'n Herformulering van die Suid-Afrikaanse Bronreëls na die koms van die Internet
Jurisdiction | South Africa |
Author | N Wesson |
Date | 27 May 2019 |
Published date | 27 May 2019 |
Citation | (2001) 12 Stell LR 164 |
Pages | 164-191 |
'N HERFORMULERING VAN DIE
SUID-AFRIKAANSE BRONREELS NA DIE
KOMS VAN DIE INTERNET
N Wesson
MComm (Belasting) (CA) (SA)
Senior Lektor in Rekeningkunde, Universiteit Stellenbosch
1 Inleiding
Hierdie artikel is 'n opvolg op die artikel getiteld "Die impak van
Internet op die toepaslikheid van die bronreëls in terme van die
Inkomstebelastingwet, nr 58 van 1962".
1
Daar is in die artikel
2
tot die
gevolgtrekking gekom dat die koms van die Internet herinterpretasie van
sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse bronreëls verg. Hierdie artikel
poog om werkbare oplossings te vind vir sommige van die probleme wat
in die bogenoemde artikel geïdentifiseer is.
Die Internet is spoedig besig om die handelsroete van die toekoms te
word en noodsaak dus die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om met die
impak van die Internet tred te hou ten einde 'n verkleining van die Suid-
Afrikaanse belastingbasis te voorkom.
3
Hoe prioriteit is reeds inter-
nasionaal, onder leiding van die fiskale komitee van die
Organisation for
Economic Co-operation and Development (OECD),
aan die impak van
Internet op belastingstelsels gegee.
4
In hierdie artikel gaan die inter-
nasionale perspektief as leiding vir 'n moontlike oplossing vir Suid-Afrika
dien.
Die werkswyse is soos volg: Aangesien die huidige Suid-Afrikaanse
bronreëls in 'n Internetomgewing toegepas word, word daar eerstens 'n
kort opsomming van die bevindinge in die vorige artikel in paragraaf 2
weergegee. 'n Internasionale perspektief op die impak van die Internet op
inkomstebelasting word daarna in paragraaf 3 ondersoek ten einde as
leiding te dien vir 'n Suid-Afrikaanse oplossing. In paragraaf 4 word
moontlike alternatiewe op die huidige Suid-Afrikaanse bronreëls
ondersoek. Die permanentesaak-beginsel, verblyfbeginsel en ander
metodes word hier bespreek. Die impak van die aanvaarding van die
permanentesaak-beginsel op die huidige Suid-Afrikaanse bronreëls word
vervolgens bespreek (paragraaf 5). Ten slotte volg 'n samevatting van die
bevindinge en die gevolgtrekkings
Wesson 2000
Stellenbosch Regstydskrif
395-425.
2
Wesson 2000
Stellenbosch Regstydskrif
395-425.
3
Du Plessis soos aangehaal in "Internet trading to hit SA tax income"
The Sunday Independent
(02-05-
1997) 3.
4
Sien bespreking 3
infra.
164
(2001) 12 Stell LR 164
© Juta and Company (Pty) Ltd
SUID-AFRIKAANSE BRONREELS
165
2 'n Toepassing van die huidige Suid-Afrikaanse bronreëls in 'n
Internetomgewing
Daar is twee hoofbeginsels waarop belasting gegrond kan word,
naamlik die bronbeginsel aan die een kant en die verblyfbeginsel aan die
ander. Suid-Afrika pas die bronbeginsel, geInkorporeer met elemente van
die verblyfbeginsel, by die vasstelling van inkomstebelasting toe.
Ingevolge die bronbeginsel word 'n belastingpligtige belas op alle
inkomste wat binne 'n land ontstaan, ongeag die land van verblyf van
die belastingpligtige, aangesien die hulpbronne van die land aanleiding
gegee het tot die inkomste.
5
In die voorafgaande artikel
6
is die huidige Suid-Afrikaanse bronreëls
ondersoek en die toepaslikheid daarvan binne 'n Internetomgewing
geëvalueer. Die klem van die ondersoek het op daardie transaksies geval
wat meestal in die Internetomgewing plaasvind, naamlik die verkoop van
produkte en dienste. Die feit dat hierdie produkte en dienste dikwels 'n
digitale inhoud besit en intyds gelewer word, het spesifieke aandag geniet.
Ingevolge die Suid-Afrikaanse benadering word daar telkens op grond
van die spesifieke feite bepaal waar die dominante oorspronklike oorsaak
van inkomste is. Dit staan ook as die
Lever Brothers-beginsel
bekend.
7
Indien die plek van dominante oorspronklike oorsaak in Suid-Afrika
was, is die volle bedrag van die inkomste as van 'n Suid-Afrikaanse bron
beskou. Daar was slegs toedeling op grond van bron toegelaat in sekere
gevalle van inkomste uit die lewering van dienste, maar dit is ingevolge
spesiale hof-beslissings toegestaan.
Die bepaling van die tradisionele benaderings het aan die lig gebring
dat daar wel algemene toetse is wat deur die howe toegepas word by die
vasstelling van die bron van inkomste. Ten opsigte van die inkomste uit
die verkoop van roerende goedere is die plek van besigheidsaktiwiteite
(oftewel fisiese besigheidsplek) gewoonlik as dominante bron beskou. In
die geval van inkomste uit die lewering van dienste is die fisiese plek waar
die diens gelewer is as dominante bron beskou. Ingevolge artikel 9(1)(a)
van die Inkomstebelastingwet word alle inkomste uit die verkoop van
goedere voortspruitend uit kontrakte aangegaan in die Republiek as
vanuit 'n RSA-bron beskou. Artikel 9(1)(b) en 9(1)(bA) van die Wet
handel met tantièmes wat in die Republiek ontstaan en ag al sodanige
inkomste (uitgesluit inkomste uit gedrukte publikasies deur nie-inwoners
ontvang) vanuit 'n bron in die Republiek to wees. Artikel 9(1)(d) en
9(1)(dbis) van die Wet handel met omstandighede waar inkomste ontvang
uit die lewering van dienste buite die Republiek as vanuit 'n bron binne
die Republiek geag word.
Uit die vorige artikel
8
het dit geblyk dat die huidige bronreëls ingevolge
5
Katz
Fifth Interim Report of the Commission of Inquiry into certain aspects of the tax structure of South
Africa
(1997) 1.
6
Wesson 2000
Stellenbosch Regstydskrif
395-425.
7
CIR v Lever Bros & Unilever Ltd
1946 AD 14 SATC 1.
Wesson 2000
Stellenbosch Regstydskrif
395-425.
© Juta and Company (Pty) Ltd
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

Unlock full access with a free 7-day trial