Nedcor Bank Bpk v Regering van die Republiek van Suid-Afrika
| Jurisdiction | South Africa |
| Court | Supreme Court of Appeal |
| Judge | Van Heerden Wn HR, Nienaber AR, Schutz AR, Brand Wn AR en Wunsh Wn AR |
| Judgment Date | 24 November 2000 |
| Citation | 2001 (1) SA 987 (SCA) |
| Hearing Date | 03 November 2000 |
| Docket Number | 585/98 |
| Counsel | D A Preis SC (bygestaan deur B H Swart) namens die appellant J J Goodey SC (bygestaan deur M P van der Merwe) namens die respondent |
Schutz AR:
[1] Die kernvraag is of die respondent, die eiser in die Hof benede, vir doeleindes van art 12(3) van die Verjaringswet 68 van 1969 E (die Wet), van sowel die identiteit van sy skuldenaar as die feite waaruit sy eis ontstaan het, kennis gedra het meer as drie jaar voordat hy sy dagvaarding aan die appellant (die verweerder in die Hof benede) beteken het.
[2] Die eiser is die Regering van die Republiek van Suid-Afrika. Hy hou die verweerder, Nedcor Bank Bpk, deliktueel aanspreeklik vir F skade wat hy na bewering as ware eienaar van 'n skatkisorder sou gely het. Die skade het ontstaan as gevolg van beweerde nalatigheid aan die kant van die verweerder, wat as invorderingsbankier ten opsigte van die skatkisorder opgetree het. Die skatkisorder ten bedrae van R150 595,87 was deur die eiser ten gunste van 'Total of order' G getrek. Dit is algemeen gekruis en gemerk 'nie verhandelbaar nie'. Op geen stadium is enige endossement daarop aangebring nie. Op een of ander wyse wat nie uit die oorkonde blyk nie, is dit op 26 Februarie 1994 deur die verweerder gewissel en, strydig met die eiser se opdrag, teen die rekening van 'mev F L Mahlangu h/a Duduza Service Station' gekrediteer. Die opbrengs van die skatkisorder het die H aangewese nemer, Total, nooit bereik nie, sodat die skuld waarvoor dit bestem was, nie vereffen is nie en die eiser daarvoor aanspreeklik gebly het. Eers meer as drie jaar later is die dagvaarding beteken.
[3] Die verweerder het 'n spesiale pleit van verjaring geopper wat deur Preiss R in die Transvaalse Provinsiale Afdeling met koste van I die hand gewys is. Verlof om na hierdie Hof te appelleer is deur die Verhoorhof verleen.
[4] Ingevolge art 12(1) van die Wet begin verjaring loop sodra die skuld waarom dit gaan, opeisbaar word. Die tersaaklike datum in hierdie geval J
Schutz AR
was 26 Februarie 1994, toe die delik na bewering gepleeg is. Volgens art 12(3) word 'n skuld egter nie geag opeisbaar A te wees indien die skuldeiser nie van die identiteit van die skuldenaar en van die feite waaruit die skuld ontstaan het, kennis gedra het nie. Die subartikel bevat wel die voorbehoud dat 'n skuldeiser geag word die nodige kennis te gehad het indien hy dit deur die uitoefening van redelike sorg kon bekom het. (Tussen die advokate was daar onderling B 'n verskil van mening of dit die verweerder geoorloof was om hom in hierdie Hof op dié voorbehoud te beroep waar hy dit in die Hof benede nie gedoen het nie en hom trouens in sy betoogpunte voor hierdie Hof uitdruklik daarvan gedistansieer het. Soos ek die saak insien, is dit nie vir die verweerder nodig om hom op die voorbehoud te beroep nie.) C
[5] Die bewyslas om verjaring te bewys, berus by die verweerder. Hy grond sy verweer op 'n brief wat die eiser self aan hom gerig het, gedateer 22 April 1994, wat meer as drie jaar was voor betekening van die dagvaarding plaasgevind het. Wat hierdie brief aantoon, so D voer die verweerder aan, is dat die eiser reeds op daardie stadium oor al die inligting beskik het waarvan daar in die artikel gewag gemaak word. Die eiser ontken dit. Volgens hom het hy eers op 8 Junie 1994 (dit wil sê minder as drie jaar voor die betekening van dagvaarding), en wel by ontvangs van 'n verdere brief van die verweerder aan hom, gedateer 26 Mei 1994, van die identiteit van die E verweerder as 'n potensiële skuldenaar en van die feite waarop 'n eis teen die verweerder aanhangig gemaak sou kon word, bewus geword.
[6] Die inhoud van die...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
MEC for Education, KwaZulu-Natal v Shange
...Security v De Witt 2009 (1) SA 457 (SCA): dictum in para [11] applied Nedcor Bank Bpk v Regering van die Republiek van Suid-Afrika 2001 (1) SA 987 (SCA) ([2001] 1 All SA 107): referred Premier, Western Cape v Lakay 2012 (2) SA 1 (SCA): dictum in para [25] applied D Saloojee and Another NNO ......
-
Minister of Trade and Industry v Farocean Marine (Pty) Ltd
...Sale of the MV Forum Victory)2001(3) SA 529 (SCA): dictum at 535I appliedNedcor Bank Bpk v Regering van die Republiek van Suid-Afrika 2001 (1) SA987 (SCA): referred toSouth African Co-Operative Citrus Exchange Ltd v Director-General: TradeandIndustry and Another 1997 (3) SA 236 (SCA): appli......
-
Macleod v Kweyiya
...v Shange 2012 (5) SA 313 (SCA): dictum in para [11] applied Nedcor Bank Bpk v Regering van die Republiek van Suid-Afrika 2001 (1) SA 987 (SCA) ([2001] 1 All SA 107): referred to Uitenhage Municipality v Molloy 1998 (2) SA 735 (SCA) ([1998] 1 All SA 140): J referred to 2013 (6) SA p3 Van Sta......
-
Minister of Finance and Others v Gore NO
...& Associates (Pty) Ltd and Another 1990 (3) SA 694 (SWA): compared Nedcor Bank Bpk v Regering van die Republiek van Suid-Afrika 2001 (1) SA 987 (SCA) ([2001] 1 All SA 107): H dictum in paras [11] and [13] Olitzki Property Holdings v State Tender Board and Another 2001 (3) SA 1247 (SCA): dis......