National Sorghum Breweries Ltd (t/a Vivo African Breweries) v International Liquor Distributors (Pty) Ltd

JurisdictionSouth Africa
CourtSupreme Court of Appeal
JudgeVan Heerden ACJ, Hefer ADCJ, Vivier JA, Olivier JA and Plewman JA
Judgment Date29 November 2000
Citation2001 (2) SA 232 (SCA)
Hearing Date09 November 2000
Docket Number72/99
CounselD M Fine SC (with him I Miltz) for the appellant. S T Potgieter for the respondent.

Van Heerden ACJ:

[1] Gedurende Desember 1994 het die appellant en die respondent G drie skriftelike ooreenkomste aangegaan. Daarvolgens het die appellant drie verspreidingsregte van 'n produk van die appellant in omskrewe gebiede aan die respondent 'verkoop'. Die koopprys ten opsigte van elke ooreenkoms was R50 000, wat deur die respondent betaal is.

[2] Op 'n later stadium het die respondent aksie teen die H appellant in die landdroshof van Pretoria ingestel. Daarin het hy onder andere terugbetaling van die totale bedrag van R150 000 gevorder. Hierdie aanspraak was gegrond op die bewering dat die respondent vanweë die wesentlike kontrakbreuk van die appellant uit die ooreenkomste teruggetree het.

[3] Die appellant het nie die aksie bestry nie en verstekvonnis ten I bedrae van R150 000 is toe deur die respondent verkry. Die totale bedrag is daarna deur die appellant betaal. Dit dien nog vermeld te word dat die respondent nie in bogenoemde aksie enige skadevergoeding van die appellant gevorder het nie.

[4] Op 26 April 1996 het die respondent in die Transvaalse Provinsiale Afdeling 'n verdere aksie teen die appellant aanhangig gemaak. In die J

Van Heerden ACJ

besonderhede van die vordering is in wese dieselfde A bewerings as in die dagvaarding in die landdroshof gemaak, tesame met 'n bewering dat die respondent weens die appellant se kontrakbreuk, en die gevolglike kansellasie van die ooreenkomste, skade ten bedrae van nagenoeg R4 miljoen gely het. Na bewering het die skade bestaan uit uitgawes wat die respondent ter voldoening van sy verpligtinge ingevolge die ooreenkomste aangegaan het, sowel as verlies aan inkomste. Derhalwe is betaling van bedoelde bedrag van die B appellant gevorder.

[5] Die appellant het 'n spesiale verweerskrif ingedien. Daarin is aangevoer dat vanweë die landdroshofbevel die aksie vir skadevergoeding onontvanklik was; dws dat bedoelde bevel res C judicata was ten opsigte van ander vorderings wat uit die beweerde kontrakbreuk ontstaan het. In die alternatief is die volgende beweer:

'7.1

judgment has been granted in favour of the plaintiff in respect of substantially the same issues as arise in this action and in proceedings between the plaintiff and the defendant;

7.2

the defendant as a matter of law is not entitled to contest the D validity of the said cancellation and the facts giving rise thereto;

7.3

the plaintiff as a matter of law is not entitled to institute action based upon the same or substantially the same cause of action;

7.4

in the circumstances the plaintiff, having elected to cancel the agreements and claim payment of the sum of R150 000, is estopped E from seeking the relief claimed in this action.'

[6] Opgelet sal word dat in die alternatiewe verweer nie spesifiek verwys is na die sogenaamde 'once and for all' reël nie. Hierdie reël, waaroor hieronder meer, is dus nie as iets afsonderlik van die verweer van res judicata gepleit nie. F

[7] By die aanvang van die verhoor voor Preller Wn R is ingevolge 'n ooreenkoms tussen die partye gelas dat die spesiale verweer afsonderlik verhoor moes word. Sonder dat enige getuienis gelei is, het die Hof a quo toe die spesiale pleit met koste afgewys. Die rede hiervoor was dat die respondent 'se eise om restitusie na G kansellasie . . . en om skadevergoeding . . . twee verskillende skuldoorsake was'. Voorts is bevind dat die appellant nie op die 'once and for all' reël as 'n selfstandige verweer kon steun nie omdat dit nie in die spesiale verweerskrif - en veral para 7 daarvan - geopper is nie.

[8] Met verlof van die Verhoorregter kom die appellant in hoër H beroep na hierdie Hof. Hy steun op die exceptio rei judicatae waarvan, so is betoog, die 'once and for all' reël 'n verskyningsvorm is.

[9] Die gemeenregtelike vereistes vir die toepassing van die verweer van res judicata is (i) dat die twee aksies tussen dieselfde I partye aanhangig gemaak is; (ii) dat die skuldoorsaak in beide gedinge dieselfde was, en (iii) dat dieselfde regshulp in beide aksies gevorder is.

[10] Uit bostaande aanhaling uit die uitspraak van Preller Wn R blyk dat hy 'n skuldoorsaak met 'n vordering daaruit ontstaande vereenselwig het. Dit is klaarblyklik nie korrek nie. Uit dieselfde regsoorsaak kan J

Van Heerden ACJ

immers meerdere vorderings voortspruit. Dit is natuurlik so dat in 'n aksie A vir restitusie beweer moet word dat die eiser gepresteer het, terwyl dit 'n vereiste vir die verhaal van skadevergoeding is dat die eiser skade moes gely het. In 'n eng sin kan dus gesê word dat hoewel albei vorderings uit kansellasie van 'n kontrak voortspruit, hulle nie ten volle op dieselfde skuldoorsaak B berus nie. In Boshoff v Union Government 1932 TPD 345 op 349 is egter bevind dat die begrip 'skuldoorsaak' nie eng vertolk moet word nie. En soos later sal blyk, is in Custom Credit Corporation (Pty) Ltd v Shembe 1972 (3) SA 462 (A) beslis, minstens by noodwendige implikasie, dat 'n vordering vir onder andere herbesit van 'n verkoopte saak en een vir skadevergoeding wat albei uit kansellasie C van 'n kontrak voortvloei, op 'n enkele skuldoorsaak berus. Die werklike vraag in die onderhawige appèl is dus of vereiste (iii) bevredig is.

[11] Hierdie vereiste moet nie letterlik uitgelê word nie. So byvoorbeeld is die vereiste bevredig indien in die tweede aksie 'n gedeelte gevorder word van die geheel wat in die eerste geding geëis D is: Voet 44.2.3. 'n Verdere uitsondering word genoem deur Voet 44.2.4, waar vermeld word dat indien die koper met een van die aediliese aksies ageer het, hy nie later die ander aksie mag intstel nie. In so 'n geval verskil die regshulp waarop in die tweede aksie aanspraak gemaak word klaarblyklik van dit wat in die eerste E aksie gevorder is. Nietemin is volgens Voet die...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

54 practice notes
  • S v Molaudzi
    • South Africa
    • 25 June 2015
    ...in para [32] applied National Sorghum Breweries Ltd (t/a Vivo African Breweries) v International Liquor Distributors (Pty) Ltd C 2001 (2) SA 232 (SCA) ([2001] 1 All SA 417; [2000] ZASCA 70): referred National Union of Metalworkers of SA and Others v Fry's Metal (Pty) Ltd 2005 (5) SA 433 (SC......
  • S v Zuma and Another
    • South Africa
    • 26 October 2021
    ...dictum in para [15] applied National Sorghum Breweries Ltd (t/a Vivo African Breweries) v International Liquor Distributors (Pty) Ltd 2001 (2) SA 232 (SCA) ([2001] 1 All SA 417; [2000] ZASCA 70): referred to Ndluli v Wilken NO en Andere 1991 (1) SA 297 (A): dictum at 305H – 306C applied Phi......
  • S v Zuma and Another
    • South Africa
    • Invalid date

  • Holtzhausen and Another v Gore NO and Others
    • South Africa
    • 9 November 2001
    ...the defence as stated in National Sorghum Breweries Ltd (tla Vivo African Breweries) v International Liquor E Distributors (Pty) Ltd 2001 (2) SA 232 (SCA) at 235I, viz that the previous judgment was given (1) between the same parties, (2) based on the cause of action, (3) with respect to th......
  • Get Started for Free
54 cases