appèl namens die eiser verskyn het, het in sy bekwame en deeglike betoog verwys na die tersaaklike outoriteite en sekere artikels waarin hierdie probleem bespreek word. Die Hof is dank aan hom en ook aan mnr. Heyns, wat vir die verweerder verskyn het, verskuldig vir hulle behulpsame argumente.

Die posisie waarmee die Hof hier te doen het, moet onderskei word van ander omstandighede waaronder dit kan gebeur dat A 'n skuld betaal wat C teenoor B het. So bv. kan A gehandel het in opdrag van

De Kock R

C. Dan sal hy 'n aksie op grond van mandatum teen C kan instel. As A opgetree het sonder C se opdrag of kennis maar met die bedoeling om C te bevoordeel, sal A in gepaste omstandighede as negotiorum gestor sy uitgawes van C kan verhaal. Maar wat is die posisie as A geen opdrag van A C het nie en ook nie optree in belang van C nie maar bloot vir sy eie voordeel?

Reeds in die Romeinse reg skyn dit dat A in sulke omstandighede 'n eis teen C het tot die mate wat C verryk is deur A se betaling. In D. 3.5.6.3 word soos volg verklaar (ek haal aan uit Monro se vertaling):

B 'We may add that if a man has managed my affairs with no thought of me, but for the sake of gain to himself, then, as we are told by Labeo, he managed his own affair rather than mine (and, no doubt, a man who intervenes with a predatory object aims at his own profit and not at my advantage): but nonetheless, indeed all the more, will such a one too be liable to the action on negotia gesta. Should he himself have gone to any expense in connection with my affairs, he will have a right of C action against me, not to the extent to which he is out of pocket, seeing that he meddled in my business without authority, but to the extent to which I am enriched.'

Volgens meeste van die ou skrywers was dit ook die posisie in die Romeins-Hollandse reg. So bv. verklaar Voet, 3.5.9, soos volg waar hy hierdie aspek behandel:

D 'But it ought not to be passed over that he who interfered in another's affairs with a view to his own advantage does not recover in this action to a greater extent that in so far as he whose affairs they are has been enriched by his so doing.'

(Gane se vertaling). Tot dieselfde strekking is onder andere die volgende skrywers: Bachovius, Commentarii in primam partem Pandectarum, ad D. 3.5.5.5; Huber, Eunomia Romana, ad D. 3.5.5.5; Schulting, Notae ad E Dig. ad 3.5; Pothier, Traité du contrat de Mandat. Appendice du quasi-contrat negotiorum gestorum, arts. 193 - 194; en Baldus, Commentarius ad Dig. 3.5.5.5. Die posisie word bespreek deur Rubin, Unauthorised Administration in South Africa, bl. 42 - 48; John, 'n Oorsig van Onregverdige Verryking as gedingsoorsaak in die Suid-Afrikaanse Reg, bl. 57 et seq., 74 - 6; en de Vos, Verrykingsaanspreeklikheid in die Suid-Afrikaanse Reg, bl. 28 - 29, 59 F waar die geleerde skrywers met verwysing na bogenoemde en ander gesag tot die gevolgtrekking kom dat die Romeins-Hollandse reg die bewuste grond van aksie erken het.

'n Vraag wat analoog is tot die een wat hier bespreek word waar die G sogenaamde gestor sy eie...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

26 practice notes
  • Kommissaris van Binnelandse Inkomste en 'n Ander v Willers en Andere
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 22 March 1994
    ...Old Question of Enrichment Liability: Payment of Another's Debt' in (1969) 86 SALJ 131 ('n bespreking van Odendaal v Van Oudtshoorn 1968 (3) SA 433 (T); A J Kerr 'Condictio Indebiti - Overpayment by a Trustee on Insolvency' in (1983) 100 South African Law Journal 183. Die betrokke bronne is......
  • Minister van Wet en Orde v George
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 28 May 1985
    ...nie. (Shill v Milner 1937 AD 100 op 105; Ellisons Electrical Engineers Ltd v Barclay 1970 (1) SA 158 (RA); Odendaal v Van Oudtshoorn 1968 (3) SA 433 (T) op 436B - E; Koen v Baartman 1974 (3) SA 419 (K) op 423F; Weepner v Kriel D 1977 (4) SA 212 (K) op 217E - 218A; Jones en Buckle The Civil ......
  • The Protesting Dominus: A Reconsideration in the Light of German Law
    • South Africa
    • Juta Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...Enrichment in South African Law (2008) (transl Rhoodie) 257ff; Visser Unjustified Enrichme nt (2008) 572-573; Odendaal v Van Oudtshoorn 1968 3 SA 433 (T) 437ff; Standard Bank Finan cial Services Ltd v Taylam (Pty) Ltd 1979 2 SA 383 (C) 387ff2 W hitty & Van Zyl “Unauthor ized Management of A......
  • Tramon Trading CC v Ostriches Galore SA (Pty) Ltd
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • 27 July 2003
    ...fees, in the absence of an agreement, is enrichment, perhaps the actio negotiorum gestorum contraria. See Odendaal v Van Oudtshoorn 1968 (3) SA 433 (T) at The problem that the plaintiff has in this regard it that it has not pleaded a reliance on enrichment. I simply cannot find that all the......
  • Get Started for Free
25 cases

  • Kirsten and Another v Bankorp Ltd and Others
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 4 June 1993
    ...the present case - be a quasi contractual claim for the recovery of the money disbursed on B's behalf. See Odendaal v Van Oudtshoorn 1968 (3) SA 433 (T) and Standard Bank Financial Services Ltd v Taylam (Pty) Ltd 1979 (2) SA 383 (C) I at 387D-G. A's claim against B could not be described as......
  • Get Started for Free
1 books & journal articles